Beste.
Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek sien Jopie se scanner werk… Kan maar koop
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking,
Sien die toetser se hulle is maar n bq hit and miss nog. Snaaks genoeg gebruik Caldwell Garmin se sonar sagteware wat garmin in hul fish finders gebruik waar Garmin dit nie self in hul cronys gebruik niejdpretorius wrote: Sun Jan 28, 2024 3:37 pm ....en dan is daar die nuwe Caldwell VelociRadar wat blykbaar sommer jou BC ook uitwerk, en klink of sy prys aanloklik kan wees.... maar dink die Garmin se kompakte grote sal hom die nr.1 spot gee.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hijacking,
Ek vermoed Caldwell het hom bietjie haastig vry gestel net om die 2024 skou te maak. Hy lyk ook nog meer bulky as die Lab, maar as hulle prys REG is gan hulle sekerlik n paar smous.Capt. Yoda wrote:Sien die toetser se hulle is maar n bq hit and miss nog. Snaaks genoeg gebruik Caldwell Garmin se sonar sagteware wat garmin in hul fish finders gebruik waar Garmin dit nie self in hul cronys gebruik niejdpretorius wrote: Sun Jan 28, 2024 3:37 pm ....en dan is daar die nuwe Caldwell VelociRadar wat blykbaar sommer jou BC ook uitwerk, en klink of sy prys aanloklik kan wees.... maar dink die Garmin se kompakte grote sal hom die nr.1 spot gee.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
As ek nou dalk my ProChrono kwes en moet upgrade, dan sal dit sekerlik die Garmin wees.....maar op die stadium skiet ek eerder n lekker Eland voor ek n chrony upgrade

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Die is net plain nuts......en die knape is verseker effe maller as ek 
Langste suppressor
https://m.youtube.com/watch?v=Yc5Uesjy4bU
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Langste suppressor
https://m.youtube.com/watch?v=Yc5Uesjy4bU
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
En so jaag oms ons postings op om te kwalifiseer om iets te smous.
Maak 'n verskil
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
En so jaag ons ons postings op om te kwalifiseer om iets te smous.
Gelukkig verkoop ons nie EV nie.
Gelukkig verkoop ons nie EV nie.
Maak 'n verskil
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek raak bekommerd, manne wil alleen gaan jag, en soek Vaseline…
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Kom jag bq saam ons….JohanvB wrote: Sun Feb 04, 2024 6:44 pm Ek raak bekommerd, manne wil alleen gaan jag, en soek Vaseline…
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Hoor hier, ek het my trots!!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
BenDover Ek worry oor jouJohanvB wrote:Hoor hier, ek het my trots!!!
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek wonder net waar kom al die armgatte vandaan wat so kla oor die jagpryse?? Flippit almal ry double cabs, cabs, cruisers… skiet almal die blinkste, langste loop gunne, duur goed!! Nou 11-1-11 kerm julle oor effe duurder pryse
Julle met die twee witbrode onder elke arm, stoppit!
Julle met die twee witbrode onder elke arm, stoppit!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek dink ek is seker maar uit gebrand as dit by skiet kom die laat ek nie net meer na n pryslyks met die lus vir skiet kyk nie, ek sal maar na almal se fotos hier kyk op Jaracal met hulle mooi bokke.JohanvB wrote: Mon Feb 26, 2024 12:41 pm Ek wonder net waar kom al die armgatte vandaan wat so kla oor die jagpryse?? Flippit almal ry double cabs, cabs, cruisers… skiet almal die blinkste, langste loop gunne, duur goed!! Nou 11-1-11 kerm julle oor effe duurder pryse
Julle met die twee witbrode onder elke arm, stoppit!
Duur geweer en/of duur scope maak baie meer sin in die long run as n belaglike geprysde BWB met R6540 se dag tariewe
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Jis, ek laaik my guns met hulle kort lopies baie 
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Werk met wat mens kan handle.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Was seker n lang Maandag gewees,een oomblik moet almal met double cabs ophou moan oor die jagpryse en die volgende oomblik moan die einste met die witbrood onder die arm. 
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Kyk hier, wat te erg is te erg!!!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek soek asseblief jag plek vir n armgat jagter !
......ek't net n 2016 dubbel cab met 145k+ km op en het meer as n jaar laas n nuwe gun gekoop. Ek skiet nou Federal Fusion rak ammo wat op special was, want ek kan nie Lapua doppe bekostig nie. Ek adverteer gereeld op die straat hoek maar die ryk ou tannies van waterkloof lyk my stel nie regtig belang nie.
O ja....ek bly in die dorp, in n town house, want ek kan nie n plaas bekostig nie, en het bokerol geerf.
Enig hulp of donasies sal ook wardeer word
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
......ek't net n 2016 dubbel cab met 145k+ km op en het meer as n jaar laas n nuwe gun gekoop. Ek skiet nou Federal Fusion rak ammo wat op special was, want ek kan nie Lapua doppe bekostig nie. Ek adverteer gereeld op die straat hoek maar die ryk ou tannies van waterkloof lyk my stel nie regtig belang nie.
O ja....ek bly in die dorp, in n town house, want ek kan nie n plaas bekostig nie, en het bokerol geerf.
Enig hulp of donasies sal ook wardeer word

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Sien “For Sale” lyk vandag soos “Boom Friday”!
Paar lekker goedjies op. Daar kom seker nog?
Beste.
Paar lekker goedjies op. Daar kom seker nog?
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Hijacking,
jdpretorius wrote: Tue Feb 27, 2024 9:49 am Ek soek asseblief jag plek vir n armgat jagter !
......ek't net n 2016 dubbel cab met 145k+ km op en het meer as n jaar laas n nuwe gun gekoop. Ek skiet nou Federal Fusion rak ammo wat op special was, want ek kan nie Lapua doppe bekostig nie. Ek adverteer gereeld op die straat hoek maar die ryk ou tannies van waterkloof lyk my stel nie regtig belang nie.
O ja....ek bly in die dorp, in n town house, want ek kan nie n plaas bekostig nie, en het bokerol geerf.
Enig hulp of donasies sal ook wardeer word
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Lekker lag ek nou!!!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hijacking,
JohanvB wrote:jdpretorius wrote: Tue Feb 27, 2024 9:49 am Ek soek asseblief jag plek vir n armgat jagter !
......ek't net n 2016 dubbel cab met 145k+ km op en het meer as n jaar laas n nuwe gun gekoop. Ek skiet nou Federal Fusion rak ammo wat op special was, want ek kan nie Lapua doppe bekostig nie. Ek adverteer gereeld op die straat hoek maar die ryk ou tannies van waterkloof lyk my stel nie regtig belang nie.
O ja....ek bly in die dorp, in n town house, want ek kan nie n plaas bekostig nie, en het bokerol geerf.
Enig hulp of donasies sal ook wardeer word
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Lekker lag ek nou!!!

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek is net tans bly ek wil nie n Labradar verkoop nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Lyk my die manne gan hulle binnekort net kan verkoop vir die selde prys as n ProChronoCapt. Yoda wrote:Ek is net tans bly ek wil nie n Labradar verkoop nie

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Labradars nou so goedkoop ek verkoop sommer my Garmin en koop weer een.