Kaliber vir gong skiet tot 500m
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Kaliber vir gong skiet tot 500m
Middag,
Ek speel bietjie met die gedagte rond om vir my n geweer te koop en in te rig vir Gong skiet kompetiesie tot so 500m in ons areas.
Ek het reeds n 6.5 Creed in n Tikka UPR, n 7x64 en n 300 Win Mag onder andere in my kluis wat die werk kan doen maar wil hulle los soos hulle is.
Ek het gekyk na Sauer Fieldshoot se 6mm XC as eerste prys en dan op die kortlysie dalk n pre fit loop in 6mm Dasher van Ralp Badenhorst af of n 22-250..
Ek sal julle voorstelle baie waardeur.

_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Daai XC sal mooi loop, of 'n 6mm creedmoor
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Sent from my 22101316G using Tapatalk
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Is daar nog 6mm Creedmoors beskikbaar in fabrieks gewere?
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Nee, dink nuut gaan jy sukkel om stock te kryNicoO wrote:Is daar nog 6mm Creedmoors beskikbaar in fabrieks gewere?
Sent from my 22101316G using Tapatalk
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
En lyk my as daar is is dit 22” standaard loop..
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Tikka 22-250 met n 8 twist loop en 80gr ELDs anders its soos n 6Creedmoor Howa. Moenie te baie oor loop lengte bekommer nie 500m is somer net hier, 22 of 24" sal mooi loop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
As jy net tot op 500m gaan sal selfs 'n .223 lekker werk.
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Dankie julle, ja ek trek lekker na daai 22-250 se kant toe al klaar..
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
6mm met 87vmax loop darem bitter lekker tot op daai afstand
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Watter 6mm sal jy aanbeveel Malan?
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Daai 6xc in fieldshoot lyk baie lekker en as ek reg onthou kom hy met 26duim loop. As jou budget beperk is kom min by 'n howa of tikka wat oorgesny is na 'n ackley... baie ouens gaan se dit is ou nuus, maar die 243 ackley in my opinie is 'n no-nonsense kaliber wat baie maklik en goedkoop skiet
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Ekt wel op my rug geval toe ek vandag sien wat n Tikka al kos.
n 22-250 met die regte loop en koel is baie underrated, n 88gr Eld uit n 22-250 gaan baie ver saam met n 6mm en n swaar koel loop maar ek dink n 6mm gaan wel n beter opsie wees as jy agter kom 500m maak jou net lus vir ver gooi, n 108gr Berger teen 3030fps+ sal dan lekker werk en as jy regtig kwaad is kan jy daai 243ai wat Malan van praat vol N560 maak en dans dit rof
n 22-250 met die regte loop en koel is baie underrated, n 88gr Eld uit n 22-250 gaan baie ver saam met n 6mm en n swaar koel loop maar ek dink n 6mm gaan wel n beter opsie wees as jy agter kom 500m maak jou net lus vir ver gooi, n 108gr Berger teen 3030fps+ sal dan lekker werk en as jy regtig kwaad is kan jy daai 243ai wat Malan van praat vol N560 maak en dans dit rof
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
6mm is lekker maar komponente is duur. +- 75gr punte uit 'n 22-250 is kwaad en heelwat goedkoper as 6mm.
Een negatief van die Sauer Fieldshoot is die sneller is kliphard. En jy kan niks aan dit doen of vervang nie.
Tikka is maar die beter opsie. Van die rak af gaan jy 'n 75gr ELDM 3280ft/s skiet uit die 8" loop en gaan baie mooi werk tot op 500m soos jy wil doen.

Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Of jy kan die 22 creed inwag
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Daar het jy nou 'n praktiese antwoord op die fieldshoot.
Daar is seker nie so groot verskil in prys tussen 6mm en 22-250 nie?
Wat ek wel weet is as jy daai 500m gong gereeld laat lui gaan jy vinnig bene strek na verder afstande.
Daar is seker nie so groot verskil in prys tussen 6mm en 22-250 nie?
Wat ek wel weet is as jy daai 500m gong gereeld laat lui gaan jy vinnig bene strek na verder afstande.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
@Martiens
Indien jy korrek is, is dit super belangrike info. Dus bedoel vir Europese sneeulande in die koue met handskoene aan.
“Een negatief van die Sauer Fieldshoot is die sneller is kliphard. En jy kan niks aan dit doen of vervang nie.”
Geweer wat ook my aandag het… tot dalk nou.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Baie dankie julle, julle is altyd n bron van lekker kennis!
Soos ek genoem het is die spesifieke geweer net vir gongs tot 500m. Met my Tikka in 6.5 CM het ek al op die plaas n kilo geskiet sonder moeite en my 300 skiet ek gereeld tot 700m.
Ek sien iets interessant op die internet oor daai fieldshoot hulle se as loop uitgeskiet is kan mens nie loop vervang nie, alles is aanmekaar gesmee..
Op die stadium is ek nog 50/50 dan tussen n swaar koeel op die 22-250 en n lekker 6mm of dan soos Malan se koop n 243 en AI hom..
Soos ek genoem het is die spesifieke geweer net vir gongs tot 500m. Met my Tikka in 6.5 CM het ek al op die plaas n kilo geskiet sonder moeite en my 300 skiet ek gereeld tot 700m.
Ek sien iets interessant op die internet oor daai fieldshoot hulle se as loop uitgeskiet is kan mens nie loop vervang nie, alles is aanmekaar gesmee..
Op die stadium is ek nog 50/50 dan tussen n swaar koeel op die 22-250 en n lekker 6mm of dan soos Malan se koop n 243 en AI hom..
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Nico ek het dieselfde oor daai loop gelees, maar iemand hier op die forum het laat weet dat dit nie die geval is nie. Daai sneller wat nie kan stel nie is vir my al klaar 'n no go vir gonge
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Nee ek is saam met jou Malan, dit help nie daai geweer lyk soos n resies perd maar kannie oor n hekkie spring nie..
Ek is nie n ou vir vreeslike chassis nie, ek sien Venatics Gear het n MDT Field stock wat oppad is.. dit kan dalk werk..
My oudste seun is 8 nou, hy skiet n barshou daai kan dalk vir hom ook meer gemaklik wees..
Ek is nie n ou vir vreeslike chassis nie, ek sien Venatics Gear het n MDT Field stock wat oppad is.. dit kan dalk werk..
My oudste seun is 8 nou, hy skiet n barshou daai kan dalk vir hom ook meer gemaklik wees..
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Is daar nog agente wat Tikkas verkoop in barreled actions?
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Ek het self sin in so n kaliber.
Ek het die ander dag met n 6mm Dasher geskiet en dink dit is my pad om te loop.
Die 22-250 is baie oulik en skiet net so lekker tot op 1000m, maar daai lekker hou vinnig op as die loop vervang moet word.
Tans is my plan om n goedkoop Howa barreld action te koop en n pre-fit loop by Ralph te kry en switch barrel te skiet op die Howa aksie en Dasher loop.

DJC
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Waar pas die 6mm SLR in die groter prentjie in? Is dit maar basies dieselfde as 6mm creedmoore of het die een meer voordele bo die ander een ?
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Lekker gesprek.
Wat sal looplewe verskil wees tussen :
- 22-250, 8 twist, >75gr koeël en ±3300+fps vs.
- 6mm (groter doppe bv. Creed, XC, 6x47 ens), 7.5 twist, >100gr koeël en ± 3000fps?
Wat sal die looplewe verskille wees tussen .243, .243AI, 6SLR met selfde koeëls en twist?
Glo darem nie hierdie is 'n hi-jack nie. Die antwoorde kan dalk vir NicoO help om sy lekker besluit te maak.

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Hansieslim, daai is baie belangrik glo ek, baie dankie!
Loop lewe is n groot faktor met ons lisensieering proses wat maar traag is. Sover ek kan aflei wen die 22-250 die 243 op loop lewe. Sal interessant wees as die lede kan se waar hulle lope die stof gebyt het in die regte lewe..
Loop lewe is n groot faktor met ons lisensieering proses wat maar traag is. Sover ek kan aflei wen die 22-250 die 243 op loop lewe. Sal interessant wees as die lede kan se waar hulle lope die stof gebyt het in die regte lewe..
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Kaliber vir gong skiet tot 500m
Rakende die sneller van Fieldshoot, dit is ongelukkig so. Skietvriend wat saam ons veldskiet doen het so 6.5 Fieldshoot en kan niks aan daardie harde sneller doen nie.
Rakende loof leeftyd, kyk jy na spesifiek 6XC so 3000 skote as ook 22-250 met swaar koeëls. Ek self skiet XC en het paar skiet vriende wat al lope vervang het en almal was rondom 3000. My swaer het sy True Flight 8" loop op sy 22-250AI ook op +-3000 vervang.