2024 Jag Fotos
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2024 Jag Fotos
Lekker Zane, mooi vleis al die pad.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: 2024 Jag Fotos
Bosvelder skiet 'n BWB bul in die Vrystaat 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Middag julle,
Kon darem ook laasweek my rekening oop maak met die 2:
Kon darem ook laasweek my rekening oop maak met die 2:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Ockert; Waar skiet mens n gemsbok?Ockert1992 wrote: Thu Jun 13, 2024 3:55 pm Middag julle,
Kon darem ook laasweek my rekening oop maak met die 2:
Daniel; WAAR SKIET MENS n ELAND????? Langs die gemsbok!!!
Geluk Ockert, twee swaar diere daai gewees.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Ons het laas week gaan jag naby Rietbron en was verstom oor hoe baie reen hulle gekry het. Ek het nog nooit die karoo so nat gesien nie. In die een kamp kon ons op verskeie plekke nie deur die bos nie, omrede dit nog baie nat en modderig was. Water het ooral gestaan.
Ons het n baie suksesvolle jag gehad, en twee nuwelinge kon ook hulle eerste bokke skiet.
Ons het n baie suksesvolle jag gehad, en twee nuwelinge kon ook hulle eerste bokke skiet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Nog so paar mooi bokke
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- Louisdewet
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Die Karoo is bitter mooi op die oomblik. Selfs Laignsburg tot Beaufort Wes is mooi groen. Hierdie bokke kom uit Hofmeyr laas naweek.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Louisdewet
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: 2024 Jag Fotos

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2024 Jag Fotos
Geluk raak ek nou lus vir so springbok jag in die karoo.
-
PhilManders
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Jan 30, 2024 4:09 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Dit lyk baie lekker. Wat was gemiddeld die afstande waarop jy daai springbokke geskiet het?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Ons het ook gisteraand van ons jag by C.G.O.G outfitters by Gariep af gekom, wat n plaas of plase!
Tussen 7 manne het ons dam die volgende oor 4 dae laat bakkie ry.
3 Koedoes
1 Rooibok
3 Springbokke
1 Gemsbok
1 Waterbok
5 RHB
3 SWb
3 Varke
1 Eland
1 Bllesbok
Ek het nie baie fotos van die ander manne nie maar hier is my RHB en SWB wat ek op die laaste middag geskiet het, daai 108gr ELD skiet n springbok se kop van sy lyf af so ekt maar daai fotos gelos.
Daar word 310 dae uit n jaar by die outfitters gejag so daai bokke is wild as hul n cruiser sien rond ry, ons het hulle later maar in die berge begin voor sit wat nogal diep lekker was
Tussen 7 manne het ons dam die volgende oor 4 dae laat bakkie ry.
3 Koedoes
1 Rooibok
3 Springbokke
1 Gemsbok
1 Waterbok
5 RHB
3 SWb
3 Varke
1 Eland
1 Bllesbok
Ek het nie baie fotos van die ander manne nie maar hier is my RHB en SWB wat ek op die laaste middag geskiet het, daai 108gr ELD skiet n springbok se kop van sy lyf af so ekt maar daai fotos gelos.
Daar word 310 dae uit n jaar by die outfitters gejag so daai bokke is wild as hul n cruiser sien rond ry, ons het hulle later maar in die berge begin voor sit wat nogal diep lekker was
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Capt. Yoda on Thu Jun 20, 2024 10:40 am, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Jongman se eerste Koedoe
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Baie geluk! Lyk of julle baie lekker gejag het!Capt. Yoda wrote:Jongman se eerste koedoe
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Aitsa! Baie gelukCapt. Yoda wrote:Jongman se eerste Koedoe
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: 2024 Jag Fotos
Goeie dag PhilPhilManders wrote: Wed Jun 19, 2024 7:11 am Dit lyk baie lekker. Wat was gemiddeld die afstande waarop jy daai springbokke geskiet het?
Sent from my iPhone using Tapatalk
In ons geval in die OVS oop vlaktes met bakkiebekruip metode 2 naweke gelede het die springbokke op 180+ en Blesbokke op 250+ gewei as jul hul ooit binne skoot kry stilstaan.
Skietafstande hang af van hoe wakker en wild die bokke al geskiet is, jagmetode area ens.
In die bosveld is blesbokke en springbokke maar dom en redelik vervelig om te skiet omdat dit nie hul natuurlike habitat is nie. In die vlaktes kom hul egter tot hul reg en moet jy weet van wind lees en koeel trajekte.
Op diesefde Vrystaatplaas was daar rooibokke. Hulle was weer so mak dat niemand besluit het om een te skiet nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
PhilManders
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Jan 30, 2024 4:09 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Het daai broer van my hom darm gedra?J le Roux wrote:Goeie dag PhilPhilManders wrote: Wed Jun 19, 2024 7:11 am Dit lyk baie lekker. Wat was gemiddeld die afstande waarop jy daai springbokke geskiet het?
Sent from my iPhone using Tapatalk
In ons geval in die OVS oop vlaktes met bakkiebekruip metode 2 naweke gelede het die springbokke op 180+ en Blesbokke op 250+ gewei as jul hul ooit binne skoot kry stilstaan.
Skietafstande hang af van hoe wakker en wild die bokke al geskiet is, jagmetode area ens.
In die bosveld is blesbokke en springbokke maar dom en redelik vervelig om te skiet omdat dit nie hul natuurlike habitat is nie. In die vlaktes kom hul egter tot hul reg en moet jy weet van wind lees en koeel trajekte.
Op diesefde Vrystaatplaas was daar rooibokke. Hulle was weer so mak dat niemand besluit het om een te skiet nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Het 2 weke gelede so vinnige uitstappie gehad vir Blesbokke in die Chrissiesmeer omgewing. Eerste bokke geskiet met die 6.5PRC, was 2x blesbokke.
Die lang naweek in die berge spandeer wes van Naboomspruit. Ek het dit goed gedink om die 6.5 oor die skouer te dra, "PH" styl, en dan sit plek te kry iewers in die klowe en koedoes te soek, te kan beplan en te probeer bykom van daar af, soos in MeatEater
Ek was amper dood om daai swaar roer so rond te dra, maar nietemin, dit was die moeite werd. Kon die unieke bul skiet, op 459m. Baie spesiale bul en ervaring gewees.
Die lang naweek in die berge spandeer wes van Naboomspruit. Ek het dit goed gedink om die 6.5 oor die skouer te dra, "PH" styl, en dan sit plek te kry iewers in die klowe en koedoes te soek, te kan beplan en te probeer bykom van daar af, soos in MeatEater
Ek was amper dood om daai swaar roer so rond te dra, maar nietemin, dit was die moeite werd. Kon die unieke bul skiet, op 459m. Baie spesiale bul en ervaring gewees.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 2024 Jag Fotos

Springbok ram
Walk and stalk 45m skoot
6x45 gelaai met 100gr Interlock @ 2600fps
Quartering towards gestaan
Koeël is op voorpunt van skouer in en agter laaste rib aan teenoorgestelde kant uit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Meeste plekke waarvan ek weet raak ongelukkig as mens 'n "tagged" bok skiet. Jy is duidelik iemand met konneksies. Dui die rooi oormerk iets spesiaal aan?
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Nee wat, dis al ‘n redelike senior ram en hy het genoeg kans gehad om ‘n nageslag te laat!JF123 wrote:Meeste plekke waarvan ek weet raak ongelukkig as mens 'n "tagged" bok skiet. Jy is duidelik iemand met konneksies. Dui die rooi oormerk iets spesiaal aan?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: 2024 Jag Fotos
EK het bietjie die naweek in die verre Noorde gaan jag. Hierdie 3 ramme gekry. Groot ram was 26 7/8 en 27 3/8. Foto's ongelukkig nie beste nie, moes maar self probeer met timer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Baie mooi rooibokke!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2024 Jag Fotos
Massiewe rooibok baie geluk.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 2024 Jag Fotos
Liewe genade Mr Swart!!!!!!!! Welgedaan!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Jis dis 'n m@#rse rooibok daai ! Goeie werk !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19