2024 Jag Fotos
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 2024 Jag Fotos
MOoi Sas, vertel bietjie oor daai geweer met 2 snellers?
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Dankie manne!
Ja dankie Deon en Frederik, ons BASA manne het die jaar behoorlike groot Rooibokke tussen ons geskiet!
Lategan, dit is vir my nogal 'n lekker roer die. Dit is 'n Brno Model 22h in 7x57. Ek het 'n paar jaar my oe op so een gehad en finaal besluit om een te kry nav Dewald / Pappabeer wat sy eie fotos destyds hier op jaracal geplaas het van so paar Brno's (ek soek nog so FN wat hy ook het). Die enigste ding wat ek nog gewoond moet raak is jy moet die set trigger eers trek voor jy die voorste sneller "kan" gebruik. Jy hoef nie, maar as jy nie doen is my geweer se voorste sneller regtig baie hard en ek sal skote verseker trek. Ek het hom al gestel, maar hoe meer jy stel, hoe meer affekteer dit jou haar sneller as die set trigger gebruik word. DIe safety is ook heetemal anders as enige ander roer - ek maak nooit slot toe nie, so die pla darem nie te veel nie.Lategan1 wrote: Mon Jun 24, 2024 3:04 pm MOoi Sas, vertel bietjie oor daai geweer met 2 snellers?
Beste.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Liewe ouers daai rooibok het 'n stel horings aan hom. Baie geluk met die mooi bokke!
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- Zane de Beer
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Mooi bokke daar Stephen!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Ek en paar pelle was op ons jaarlikse voorsit skiet waar ons op uitnodiging help om bokke te klas vir 'n teelprojek.
Alle ramme sonder oorplaatjies en die ooie met swak genetika word doodgeskiet. Ons het in 2 dae hier in die 120 bokke geskiet.
My geweer van keuse was 'n .243Ackley met 70gr Nosler Varmageddon teen 3880fps.

Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Verledeweek was ons jaarlike gesins-trip met die boog.
My dogter van 8 het haar kwesbok spook van verledejaar begrawe met 'n koedoebul wat sy op 31y met die Ravin R26X kruisboog geskiet het.
400gr pyl, teen 400fps is kwaad! Grim Reaper 100gr Pro Series broadhead.

My laaitie van 6 het hierdie blesbok ooi geskiet ook met die Ravin R26X. Van al die ooie in die trop was haar horings die kortste vir haar ouderdom toe besluit ek dat hy haar moet skiet vir die trop se beswil. 30y skoot, toe begin die bok stap net toe hy skiet. Skoot is deur een long, die lewer en die pens. Ons het 'n uur gewag en opgevolg, ek moes wel eintlik 2ure wag, maar dit was amper donker. Die bok het opgestaan en weggestap, maar ons kon nader kom toe skiet ek die bok op 60y met die kruisboog plat.

Elke sessie oppad skuilings toe het ons hierdie trop blesbokke gekry. Ek het toe die ram vanaf 'n mobiele skuiling (ook bekend as jagbakkie) op 49y geskiet met die Ravin om darm nog iets in die yskas te sit.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Lekker Geno, mooi Koedoe daai!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2024 Jag Fotos
Mooi Gedeon Geno, lekker as die kinders so in die veld groot word.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Geno wrote: Mon Jul 01, 2024 9:27 am Ek en paar pelle was op ons jaarlikse voorsit skiet waar ons op uitnodiging help om bokke te klas vir 'n teelprojek.
Alle ramme sonder oorplaatjies en die ooie met swak genetika word doodgeskiet. Ons het in 2 dae hier in die 120 bokke geskiet.
My geweer van keuse was 'n .243Ackley met 70gr Nosler Varmageddon teen 3880fps.
Hoe se daai boer waar ons gejag het “slat hom gou met daai lang yster”
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Hahahaha net so! Daai lang yster het 'n koper trekbok gemors in een van die langhoring-bok kampe op 750m in die hol, innie hol geskiet. 
Goed, beter, 6millimeter!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2318
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 2024 Jag Fotos
Dagse Manne
Hiermee een van die bietjie oper jagte vir die jaar. Die 7mm Rem het weer soos n JET geloop. Die 1x Bwb koei is geskiet op 640m, Rooihartebees op 420m, Blesbok op 320m en die Bwb Bul (eerste een vir die oggend op die voete) op 390m. Moet se die roertjie verbaas my en kan nie vir beter vra nie.
Kry ongelukkig nie die Rooihartebees foto gelaai nie die oudjie is te groot

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Mooi BWB daai Kobus
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Baie geluk die klein span skiet mooiGeno wrote:Verledeweek was ons jaarlike gesins-trip met die boog.
My dogter van 8 het haar kwesbok spook van verledejaar begrawe met 'n koedoebul wat sy op 31y met die Ravin R26X kruisboog geskiet het.
400gr pyl, teen 400fps is kwaad! Grim Reaper 100gr Pro Series broadhead.
My laaitie van 6 het hierdie blesbok ooi geskiet ook met die Ravin R26X. Van al die ooie in die trop was haar horings die kortste vir haar ouderdom toe besluit ek dat hy haar moet skiet vir die trop se beswil. 30y skoot, toe begin die bok stap net toe hy skiet. Skoot is deur een long, die lewer en die pens. Ons het 'n uur gewag en opgevolg, ek moes wel eintlik 2ure wag, maar dit was amper donker. Die bok het opgestaan en weggestap, maar ons kon nader kom toe skiet ek die bok op 60y met die kruisboog plat.
Elke sessie oppad skuilings toe het ons hierdie trop blesbokke gekry. Ek het toe die ram vanaf 'n mobiele skuiling (ook bekend as jagbakkie) op 49y geskiet met die Ravin om darm nog iets in die yskas te sit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Netjies, geluk Geno, daai lyk soos baie gelukkige kiddies met hul jagbokke!
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 2024 Jag Fotos
70gr @ 3880fps aka The GuillotineGeno wrote:Ek en paar pelle was op ons jaarlikse voorsit skiet waar ons op uitnodiging help om bokke te klas vir 'n teelprojek.
Alle ramme sonder oorplaatjies en die ooie met swak genetika word doodgeskiet. Ons het in 2 dae hier in die 120 bokke geskiet.
My geweer van keuse was 'n .243Ackley met 70gr Nosler Varmageddon teen 3880fps.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2024 Jag Fotos
So 2weke terug die swartwildebees geskiet met die Musgrave 3006 en 165gr Hornady Interbond naby Klerksdorp .Die bul se horings het gemeet 23,5 duim links en 24 duim regs. My seun het ook 'n mooi koei geskiet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Terwyl almal so lekker spog! Ek die gelukkie oorgekom so paar weke terug. Die mnr beeste gevang op ons bees plaas on zululand- ezemvelo/parkeraad toe n skade permit gegee.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Nog n paar-

Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 2024 Jag Fotos
Maak ons dag, en vertel dat jy hom met die Creedmoor agter die oor gepiets hetNico Harris wrote: Tue Jul 02, 2024 8:38 pm Terwyl almal so lekker spog! Ek die gelukkie oorgekom so paar weke terug. Die mnr beeste gevang op ons bees plaas on zululand- ezemvelo/parkeraad toe n skade permit gegee.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Nee darem nie!Andre308 wrote: Tue Jul 02, 2024 8:47 pmMaak ons dag, en vertel dat jy hom met die Creedmoor agter die oor gepiets hetNico Harris wrote: Tue Jul 02, 2024 8:38 pm Terwyl almal so lekker spog! Ek die gelukkie oorgekom so paar weke terug. Die mnr beeste gevang op ons bees plaas on zululand- ezemvelo/parkeraad toe n skade permit gegee.![]()
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2024 Jag Fotos
Dat ben een groote leeuwn jongen!!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Damn, dis n monster van n leeu, baie geluk.
As ek mag vra, hoeveel beeste het die man gevang voordat jy hom kon skiet?
As ek mag vra, hoeveel beeste het die man gevang voordat jy hom kon skiet?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Hy het een gevang by ons. Maar heelwat probleme by die gemeenskap langsaan veroorsaak.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Pragtige leeu mooi gedoen, Is hy met n hael geweer 00 agter op linker boud/heup geskiet of is daai merke wat hy in die bos opgetel het?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Daai is healgeweer. In die opvolg was van die gidse ooreiewerig!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43