2024 Jag Fotos
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Lekker Nico is n moerse kat daai, so iets kom nie elke dag oor n man se pad nie. Jys al n ruk op daai beesvreters se spore
Gaan jy hom mat maak of vol stop?
Gaan jy hom mat maak of vol stop?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Thanx Cappie.Capt. Yoda wrote: Wed Jul 03, 2024 2:57 pm Lekker Nico is n moerse kat daai, so iets kom nie elke dag oor n man se pad nie. Jys al n ruk op daai beesvreters se spore
Gaan jy hom mat maak of vol stop?
Was n skade permit. Parkeraad darem vir my die skedel gegee vir my moeite- maar mag nie die vel ens gekry het nie.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Nico Harris wrote: Wed Jul 03, 2024 3:02 pmThanx Cappie.Capt. Yoda wrote: Wed Jul 03, 2024 2:57 pm Lekker Nico is n moerse kat daai, so iets kom nie elke dag oor n man se pad nie. Jys al n ruk op daai beesvreters se spore
Gaan jy hom mat maak of vol stop?
Was n skade permit. Parkeraad darem vir my die skedel gegee vir my moeite- maar mag nie die vel ens gekry het nie.
Dankie, ek het gewonder hoe dit werk met skade permit en of jy die “trofee” mag hou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: 2024 Jag Fotos
Thanx Cappie.
Was n skade permit. Parkeraad darem vir my die skedel gegee vir my moeite- maar mag nie die vel ens gekry het nie.
[/quote]
Baie geluk Nico, dis 'n monster kat!
Jy is baie gelukkig om die skedel te kon kry, meeste ouens mag die vel hou maar niks verder nie (dis nou nie op 'n skade permit nie). Die skedel is inelkgeval die mooiste trofee!
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Ek kyk nou weer dis n moerse kat, kyk daai Leeu se voorbeen in vergelyking met daai geweer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 2024 Jag Fotos
Nee man hy het die kort aksie 223 gebruik!Andre308 wrote:Maak ons dag, en vertel dat jy hom met die Creedmoor agter die oor gepiets hetNico Harris wrote: Tue Jul 02, 2024 8:38 pm Terwyl almal so lekker spog! Ek die gelukkie oorgekom so paar weke terug. Die mnr beeste gevang op ons bees plaas on zululand- ezemvelo/parkeraad toe n skade permit gegee.
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Baie geluk Nico!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Baie mooi leeu daai !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 2024 Jag Fotos
35m met die 30-06
.
.
.
.
394m met die 223 Rem, 77gr SMK @ 2900fps
Hierdie was met my slotaksie, ons het net berg geklim met die AR in die agtergrond.
.
.
.
394m met die 223 Rem, 77gr SMK @ 2900fps
Hierdie was met my slotaksie, ons het net berg geklim met die AR in die agtergrond.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Ons het van Woensdag af anderkant Graaff-Reinet gejag. Ongelooflike paar dae in die veld gehad! Son, wind, reën, sneeu-alles ervaar.

Sent from my SM-S921B using Tapatalk

Sent from my SM-S921B using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2024 Jag Fotos
Gian, netjies dit lyk bitter koud.
-
Pikkie
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm
Re: 2024 Jag Fotos
So 2 weke terug 'n paar bokke in die Kalahari gaan skiet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Pikkie
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Nog 'n paar fotos
Die bokke was lekker vet.
Kon darem 'n Bonsmara ossie ook plattrek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Nogal 'n unieke rooibok wat deur een van my jagters geskiet die naweek
Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
Stef1274
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Blesbokke van my en my vrou - naby Brits gou een middag voor die kleuterskool kon uitkom.
6.5 Grendel met 129gr Hornady Interlock teen omtrent 2400fps. Skote so 75m en 150m. Baie beindruk met die kaliber - klap soos 'n Hornet maar exit soos 'n 308! Altwee kaliber size entry en exit met jellie binne die hart/long area, omtrent 30m gehardloop na elk van die skote. Goeie bloed in die veld en bruikbare voorkwarte.
6.5 Grendel met 129gr Hornady Interlock teen omtrent 2400fps. Skote so 75m en 150m. Baie beindruk met die kaliber - klap soos 'n Hornet maar exit soos 'n 308! Altwee kaliber size entry en exit met jellie binne die hart/long area, omtrent 30m gehardloop na elk van die skote. Goeie bloed in die veld en bruikbare voorkwarte.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2024 Jag Fotos
Lekker manne,
Eduard, die jag elke dag doen jou goed jy lyk nie of jy ouer word nie!
Eduard, die jag elke dag doen jou goed jy lyk nie of jy ouer word nie!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2024 Jag Fotos

Ek en my seun weer lekker jag ingewerk die naweek was sy eerste die jaar wat hy kon inpas by sy Varsity eerste jaar.
Die 375 mooi geloop met die Safari Bullets asook die 458 met die kameelperd my eerste.
Ou koei verby haar tyd wat moes plek maak vir die jonges.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Geluk manne!!!
Ek sit nog droeëbek.
Ek sit nog droeëbek.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Jy jok mos nou lekker!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Ek het net die bakkie gery. En een mangolike Gemsbok geskiet wat toe die verkeerde mangolike Gemsbok was.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: 2024 Jag Fotos

Laas naweek ook my beurt gekry. Vriende jag in Baltimore. Is bederf met ‘n lekker rooibok en my eerste vark.
Altyd lekker om bietjie vrede te vind in die natuur.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2024 Jag Fotos
tau wrote: Fri Jul 19, 2024 9:53 amEk het net die bakkie gery. En een mangolike Gemsbok geskiet wat toe die verkeerde mangolike Gemsbok was.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Skillie se Rooooibok.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2024 Jag Fotos
Pragtige ram daai, geluk!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2024 Jag Fotos
WOW wat meet daardie monster?????