Langafstand jag en Etiek
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Langafstand jag en Etiek
Van die kalibers is vir my bietjie lig. Dalk ok vir teiken, maar jag van daardie grootte bok?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Langafstand jag en Etiek
108gr ELD uit n 6SLR op 379m, dwars deur en sy hart en longe was jellieGiepie wrote: Sat Aug 10, 2024 12:44 pm Van die kalibers is vir my bietjie lig. Dalk ok vir teiken, maar jag van daardie grootte bok?
Daai Whitetail wat die tyken op gemaak is is maar bq groter as n blesbok. My swaartse blesbok het ver oor die 50kg uit geslag en ekt hom op 600m met daai selle combo geskiet
Skootplasing bly maar die ding maar dit gese geniet ek deesdae bokke hier voor jou te skiet sonder laat hul eers van jou weet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Langafstand jag en Etiek
Dalk is ek net nog geïndoktrineer met "the bigger, the better". Het darem self al 'n blesbok op 430m met my 270w moes skiet, ons kon nie nader kom nie en daar het nog niks die dag geval nie. Dan ook 3 springbokke op so 380m. Maar ek verkies hulle nader, vir my selfvertroue. 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Langafstand jag en Etiek
Erik Cortina se opvolg op die vorige.
Die eintlike vraag is: Tref die koeël waar jy mik op 500m?
https://www.youtube.com/watch?v=W87BhujiqeI
Beste.
Die eintlike vraag is: Tref die koeël waar jy mik op 500m?
https://www.youtube.com/watch?v=W87BhujiqeI
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 