My eerste Bosvark!

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

My eerste Bosvark!

Post by Ponkie »

Dag manne

Hier is my eerste bosvark! Ek was in ekstase toe ek die tannie omdop!
Ek het haar op seker so 10m met die 22-250 en 53gr V-max teen 3800ft/s geskiet. Net daar in haar spore gesak.

[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... CF1168.jpg[/img]

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by Rooies »

Ponkie

Nou wil "Justin Beeber" dan nie saam met jou pose nie. Hy was mos die gids gewees.

Mooi gedoen.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by Ponkie »

Rooies!

Hahahaha! Wag laat hy dit hoor! Nee ou Justin/Jason het die kamera vasgehou...

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: My eerste Bosvark!

Post by Lourens »

Baie netjies Ponkie!! Nie elke man wat kan se hy het al 'n bosvark geskiet nie!! Geluk ou mater!!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by BLOK »

Wens ek nou ek was jy baie geluk altyd lekker as jy nuwe speie op jou lys sit veral as hy so moeilik soos bosvark is om te kry
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by tau »

Geluk. Mooi Vark

Ek het myne ook vanjaar(eerste ooit vir my) op 17 m geskiet. Almal se hulle is vreeslik moeilik om in die dag te jag one moet goed wees......of vreeslik gelukkig ;D

Se tog as jy iets met die vleis gedoen kry ek het die rib gebraai in die Weber, maar vir die honde gegee die ding ryk soos swampmonster ;D.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by Rooies »

TAU

Klop bietjie daar by oom henslin of Freek aan hulle is spesialiste op die varke.
Kyk ook onder resepte ek dink daar is n paar.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by Geno »

Tau, stuur maar aan die kant toe. Ek't ander dag 2 geskiet en hulle was bitter lekker!!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by Nico Harris »

Ponkie geluk man!! Niks so lekker soos om n vark in die dag te skiet nie! Vertel ons bietjie meer van die jag!

Ek was gelukkig genoeg om die 4 varke in die dag te skiet! dit was erg mistig en ek het ape gesoek! Het hulle almal met 130gr GS hv koeels geskiet! skote was tussen 80m en 200m! As die skoot klap dan lyk dit of weerlig die vark slaan- dop net daar om in sy spore!!!

Image

groete

Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Jaco Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Tue Sep 13, 2011 7:07 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by Jaco Alberts »

Geluk Ponkie,

nog nie "ontmoet" nie, maar daar is niks so lekker as dit op jou lysie was en skielik is dit op jou kerfstok !

Jaco
User avatar
Christiaan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Jun 08, 2011 1:05 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by Christiaan »

Baie geluk,

Dis veseker een van die spesies wat ek volgende jaar wil gaan skiet.

Dit lyk koud waar jy gejag het, is watter area was dit?

Christiaan
222 Rem
7x64 Brenneke
308 Win
12 Br O/U
9mm
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: My eerste Bosvark!

Post by theedge »

Geluk en netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My eerste Bosvark!

Post by DWB »

;D
Harris30-06 wrote: Ponkie geluk man!! Niks so lekker soos om n vark in die dag te skiet nie! Vertel ons bietjie meer van die jag!

Ek was gelukkig genoeg om die 4 varke in die dag te skiet! dit was erg mistig en ek het ape gesoek! Het hulle almal met 130gr GS hv koeels geskiet! skote was tussen 80m en 200m! As die skoot klap dan lyk dit of weerlig die vark slaan- dop net daar om in sy spore!!!

Image

groete

Nico
Nico, wat het van jou baard geword?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: My eerste Bosvark!

Post by Vosman »

Goeies kerels!
Ek is darem jaloers!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by Ponkie »

Nico

Nee ek het die vark baie toevallig geskiet! Ek en Jason moes 'n bome-boer in Knysna help met die uitskiet van bosbokke wat sy plantasiebome basies verwoes. Oppad om een van Jason se bokke te gaan optel hoor ons net takke kraak en toe dop die tannie daar uit! skoot was so naby, ek het amper soos 'n comboy uit die heup gegooi! Haha!

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by Beyers »

Geluk Ponkie
Dis besonderse jagdiere hierdie
Beyers
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by iceman1982 »

Nice Ponkie!
Weet hoe n Bosvark amper n opsessie raak. Het ook my eerste een verlede jaar geskiet. ook n sog so in die geluk. Sal vir my n trofee beer of hierdie jaar of vroeg volgende jaar by ons voerplek skiet vir die muur.

Groete,
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
langloop

Re: My eerste Bosvark!

Post by langloop »

Veels geluk!  Ek is jaloers!
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by BLOUVALKIE »

baie geluk oom Polla

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
langloop

Re: My eerste Bosvark!

Post by langloop »

Veels geluk!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by Ponkie »

Manne

Baie dankie! Was 'n gr8 gevoel gewees!

ns. Blouvalkie, ek jaag sommer nog baie vroumense rond, nog lank nie 'n "OOM" nie!! ;) Haha!

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
langloop

Re: My eerste Bosvark!

Post by langloop »

Ponkie,

Ek hou van jou definisie van 'n OOM! ;D  ;D
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by Skolla »

Ponkie wrote: ek jaag sommer nog baie vroumense rond, nog lank nie 'n "OOM" nie!!
As dit die definisie van n oom is  ??? gaan ek en nog n paar manne nooit n oom word nie, al moet ek ook kruip!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by Ponkie »

Skolla

Haha! Janee, hier op Stelenbosch kan 'n man sommer nog lank nie Oom wil wees nie! ;D

Groetnis
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: My eerste Bosvark!

Post by BLOUVALKIE »

oom Polla,,,,,,,,,

hahahahahahahaha ;D ;D :D :D

groete
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Post Reply