Groot Eland Bul
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Groot Eland Bul
Skat die outjie bietjie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Groot Eland Bul
Mauritz = 39"
Stefan = 40"
Stefan = 40"
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Groot Eland Bul
sjo mar julle hou van terug hou ne hahaha
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Groot Eland Bul
42"
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Superdup
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am
Re: Groot Eland Bul
41"
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Groot Eland Bul
albei horings 42.5 " hy het 480kg uitgeslag hier is die foto,
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Groot Eland Bul
Hy was gejag met n 7x57
-
Wimpie le Roux
Re: Groot Eland Bul
Ag nee nou is my eland no 14 LOL baie geluk met groot eland, watse medisyne het jy in die 7x57 gebruik?Truvelloman wrote: albei horings 42.5 " hy het 480kg uitgeslag hier is die foto,
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Groot Eland Bul
Hoe groot was jou eland?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Groot Eland Bul
Namibia, naby Grootfontein, weet julle van die ander groot bul wat daar geskiet is in Junie die jaar?
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Groot Eland Bul
Die een is 47" in junie geskiet, die 2 bulle in die topic is letterlik 1km uit mekaar geskiet op n oop plaas van 8000ha, lyk my iets op daai plaas lok groot bulle
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Groot Eland Bul
Eendag as ek 'n eland trofee moet gaan skiet vir myself sal ek seker maar moet ry 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Wimpie le Roux
Re: Groot Eland Bul
41 3/4 en 41 1/2 met 12' basisseTruvelloman wrote: Hoe groot was jou eland?
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Groot Eland Bul
Het jy nie n foto van die eland toe jy hom geskiet het nie? Wat het hy uitgeslag? En jy se hy is nr 14, vir wat is dit RW of wat?
-
Wimpie le Roux
Re: Groot Eland Bul
Ek het foto's van hom ja ek sal gaan soek, my bul was nog jonk het net oor 250 kg uit geslag. Ek het per ongeluk die trofee geskiet want ek het gladnie vir trofee gegaan nie het vir bul in 250 kg klas gaan soek en die een geskiet. Die vleis is aan die Kerk op Roetan geskenk.Truvelloman wrote: Het jy nie n foto van die eland toe jy hom geskiet het nie? Wat het hy uitgeslag? En jy se hy is nr 14, vir wat is dit RW of wat?
RW
Last edited by Wimpie le Roux on Fri Sep 16, 2011 11:49 am, edited 1 time in total.
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Groot Eland Bul
Wil bitter graag die fotos sien asb? Ek wag om te sien,
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Groot Eland Bul
hallo oom Truvelloman
goeie donkie dit is 'n MAJOR ding
goeie donkie dit is 'n MAJOR ding
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270

