Hi manne, weet julle dalk waar ek n ligter trigger spring vir die Tikka T3 in SA kan kry?
Sent from my SM-S918B using Tapatalk
Tikka T3 trigger spring - waar om te kry.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1004
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Tikka T3 trigger spring - waar om te kry.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
JCW
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Wed Jul 11, 2012 1:37 pm
Re: Tikka T3 trigger spring - waar om te kry.
Dankie Toyrsi ek het hierdie gesien maar die ouens vra sommer R250 vir shipping. Gehoop ek kan dit sommer off the shelf iewers in die Kaap kry.
Sent from my SM-S918B using Tapatalk
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Tikka T3 trigger spring - waar om te kry.
Maak vir jou een. Staal strop wat manne gebruik om vis te vang, klein boorpunt slefde deursnee as die binnemaat van die spring en 'n boor. Dan draai jy self een en kan af knip tot die sneller reg is vir jou.
Of koop vir jou 'n Bix'nAndy. Jy gaan nooit weer enige ander sneller wil skiet nie.
Of koop vir jou 'n Bix'nAndy. Jy gaan nooit weer enige ander sneller wil skiet nie.
-
JCW
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Wed Jul 11, 2012 1:37 pm
Re: Tikka T3 trigger spring - waar om te kry.
Dankie Martiens, ek het glad nie eens daaraan gedink nie. Dink jy die spring sal sy hardheid behou in tyd? Eks nie seker of die fishing steel trace wat ek het spring steel is nie.Martiens Bekker wrote:Maak vir jou een. Staal strop wat manne gebruik om vis te vang, klein boorpunt slefde deursnee as die binnemaat van die spring en 'n boor. Dan draai jy self een en kan af knip tot die sneller reg is vir jou.
Of koop vir jou 'n Bix'nAndy. Jy gaan nooit weer enige ander sneller wil skiet nie.
Sent from my SM-S918B using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka T3 trigger spring - waar om te kry.
Miskien kan een van die veervervaardigers jou help.
https://www.bing.com/search?q=spring+sa ... 98&pc=U531
https://www.bing.com/search?q=spring+sa ... 98&pc=U531
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Tikka T3 trigger spring - waar om te kry.
Dit werk ja. Het self so sneller wat 'n geweersmit vriend van my gedoen het en al sy eie Tikkas het hulle ook in.JCW wrote: Sat Jun 07, 2025 7:27 amDankie Martiens, ek het glad nie eens daaraan gedink nie. Dink jy die spring sal sy hardheid behou in tyd? Eks nie seker of die fishing steel trace wat ek het spring steel is nie.Martiens Bekker wrote:Maak vir jou een. Staal strop wat manne gebruik om vis te vang, klein boorpunt slefde deursnee as die binnemaat van die spring en 'n boor. Dan draai jy self een en kan af knip tot die sneller reg is vir jou.
Of koop vir jou 'n Bix'nAndy. Jy gaan nooit weer enige ander sneller wil skiet nie.
Sent from my SM-S918B using Tapatalk
-
JCW
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Wed Jul 11, 2012 1:37 pm
Re: Tikka T3 trigger spring - waar om te kry.
Dankie. Ek ek gaan dit n go gee!Martiens Bekker wrote:Dit werk ja. Het self so sneller wat 'n geweersmit vriend van my gedoen het en al sy eie Tikkas het hulle ook in.JCW wrote: Sat Jun 07, 2025 7:27 amDankie Martiens, ek het glad nie eens daaraan gedink nie. Dink jy die spring sal sy hardheid behou in tyd? Eks nie seker of die fishing steel trace wat ek het spring steel is nie.Martiens Bekker wrote:Maak vir jou een. Staal strop wat manne gebruik om vis te vang, klein boorpunt slefde deursnee as die binnemaat van die spring en 'n boor. Dan draai jy self een en kan af knip tot die sneller reg is vir jou.
Of koop vir jou 'n Bix'nAndy. Jy gaan nooit weer enige ander sneller wil skiet nie.
Sent from my SM-S918B using Tapatalk
Sent from my SM-S918B using Tapatalk
-
JCW
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Wed Jul 11, 2012 1:37 pm
Re: Tikka T3 trigger spring - waar om te kry.
Dankie oom Tripodtripodmvr wrote:Miskien kan een van die veervervaardigers jou help.
https://www.bing.com/search?q=spring+sa ... 98&pc=U531
Sent from my SM-S918B using Tapatalk
