More manne.
Ek is opsoek na Winchester of Nosler doppies vir ‘n 7x57 om die ander Winchesters wat ek het aan te vul of om oor te begin.
Dankie
Nul agt drie 785 2857
Soek 7x57 Winchester doppe
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Soek 7x57 Winchester doppe
Last edited by Sako75 on Wed May 28, 2025 2:20 pm, edited 1 time in total.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Soek 7x57 Winchester of Nosler doppe
Ek nie tuis om te bevestig wat daar is nie.
Hoeveel Winchester soek jy? Doppe reeds gevuur.
Beste.
Hoeveel Winchester soek jy? Doppe reeds gevuur.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Soek 7x57 Winchester doppe
Steeds opsoek
-
malphil
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Tue Apr 18, 2017 4:22 pm
Re: Soek 7x57 Winchester doppe
Ek het n paar once fired doppe - stuur my n whatsapp vanaand dat ek kan onthou om te gaan loer hoeveel ek het en watter daar is, glo nie ek sal Winchester hé nie maar sal moontlik Norma hé. Die res is PMP doppe -
nul 8 vier - 600 sewe 5 39
nul 8 vier - 600 sewe 5 39
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Soek 7x57 Winchester doppe
Stampie