Gesoek - Piet Welgemoed sneller

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Gesoek - Piet Welgemoed sneller

Post by Riaan Kriel »

Goeie more manne

Oom Piet Welgemoed het 'n paar jaar gelede snellers vervaardig vir sy X-Max aksies... Iemand het nie dalk so 'n sneller wat "werkloos" in 'n kluis rondlê en te koop is nie?
Last edited by Riaan Kriel on Tue Jun 24, 2025 9:45 am, edited 1 time in total.
DeVilliers
Full Member
Full Member
Posts: 148
Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am

Re: Piet Welgemoed sneller

Post by DeVilliers »

Jis, bring jy nou memories terug.
Ek sal gaan krap, maar ek weet nie.
Post Reply