CMG Recoil Reaper Silencer

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Tiaan Vermeulen
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Mon Nov 18, 2019 8:34 pm

CMG Recoil Reaper Silencer

Post by Tiaan Vermeulen »

More

Ek is dringend opsoek na n RR silencer vir n 300PRC (30 caliber Magnum silencer) met n 5/8x24 thread asb?
Jag het my omkant gevang en sou graag die 300 wou neem.
Ek woon in die kaap, maar sal courier kostes dek.

by voorbaat dankie.
Martiens Bekker
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm

Re: CMG Recoil Reaper Silencer

Post by Martiens Bekker »

Hoekom bestel jy nie direk by Martel wat hulle vervaardig nie?
Post Reply