Goeiedag manne.
Ek het 'n Howa .243 barreled action wat 'n kolf soek om 'n volwaardige geweer te word.
Ek wil nie 'n nuwe kolf koop nie. Die fondse is beperk. Ek sou natuurlik graag 'n GRS Bifrost wou hê, maar ek wil nie soveel spandeer nie.
Ek sal enigiets oorweeg behalwe 'n Hogue en Boyds At-One.
Iets soos GRS Berserk, Aim of Smoking Guns of Armtec composite sal goed werk. Ek het nie regtig ervaring van chassis nie.
PM my asb. as jy dalk iets het wat in die kas lê.
Baie dankie.
Walter
Gesoek: Howa kortaksie kolf
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Gesoek: Howa kortaksie kolf
Kontak my op 08drie95drie735sewe
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Gesoek: Howa kortaksie kolf
Kontak my op 08drie95drie735sewe
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Gesoek: Howa kortaksie kolf
Ek het vir jou 'n mooi ambidextrous AIM kolf, stuur vir my 'n whatsap op 081 533 4708
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
