Opsoek na 9 X 57 Dies

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
MrFive
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Mar 27, 2014 12:54 pm

Opsoek na 9 X 57 Dies

Post by MrFive »

Goeie naand

Ek het 'n 9 X 57 Mauser aangeskaf en wag nou net vir my lesensie.

Ek is nou opsoek na 9 X 57 dies, omdat dit 'n baie ou Kaliber is, en jy kan nie dies in die winkels kry nie.

As enige iemand weet van 'n stel 9X57 dies wat nie meer bebruik word nie, laat weet my asseblief

Baie dankie

Andre
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Opsoek na 9 X 57 Dies

Post by savage(P Coetzer) »

Nezar engineering kan vir jou maak
MrFive
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Mar 27, 2014 12:54 pm

Re: Opsoek na 9 X 57 Dies

Post by MrFive »

Dankie Savage, maar ek probeer eers om 'n ou ongebruikte die stell te vind, voor ek die Nezar route gaan. Ek weet dat Nezar se dies baie mooi is, maar omdat dit net a jag gewwer is, hoop ek om 'n oue en goedkooper die te vind.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2199
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Opsoek na 9 X 57 Dies

Post by Ds J »

Dit behoort moontlik te wees om 8x57 matryse se nek oop te sny/skuur tot 9x57.
FJK
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Dec 08, 2021 10:48 pm

Re: Opsoek na 9 X 57 Dies

Post by FJK »

More, ek het vir joy n 9x57 die set.
0834622552 Francois
Post Reply