Kudu met baie groot potensiaal vir rekord boek

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Truvelloman
Full Member
Full Member
Posts: 180
Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am

Kudu met baie groot potensiaal vir rekord boek

Post by Truvelloman »

Wat dink julle van die kudu vir potensiaal ?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Kudu met baie groot potensiaal vir rekord boek

Post by Hugo »

Daai mal horing staan seker al op 35"
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Kudu met baie groot potensiaal vir rekord boek

Post by Vosman »

Ek glo daar is baie potensiaal,
Die bulletjie moet net kos inkry!
Sy eerste draai begin darem mooi verby die ore!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Kudu met baie groot potensiaal vir rekord boek

Post by Monrique (SJ) »

Sommer mooi man.

Groetnis
Wimpie le Roux

Re: Kudu met baie groot potensiaal vir rekord boek

Post by Wimpie le Roux »

Neeee ek dink dis 'n vrek lelike kudu ding en behoort biltong te word voor hy sy gene oor dra
My opinie, ek gee nie om as 'n dier 'n gebreekte horing het nie maar misvormde horing is lelik soos abnormaal gekleurde diere
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Kudu met baie groot potensiaal vir rekord boek

Post by BLOK »

sTEM SAAM MET wIMPIE DIE BOK HET POTENSIAAL MAAR SY KONDIESIE SAL MOET VERBETER DAAI MOOI HORING GAN NOG BAIE LANK WORD MAAR AGV DIE VERVORMDE EEN SAL DIT NIE MY TROFEE WEES NIE
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Kudu met baie groot potensiaal vir rekord boek

Post by iceman1982 »

Die skewe horing is vir my die enigste horing wat potensiaal het. Soos Blok se, wie gaan hom skiet? Nie n buitlander nie. En daardie buitelanders wat skewe goed soek is soos hoender tande. Glo dat die nie-gebreklike horing nie veel meer as so 55" sal word nie. So , glo nie ek sou so ver gaan om te se dat ek hom nie sal teel nie. 55" in my oe is n goeie bul, of ek nou in die OK of in Limpopo jag.

Groete,
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Kudu met baie groot potensiaal vir rekord boek

Post by BLOUVALKIE »

oomTruvelloman

hahahahahahahahahahaha :D

baie snaaks

groete
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Post Reply