Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Polla1983
Sr. Member
Posts: 280 Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Post
by Polla1983 » Thu Nov 27, 2025 7:36 am
Waar sal ek Swift punte, spesifiek die “ Break-away Solids “ in die hande kry in die Replubliek van ons?
Die internet en plaaslike winkels is onsuksesvol sover.
Opsoek na 50 van hulle.
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Rudi Fischer
Hero Member
Posts: 1881 Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Post
by Rudi Fischer » Thu Nov 27, 2025 8:16 am
Kom in pakke van 24 en jy kan kyk na R4500vir daai 24.
Maar daar is tans nie 458 500gr beskikbaar nie as koeels nie, net Ammunisie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Thu Nov 27, 2025 8:39 am
Is plaaslike soliede koeëls nie voldoende nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Rudi Fischer
Hero Member
Posts: 1881 Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Post
by Rudi Fischer » Thu Nov 27, 2025 8:52 am
Ek sou Dzombo skiet as ek jy was.
Net omdat my solid nog in R&D is
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Polla1983
Sr. Member
Posts: 280 Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Post
by Polla1983 » Thu Nov 27, 2025 9:44 am
Dankie vir die terugvoering manne.
Ek stel nog ondersoek in, en van wat ek kon oplees, is die reeks redelik 'premium'.
Enige voorstelle vir n sagte en soliede punt op buffel sal welkom wees.
Cheers vir eers
DWB
Hero Member
Posts: 6973 Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Post
by DWB » Thu Nov 27, 2025 11:26 am
Met goeie softs het jy nie solids nodig vir buffels nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Thu Nov 27, 2025 12:03 pm
Barnes, SBC, Rhino
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Frederik
Hero Member
Posts: 5027 Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Post
by Frederik » Fri Nov 28, 2025 5:44 am
SBC is beskikbaar en werk elke dag heeldag lank.
Ding
Full Member
Posts: 184 Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Post
by Ding » Fri Nov 28, 2025 6:06 am
Ek voer my 404 SBC (Spoor Bullet Company) en Peregrine VRG2. Wag vir die geleentheid vir buffel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Thunderhead
Hero Member
Posts: 512 Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Post
by Thunderhead » Fri Nov 28, 2025 6:22 am
Hi uit wat se kaliber wil jy die punte skiet?
Polla1983 wrote: Thu Nov 27, 2025 9:44 am
Dankie vir die terugvoering manne.
Ek stel nog ondersoek in, en van wat ek kon oplees, is die reeks redelik 'premium'.
Enige voorstelle vir n sagte en soliede punt op buffel sal welkom wees.
Cheers vir eers
Polla1983
Sr. Member
Posts: 280 Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Post
by Polla1983 » Fri Nov 28, 2025 11:30 am
Hi Thunderhead.
Gaan uit n 458 Win Mag geslinger word op buffel 'follow up'.
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Fri Nov 28, 2025 12:52 pm
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Thunderhead
Hero Member
Posts: 512 Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Post
by Thunderhead » Fri Nov 28, 2025 5:57 pm
Hi
Uit n Win Mag sal ek 450gr skiet. SBC teen 2250fps is baie goeie buff medisyne. As jy solids wil skiet. JOHAN Kriek se solids werk baie mooi. N std 458 se twist is ma stadig 1/14 ek dink die 450gr is meer sabiel op korter afstande.
Polla1983 wrote: Fri Nov 28, 2025 11:30 am
Hi Thunderhead.
Gaan uit n 458 Win Mag geslinger word op buffel 'follow up'.
Polla1983
Sr. Member
Posts: 280 Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Post
by Polla1983 » Sat Nov 29, 2025 9:16 pm
Dankie vir julle insette!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Polla1983
Sr. Member
Posts: 280 Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Post
by Polla1983 » Sat Nov 29, 2025 9:17 pm
Dankie vir die insette!
Sent from my iPhone using Tapatalk