Dag meneere.
Ek sis opsoek na n bullet puller vir n press nie die kinetic hammer nie ek het twee. Ek soek iets wat ek 44mag punte mee kan trek asb.
Groete
Bullet puller wanted.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bullet puller wanted.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Bullet puller wanted.
Dankie Oom Marius ek het nogal gekyk na hom en dit lyk of dit my beste opsie tans is. Nou moet ek net n plek kry wat die handgun puller in stock het.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bullet puller wanted.
Jy kan direk by Balistix bestel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
phyllox
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
Re: Bullet puller wanted.
Bullet Puller
https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app
Sent from my iPhone using Tapatalk
https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1881
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Bullet puller wanted.
Ek gebruik RCBS se bullet puller. Koop n .44 collet en trek hulle.
Of kom kuier vir my dan trek ek hulle.
Of kom kuier vir my dan trek ek hulle.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
narp
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Wed Apr 23, 2014 11:27 am
Re: Bullet puller wanted.
Dalk nie heelemal wat jy soek nie maar net n idee.
Ek het sommer een van die goed gemodify met my eie gat te boor by die crimping deel toe ek n klomp ou 303 punte moes trek.
Het maklik genoek gewerk op die press sonder enige skade.
Jammer ek weet nie hoem om foto te laai
https://za.rs-online.com/web/p/crimp-to ... gKbB_D_BwE