Ek soek 9.3mm soliede koeëls met ronde neuse. Verkieslik Woodleigh, PMP of Barnes, maar ek sal ander ook oorweeg.
Whatsapp: Nul ag drie 414 2 dubbel drie 5.
9.3mm Soliede Koeëls.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 9.3mm Soliede Koeëls.
Johan Kriek maak 'n geelkoper ronde neus solid
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 9.3mm Soliede Koeëls.
Sal die SBC loodpunt koeëls nie deug nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: 9.3mm Soliede Koeëls.
Hallo Marius, nee ek het van hulle. Ek soek soliede koeëls wat nie omklink nie.
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: 9.3mm Soliede Koeëls.
Dankie, Eduard. Ek sal opvolg.
Eduard Venter wrote: Fri Dec 19, 2025 12:03 pm Johan Kriek maak 'n geelkoper ronde neus solid
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 9.3mm Soliede Koeëls.
Ek het .375 cal PMP solids en n rol skuurpapier vir jou...
Die Kriek solids werk baie goed.Ek het hul al op die 9.3 gebruik op gewone wild maar nog nie op Grootwild nie
Die Kriek solids werk baie goed.Ek het hul al op die 9.3 gebruik op gewone wild maar nog nie op Grootwild nie
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: 9.3mm Soliede Koeëls.
Dankie Julian. Ek is nog nie so desperaat niejunglejulian wrote: Fri Dec 19, 2025 8:57 pm Ek het .375 cal PMP solids en n rol skuurpapier vir jou...
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: 9.3mm Soliede Koeëls.
Ek het reggekom.
Dankie.
Dankie.
- Ding
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: 9.3mm Soliede Koeëls.
Waarmee het oom reggekom?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk


