Nuwe aansluitings
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe aansluitings
Nou gesien dis jy mr. Kok hoe lyk dit in Vryburg hooe dit wat nie weg gewaai het nie is weg gebrand
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Nuwe aansluitings
Jes Blok
Is bly om n bekende ook raak te loop
Ja wat ons probeer maar aan gaan tussen die rook en wind wat so erg is.
Hoe lyk dinge nog da in potch?
Groete
Is bly om n bekende ook raak te loop
Ja wat ons probeer maar aan gaan tussen die rook en wind wat so erg is.
Hoe lyk dinge nog da in potch?
Groete
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hier loop alles ook soos die wind dit wil he. Nie geweet jy hou ook van skiet nie, so leer mens mekaar met die tyd ken
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe aansluitings
Eric dis mooi om te kom groet so mis jy jou naam. 
Welkom
Blok
Welkom
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
foxbat25
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Tue Sep 22, 2009 6:43 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dags? Manne,
Ek hang nou al 'n rukkie hier in die donkerte buite die lig kol rond en lees graag wat julle manne s?. het darem al so paar jakkies op die kerfstok, meeste geskiet met ry en soek metode. Sal graag nog die roep dink wil probeer.
Geniet dit
Eugene
Dunnottar

2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwelinge. Geniet dit
-
Philip
Re: Nuwe aansluitings
Hello almal,
My naam is Philip Moolman.Ek is n boogjagter asook n geweerjagter wat basies vir al my kalibers herlaai.Vir die afgelope omtrent 30 jaar is ek n biltong/trofee en boogjagter vir oor die 20 jaar.Die groot 5 ontduik my nog,maar verder het ek omtrent al ons gewone wild gejag.
Ek maak ook my eie pyle op en bou my eie snare en kabels ook.
Groetnis
My naam is Philip Moolman.Ek is n boogjagter asook n geweerjagter wat basies vir al my kalibers herlaai.Vir die afgelope omtrent 30 jaar is ek n biltong/trofee en boogjagter vir oor die 20 jaar.Die groot 5 ontduik my nog,maar verder het ek omtrent al ons gewone wild gejag.
Ek maak ook my eie pyle op en bou my eie snare en kabels ook.
Groetnis
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Philipm geniet hom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
-
Jeep 1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo almal
Ek is jp Marais ek kom van Kookhuis af ek is nog jonk en wil baie leer op die Forum.

25 06 !
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Jeep
Hier gaan jy baie leer, jy gaan net baie moet lees. Kry sommer die ou man dat hy ook saam lees, haha!!!!
Groete Izak

- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom JP
Jys by die regte plek, hier gaan jy baie leer, daar is 'n klomp baie wyse manne hier op die forum.
Geniet dit
Nuweseun

Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe aansluitings
Jeep1
Welkom en lekker leer, onthou hier skryf jy nie eksamen nie so vat jou tyd

Welkom en lekker leer, onthou hier skryf jy nie eksamen nie so vat jou tyd
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
goeie dag almal, eks Alex Badenhorst en eks verslaaf aan jakkals en rooikat roep! Ek jag net deeltyds, elke kans wat ek kry, werk as n meulenaar en hou my baie besig. ek jag op my ouers se grond in die oos kaap en dan in die vrystaat, ek bly in wesselsbron. Het nou al vir so 2 weke op die forum rond gesnuffel en vind al die praadjies baie interesant, sien uit om saam te gesels!!!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe aansluitings
great om van jou te hoor welkom maat
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hartlik Welkom Alex.
groete
JP
groete
JP
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe aansluitings
Visstok
Welkom en ek hoop jy word gehook hier.
Blok
Welkom en ek hoop jy word gehook hier.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Nuwe aansluitings
Naand manne
Ek is ook al n geruime tyd hier op die forum, maar ek lees eerder as wat ek praat. Julle manne het baie kennis. Dankie tog daarvoor. Dan kan ek ook leer. In elk geval ek is ook woonagtig in Potchefstroom soos sommige van julle. Sal graag meer Jakkie se kind wil skiet, maar het nie altyd die geleentheid nie. Ken darem so n boer of twee in die omgewing, maar hulle is nie so aktief agter jakkie aan soos ek sal wil nie.
Dankie vir al die insiggewende sake wat julle kwyt raak.
Groete,
PJ

Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe aansluitings
Daarshy
PJ welkom hier op die forum ek is bly jy het toe kom aansluit jy sal dit geniet en al daai vrae wat jy altyd het hier sal jy antwoorde kry.
Pasop net die site raak verslawend
Blok
PJ welkom hier op die forum ek is bly jy het toe kom aansluit jy sal dit geniet en al daai vrae wat jy altyd het hier sal jy antwoorde kry.
Pasop net die site raak verslawend
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
BIG LION
Re: Nuwe aansluitings
Dag manne.
Jacques van Namibia, ek is `n nuweling op die Forum en geniet elke oomblik van alles. `n mens leer baie by die ouer manne wat baie kennis het.
Soos hulle altyd se " LAAT DIE KOPPE KRAAK"
Groete
Jacques

Louis Steyl
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Sun Oct 02, 2011 7:14 pm
Re: Nuwe aansluitings
hallo. Eks louis van namibia. wag nog vir my licence vir my nuwe 243 ruger m77 target. ek het mooi raad gekry van wat se KD ek moet op sit. dankie aan Francois se broer.
-
engels
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Mon May 31, 2010 6:14 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie naand, ek is Nico Engelbrecht en lees die Forum reeds vanaf 2010 en geniet dit terde?. Was egter baie versigtig om op die forum deel te neem en my vrae te vrae n.a.v. die teregwysings t.o.v. die korrekte terminologie maar hopelik het die saak nou tot 'n slotsom gekom..
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Nuwe aansluitings
Engels
Baie welkom hier..
Groetnis
Baie welkom hier..
So hoop ons maar almal.engels wrote: Was egter baie versigtig om op die forum deel te neem en my vrae te vrae n.a.v. die teregwysings t.o.v. die korrekte terminologie maar hopelik het die saak nou tot 'n slotsom gekom..
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes