Middag manne
Ek is opsoek na so 'n bagasie trailer as iemand dalk weet van een wat te koop is. Ek is geleë in die Weskaap
Baie dankie by voorbaat
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Trailer (300 of soortgelyk)
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Trailer (300 of soortgelyk)
Last edited by snakker on Mon Jan 26, 2026 1:22 pm, edited 1 time in total.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Trailer (300 of soortgelyk)
Baie op Facebook Marketplace, maar maak seker van die verkoper, gaan sien self die item alvorens jy betaal..