EK hoop iemand in Pretoria Oos omgewing kan help.ek het n klomp pakkies .22 ammo gekoop by Leisure and Adventure in die Parkview winkel sentrum.Ek kort iemand met dedicated status vir n .22 om die ammo te gaan uitboek en te berg tot ek weer in Pretoria kom.Ek gaan moontlik binne die volgende maand daar deur maar dit sal laatmiddag of n sondag wees so ek gaan dit nie kan afhaal nie.Enige hulp sal baie wardeer word.
Julian 084 592 6299
