Goeie middag - Die is seker die laaste ding wat julle verwag om te sien op jag forum, dit gesê vat ek maar die kans en kyk of iemand nie een beskikbaar het nie.
Dit is skrikwekend hoe baie scammers advertensies plaas vir die outjies - Ek het seker nou 3 tee gekom so is maar skrikerig. Hier op Jaracal kan n ou darem gemaklik voel om geld te spandeer sonder dat jy n naar gevoel kry wanneer jy betaling maak.
WA my asseblief op 083 twee7drie7 156 as jy weet van iets of een self beskikbaar het.
Groete
Jacques
Sent from my iPhone using Tapatalk
Golf Karretjie - Yamaha Petrol
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
- finch
- Sr. Member

- Posts: 467
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Golf Karretjie - Yamaha Petrol
Die Jaracal manne walk en stalk die gholfballe
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Golf Karretjie - Yamaha Petrol
Lyk my so, waar hou julle die cooler box?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Golf Karretjie - Yamaha Petrol
Nie somer nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Golf Karretjie - Yamaha Petrol
Watter area is jy? Hoe wyd wil jy soek?
Ek weet van een wat oor n maand in die mark kom...
Laatweet maar gerus. Cheers
Ek weet van een wat oor n maand in die mark kom...
Laatweet maar gerus. Cheers
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Golf Karretjie - Yamaha Petrol
Hi Polla. Ek is in Natal, Suid Natal. Ek sal plan maak as die regte een op kom. Stuur asseblief n boodskap op WA dan kan ons solank sien of dit die regte een vir my gaan wees. Dankie!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Golf Karretjie - Yamaha Petrol
Kyk op vleisboek by Golf Equipment SA daar het nou heelwat opgekom.
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Golf Karretjie - Yamaha Petrol
Goeie middag! Dankie vir die insette, Ek het reg gekom met 1 van Golf Car Asociates. Baie dankie Polla vir die help! Amper een daar van jou wereld geneem!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Golf Karretjie - Yamaha Petrol
Bly jy het reg gekom Jacques!Jacques1988 wrote:Goeie middag! Dankie vir die insette, Ek het reg gekom met 1 van Golf Car Asociates. Baie dankie Polla vir die help! Amper een daar van jou wereld geneem!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1394
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Golf Karretjie - Yamaha Petrol
So op hierdie noot, ek wonder of dit regtig golf speel is as jy sommer van die bakkie af slaan met so grooooooot drywer wat die gaatjie op 500m sommer laat naby voel...?