Verskeidenheid dies te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm

Verskeidenheid dies te koop

Post by LeonS »

More manne

Ek plaas die volgende items te koop namens n vriend wat nie op die forum is nie.
Whatsapp asb vir Dries vir fotos en verdere inligting.
084 375 1111

Dies beskikbaar, maak n offer:

Lee 30-06
Lee 375
Lyman 416 Rigby
Lee 40cal
Lee 7x57

Het ook n Martini Henry (1888) in uitstekende kondisie te koop.
Post Reply