Howa Mini Action - Bolt Knob
-
Howa09
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Wed Aug 10, 2016 2:02 pm
Howa Mini Action - Bolt Knob
Dagse, eks opsoek na n Howa mini Action (6mm ARC), replacement bolt knob, asb. Eks opsoek na n ‘aftermarket’ replacement knob, om oor die huidige een te sit om grooter en makliker te maak. Daai groot ronde Howa hogue, sal ook werk. Dankie, ek hoor gerus
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Howa Mini Action - Bolt Knob
Hoor by Geno of hy nie kan help nie
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
snoman
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Jul 24, 2024 11:18 am
Re: Howa Mini Action - Bolt Knob
kyk by AIM engineering of by night fury hulle het
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Howa Mini Action - Bolt Knob
Hi,
weet dit is n ou post maar het jul kontak informasie vir AIM Engineering of Night Fury? Ek het aim se webwrf hul proebeer kontak maar kom ni reg nie... of hou iemand dit aan in GP?
Groete
weet dit is n ou post maar het jul kontak informasie vir AIM Engineering of Night Fury? Ek het aim se webwrf hul proebeer kontak maar kom ni reg nie... of hou iemand dit aan in GP?
Groete
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Howa Mini Action - Bolt Knob
Google Eagle Barrels, en gaan na hulle web werf. Daar onder products sal jy die opsies sien wat hulle maak.
Ek het laas week weer by hulle goed bestel en dit was binne 5 dae afgelewer in die Kaap.
Ek het laas week weer by hulle goed bestel en dit was binne 5 dae afgelewer in die Kaap.