Gewere te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Gewere te koop

Post by alecjohnson »

Dag manne

Ek was lanklaas hier, baie gesukkel om inlog goed te kry en lewe maak draaie wat mens nie beplan nie.

Ek is al 'n geruime tyd besig om uit te dun an dinge in en om die huis.

1) Ek het so besluit om ook my puik 243AI in die mark te sit 29.6 duim 1:8 swaarste loop wat ek kon kry Walter, knaldemper, met 'n klomp ekstras, CZ550 true en bluprinted aksie, doppe, punte 'n pot kruit die het 437 skote deur, almal met goeie afkoel tye, die geweer is gebou vir baan skiet 400-1200m. Kriek 103gr doen die beste daaruit, maar nosler custom competition skiet ook pragtig, tussen 500 en 750 Nosler CC ingesluit en 'n paar krieke ook, volle geskiedenis boek van inbreek af skoonmaak etc.
Ek sal graag nou vir die hele paket(teleskoop uit) so R19k wil he.
Ek het dit vir my swaer aangebied om dit in familie te hou, maar hy wil dit nie he nie of het gedink ek grap, maar ek gaan nie 'n man smeek nie, so hier kan iemand 'n winskoop kry.

1.1)Ek het 'n vortex Gen 2 PST 5-25 mrad soos nuut wat ek ook sal laat gaan vir die 243 bedoel, en sal dit saam met die 243 laat gaan vir 10k as 243 sou verkoop sonder teleskoop sal dit apart verkoop word maar nie voor die 243 verkoop nie dan 12k.

2) Daar is ook 'n Anatolian Defence Tornado semi auto 4+1 12 Boor hael geweer met herlaai toerusting, sowat 1000-1500 slagdoppe, lood korrelmaak, 5kg AAA hael en 'n klomp fabrieks rondtes ek sal graag R6k wil he vir die hele pak (gaan nie opbreek nie)

3) Glock 32SF (45ACP) Gen 3 met klomp doppe en punte en 200 ish dalk meer slagdoppe matryse, Sniper tactical IWA holster met push dagger en ekstra magasein, die holster se skroewe moet vervang word maar sniper tactical doen dit gratis as deel van waarborg) met 'n mayo vles vol ammo ek sal graag R5k wil he vir die pakket.

geskenk) Ek het ook vir iemand wat net wil speel 'n 22short revolver, ek het dit by oom Dirk (Viking) geskenk gekry en bied dit weer as geskenk aan 'n jaracal lid, daar is deel van die 'n magdom ammo ek het destyds 1000 rondtes 22 short gekoop in die Paarl so als wat oor is kan die persoon kry wat dit oorneem. Enigste vereiste is dit moet 'n Jaracal lid wees wat dit kry) - Geneem deur Jaco Reichert


Ek watsapp graag fotos, my selfoon nommer is afgevat deur MTN, maar whatsapp werk nog op 0849411237, anders epos alec.johnson@agrico.co.za
Last edited by alecjohnson on Tue Jul 07, 2026 9:56 am, edited 3 times in total.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Gewere te koop(amper soos 'n lewende Boedel)

Post by alecjohnson »

Ek kry nie die fotos gekrimp nie hier is 'n skakel waar die fotos is van die gewere:

https://drive.google.com/drive/folders/ ... sp=sharing
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7988
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Gewere te koop(amper soos 'n lewende Boedel)

Post by Arnold »

Sien hierdie asb as positiewe komentaar. Die Haelgeweer lyk soos 'n Benelli M2 copy, so parte is moontlik vrylik beskikbaar indien dit so is. Daar is baie Turkse haelgewere wat op die basis gebou is en ek het ook onlangs een gekoop.

Dit kan beteken dat jy ook moontlik die magesyn tube kan verleng om meer rondtes te vat. Some food for thought, maar ek dink dit is 'n goeie opsie.
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 956
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Gewere te koop(amper soos 'n lewende Boedel)

Post by OosKaapJagter »

Ek dink item 3 is 'n Glock 30SF. Ek het vir my seun so een gegee.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Gewere te koop(amper soos 'n lewende Boedel)

Post by alecjohnson »

OosKaapJagter wrote: Wed Jun 03, 2026 6:34 pm Ek dink item 3 is 'n Glock 30SF. Ek het vir my seun so een gegee.
Ja dit is so, ek het lank gesukkel om een in die hand te kon vashou voor ek koop, want ek was bang dis te klein, maar dit het selfde greep grootte as my CZ75, net bitjie groter omtrek, maar nie genoeg dat ek dit voel nie. die loop is ook laer as die cz so die 9mm en die 45 skop is so te se dieselfde.

Die wapen kom met ongeveer 150 rondtes, 100+ doppe, 2 pakkies slagdoppies, matryse(lee), skoonmaak goed, IWA holster en kissie.

Was my EDC.
User avatar
Stukkies
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am

Re: Gewere te koop(amper soos 'n lewende Boedel)

Post by Stukkies »

Hi Alec
As jy dalk daai Vortex teleskoop wil laat gaan sal ek belang stel.
_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Gewere te koop(amper soos 'n lewende Boedel)

Post by alecjohnson »

Bump, nog net die rollie is geneem.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Gewere te koop

Post by alecjohnson »

pryse aangepas
User avatar
Stukkies
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am

Re: Gewere te koop

Post by Stukkies »

Hi Alec
Ek stel nog steeds belang in die scope as jy hom wil laat gaan.
_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Gewere te koop

Post by alecjohnson »

Stukkies wrote: Tue Jul 07, 2026 2:48 pm Hi Alec
Ek stel nog steeds belang in die scope as jy hom wil laat gaan.
u sal net moet wag dat die 243 verkoop, op die hele lys is daai teleskoop die mees gewild.
Post Reply