Howa kort aksie te koop - net die aksie
- 1NSANE
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am
Howa kort aksie te koop - net die aksie
Howa 308 kort aksie te koop (loop is uit geskiet). Word verkoop as barreled action. Bolt face is oop gemaak om magnum dop te kan vat. Ideaal vir 6.5 PRC bou.
Prys is R8000
Kontak my gerus op 083 225 3982 of PM.
Prys is R8000
Kontak my gerus op 083 225 3982 of PM.
Last edited by 1NSANE on Mon Nov 18, 2024 8:56 am, edited 1 time in total.
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
1SANE, ek is in die proses om 'n P14 se loop te laat afhaal en dan die aksie te verkoop of 'n ander kaliber loop op te sit. Kyk hierdie draad. viewtopic.php?p=905122#p905122 As jy die loop kan afhaal en ingee sodat die geweer van jou naam afkom, sal jy die aksie dalk makliker verkoop kry, die schlep om die geweer te laat lisenieer is weg. Dan sou ek ook in jou jou aksie belang stel. Maar net 'n moontlikheid.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Howa se serial nommer is op die aksie, jy gaan kaliber verandering moet doen indien jy n ander kaliber op die aksie wil bou.
Hano
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Dankie Hano. Ek het daarvan vergeet. Dit was iets wat die polisie oor aangevat is, want hulle het wapens "onwettig" laat inkom sonder die reeksnommer op die loop. In SA is dit die loop wat gelisensieer word.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- 1NSANE
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Prys verlaag na R7000.
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Nie korrek nie. Wet se “every major component”. Maw loop en aksie is lisensieer wees.Giepie wrote: Wed Oct 30, 2024 2:10 pm Dankie Hano. Ek het daarvan vergeet. Dit was iets wat die polisie oor aangevat is, want hulle het wapens "onwettig" laat inkom sonder die reeksnommer op die loop. In SA is dit die loop wat gelisensieer word.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Dankie, ek is al reg gehelp. Ek was onder die indruk net die loop. Nie bewus gewees die wet het al verander nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- 1NSANE
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Prys verlaag na R6000.
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3607
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Opsie tot môre asb?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Wilanie762
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Fri Feb 03, 2023 5:12 pm
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
is die aksie verkoop
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Vir interssantheid hoeveel skote is deur die loop?1NSANE wrote: Tue Oct 29, 2024 3:15 pm Howa 308 kort aksie te koop (loop is uit geskiet). Word verkoop as barreled action. Bolt face is oop gemaak om magnum dop te kan vat. Ideaal vir 6.5 PRC bou.
Prys is R8000
Kontak my gerus op 083 225 3982 of PM.
- 1NSANE
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Aksie is nog beskikbaar - R6000
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Dagse1NSANE wrote: Tue Oct 29, 2024 3:15 pm Howa 308 kort aksie te koop (loop is uit geskiet). Word verkoop as barreled action. Bolt face is oop gemaak om magnum dop te kan vat. Ideaal vir 6.5 PRC bou.
Prys is R8000
Kontak my gerus op 083 225 3982 of PM.
Kink interessant
Net n paar vragies
Wat was U bedoeling / plan met die oopmaak van die slot se kop ( boltface) ?
HOWA 6.5PRC is op n LANG aksie gebou
Ek weet nie van "magnum" tipe patroon wat in standard KORT aksie sal kan pas nie?
Ek het gedink miskien 7-6,5 PRCW maar lengte van volle patroon ( COAL) is 2.950" / amper 75mm
Dalk sal eksterne magasyn werk / pas ?
Enige idees ?
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
6.5PRC/RSAUM se dop is selfde lengte as 260Rem, selfs 300WSM is net 2mm langer. Kan almal in kort( 308-lengte) aksie werk. As jy swaar koeels skiet(156gr) gaan jy dalk nie uit magasyn kan laai nie.Manton wrote:Dagse1NSANE wrote: Tue Oct 29, 2024 3:15 pm Howa 308 kort aksie te koop (loop is uit geskiet). Word verkoop as barreled action. Bolt face is oop gemaak om magnum dop te kan vat. Ideaal vir 6.5 PRC bou.
Prys is R8000
Kontak my gerus op 083 225 3982 of PM.
Kink interessant
Net n paar vragies
Wat was U bedoeling / plan met die oopmaak van die slot se kop ( boltface) ?
HOWA 6.5PRC is op n LANG aksie gebou
Ek weet nie van "magnum" tipe patroon wat in standard KORT aksie sal kan pas nie?
Ek het gedink miskien 7-6,5 PRCW maar lengte van volle patroon ( COAL) is 2.950" / amper 75mm
Dalk sal eksterne magasyn werk / pas ?
Enige idees ?
Opening op die slotgesig van Howa kort aksie is meestal om .308 grootte dop te akkomodeer(.473 duim), maar slot het genoeg materiaal dat geweersmit die opening kan vergroot om magnum dop (.532 duim) te akkomodeer.
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Dagse
Kink interessant
Net n paar vragies
Wat was U bedoeling / plan met die oopmaak van die slot se kop ( boltface) ?
HOWA 6.5PRC is op n LANG aksie gebou
Ek weet nie van "magnum" tipe patroon wat in standard KORT aksie sal kan pas nie?
Ek het gedink miskien 7-6,5 PRCW maar lengte van volle patroon ( COAL) is 2.950" / amper 75mm
Dalk sal eksterne magasyn werk / pas ?
Enige idees ?
Blykbaar het geweersmid KLAAR slotgesig oop gemaak - vir magnum tipe patrone
Swaer koeëls is 165 en swaarder veral VLD wat lank is
Dit is nie die dop se lengte waar die probleem le
Dis as mens die nuwe VLD swaar lang koels gebruik - dan is die Cartridge overall Length ( COAL ) die probleem - sal nie in interne magasyn pas nie
Dus hoekom HOWA n lang aksie gebruik.
Om slot / magasyn lengte te vergroot ( in ander woorde n kort aksie in n medium aksie te laat omskep ) is n moerse groot werk
Mens sal moet kyk wat met n eksterne magasyn gedoen sal kan word
Kort n nuwe ... bottom metal asook magasyne

Dankie vir inligtingGian_dP wrote: Wed Jul 08, 2026 2:57 pm 6.5PRC/RSAUM se dop is selfde lengte as 260Rem, selfs 300WSM is net 2mm langer. Kan almal in kort( 308-lengte) aksie werk.
Opening op die slotgesig van Howa kort aksie is meestal om .308 grootte dop te akkomodeer(.473 duim), maar slot het genoeg materiaal dat geweersmit die opening kan vergroot om magnum dop (.532 duim) te akkomodeer.
As jy swaar koeels skiet(156gr) gaan jy dalk nie uit magasyn kan laai nie.
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Blykbaar het geweersmid KLAAR slotgesig oop gemaak - vir magnum tipe patrone
Swaer koeëls is 165 en swaarder veral VLD wat lank is
Dit is nie die dop se lengte waar die probleem le
Dis as mens die nuwe VLD swaar lang koels gebruik - dan is die Cartridge overall Length ( COAL ) die probleem - sal nie in interne magasyn pas nie
Dus hoekom HOWA n lang aksie gebruik.
Om slot / magasyn lengte te vergroot ( in ander woorde n kort aksie in n medium aksie te laat omskep ) is n moerse groot werk
Mens sal moet kyk wat met n eksterne magasyn gedoen sal kan word
Kort n nuwe ... bottom metal asook magasyne
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Iemand miskien weer lus vir n 243WSSM?.
Ek self skiet n 6.5GAP op n Howa kort aksie. Ek laai n 140gr Berger 30" van die lands, dan pas hulle in die mag.
Die 153gr Bergers ook al daar deur geskiet. Ek kan hulle single feed en extract, maar nie met 25" jump in mag laai nie.
Die kort aksie het my nognie gepla nie.