Goeie more mede-jagters.
Ek het bietjie my herlaai tafel en kas skoongemaak en het die volgende items beskikbaar indien enige iemand sou belangstel:
A. .303 Items:
- 3 stuk Lee die stel (gebruik) - R400.00 (VERKOOP)
- gevuurde doppe (33) - R100.00 (VERKOOP)
- 175gr Rhino Solid Shank punte (25) - R200.00 (VERKOOP)
- 215gr Rhino Solid Shank punte (17) - R100.00 (VERKOOP)
- 130gr Impala LWHV Solid punte (44) - R100.00 (VERKOOP)
B. 30-06 Items:
- Lapua ongevuurde doppe in Lapua houer (nuut en unprimed) (50) - R1000.00
- 3 stuk Lyman De Luxe die stel (een maal gebruik) - R1000.00
- 180gr Peregrine VRG-4 punte (30) - R150.00 (VERKOOP)
C. 7mm Items:
- 170gr PMP Pro-amm punte (39) - R150.00 (VERKOOP)
D. .38 Rossi Rewolver Short - R1000.00 of naaste aanbod
Ek is in Centurion. Ek kan vir jou die item koerier vir jou eie rekening indien jy belangstel.
Whatsapp my vir fotos by 0agt2nege0nege6nul94
Jagters groete
Paar Items
-
jooste
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
-
AbdullahB
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Nov 16, 2020 6:31 pm
Re: Paar Items
Dm sent.
Dibs on 303 Lee set
175gr Rhino bullets
3006 Peregrine 180gr
7mm 170gr Proamm
Sent from my 25080RABDG using Tapatalk
Dibs on 303 Lee set
175gr Rhino bullets
3006 Peregrine 180gr
7mm 170gr Proamm
Sent from my 25080RABDG using Tapatalk
-
jooste
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Paar Items
Hi Abdullah
Dankie vir jou besigheid.
Ek stuur jou Pudo pakkie sodra dit opgemaak is (vanmiddag of laatste moreoggend)
Hoop dit is in orde.
Groete
Dankie vir jou besigheid.
Ek stuur jou Pudo pakkie sodra dit opgemaak is (vanmiddag of laatste moreoggend)
Hoop dit is in orde.
Groete
Nico Jooste

