Paar Items - Goeie Kopies

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
jooste
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm

Paar Items - Goeie Kopies

Post by jooste »

Goeie more

Hieronder het ek paar items wat nog beskikbaar is teen goeie pryse:

A. 30-06 Items:
- Lapua ongevuurde doppe in Lapua houer (nuut en unprimed) (50) - R1000.00 (Nuwe Lapua doppe prys R4k per 100)
- 3 stuk Lyman De Luxe die stel (een maal gebruik) - R1000.00 (Nuwe die stel prys R3999)

B. .38 Rossi Rewolver Short - R1000.00 of naaste aanbod

Ek is van Centurion. Ek kan vir jou die item koerier vir jou eie rekening indien jy belangstel.

Whatsapp my vir fotos by 0agt2nege0nege6nul94

Jagters groete
Nico Jooste
Post Reply