Vlakvarkie
-
projag
Vlakvarkie
Botande is 13.8 duim Die varkie was in sy laaste dae en is dus nie sommer net geskiet omdat skiet skiet is nie[/b]
Last edited by projag on Sat Sep 19, 2009 11:32 am, edited 1 time in total.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Vlakvarkie
Daai vark verdien 'n saluut... min van hulle sien sulke jare. Hy het 'n volmaakte lewe gehad. Dankie dat jy met ons deel projag. Die veearts moet my ook maar eendag uitsit as die ouderdom te lank word...genade dood. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Vlakvarkie
Freek
Ou jakkalsjagters gaan nie dood van ouderdom nie. Hulle raak so sleg dat die katte hulle later vang, maar hulle dood nie vanself nie.
Caller
Ou jakkalsjagters gaan nie dood van ouderdom nie. Hulle raak so sleg dat die katte hulle later vang, maar hulle dood nie vanself nie.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Vlakvarkie
True,true Caller. Ons staan seker nie verniet bekend as bitter einders nie, geduld moet die rede wees hoekom ons solank uithou...
My ouman het altyd hier op sy laaste die uitlating gemaak "As jy in die oggend wakker word sonder pyne moet jy weet jy's dood..."
Nou ja ek kan seker nie met hom verskil nie, maar ek het ook nog nie die voorreg gehad om hierdie ouderdom oggend pyne te ervaar nie, hulle is seker nog oppad. Enigste oggend pyn wat ek al deur gemaak het is die Sondag oggend na die Saterdag se mooi rugby, blykbaar is dit 'n spontane ligaams reaksie na die vorige aand se oormatige vog in name.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Vlakvarkie
Projag
Mooi vark hoor.
Ek het die winter 'n ander uitkyk op vlakvarkvleis gekry toe ek Cabbanossi daarvan gemaak het en dit soos gewone dro?word gedroog het. Die varke waar ek gaan jag sal nou moet begin camo dra. Ek verruil enige tyd Rooibok biltong daarvoor.
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Vlakvarkie
Christo ek stem saam met jou, daai ot se vleis is heerlik. Maar ek het gevind die ou bere se vleis is nie so gaaf nie, verkies maar eerder 'n jongerige vark vir 'n tafel gereg. Selfs ou Caller het hin wenner van 'n vlakvark wors resep beet... genade land my bek water al klaar net met die gedagte aan daai worsie.
Moet ook nie vlakvark se half broer bosvark weg gooi nie, nou daai my ou maat is prima vleis.
Moet ook nie vlakvark se half broer bosvark weg gooi nie, nou daai my ou maat is prima vleis.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Vlakvarkie
Ou Freek
Ek hoop net die normale spontane oggend ligaamsreaksie is darrem nog teenwoordig jong.
Wanneer daai reaksie die dag weg is, dan weet jy die skrif is aan die muur.
Caller
Ek hoop net die normale spontane oggend ligaamsreaksie is darrem nog teenwoordig jong.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Ambessa
Re: Vlakvarkie
Hallo Caller
...bittereinders soos min?
Mooi loop.
Ambessa
...darem 'n wonderlike spesie die "jakkalsjagters". Hoop nir dit is huiskatte wat die coup de grace gee nie?Caller wrote:...Ou jakkalsjagters gaan nie dood van ouderdom nie. Hulle raak so sleg dat die katte hulle later vang, maar hulle dood nie vanself nie.
...bittereinders soos min?
Mooi loop.
Ambessa
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Vlakvarkie
Ambessa
Nee magtag man, dit moet darrem 'n rooikatjie of kolkat of vuilbaard of iets behooliks wees. Jy weet mos, dis nie ook sommaar net vir kom vat nie.
Caller
Nee magtag man, dit moet darrem 'n rooikatjie of kolkat of vuilbaard of iets behooliks wees. Jy weet mos, dis nie ook sommaar net vir kom vat nie.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Ambessa
Re: Vlakvarkie
Halo Caller
Ambessa
Einste, dit moet ten minste 'n tau of 'n simba wees...Caller wrote:...Nee magtag man, dit moet darrem 'n rooikatjie of kolkat of vuilbaard of iets behooliks wees. Jy weet mos, dis nie ook sommaar net vir kom vat nie.
Ambessa
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Vlakvarkie
Caller en Ambessa so julle reken julle wil nie lei nie, daai kat moet ten minste kan raak en vas vat. Die sakie vinnig en skoon agter die rug kry...
Mens lei lank genoeg net aan die ouderdoms skete.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Vlakvarkie
So hin vark staan in my geweste bekend as 'n Gallion - afgelei van die bekende Gallion pad skraper. Sy tande staan so wyd uit laat dit lyk soos skraper lemme...
Stoot letterlik sy pad skoon as hy onder deur 'n draad kruip, of as hy wy etc,etc,etc. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!