Slegte smaak in die mond deur jagters gelos

Hou hierdie deel vir besprekings en klagtes ens.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos

Post by Boertjie »

As daar lede skuldig is aan so n oortreding,en hulle word niks aan gedoen nie(op die forum),dan is dit net so goed dat Jaracal die optrede goedkeur.Ek glo nie enige van ons wil dit he nie.Laat die lede van die forum stem oor wat moet gebeur.

Boertjie
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos

Post by Francois Briedenhann »

Mense julle gaan nou so aan ens...Onthou hier is 2 baie jong seuns wat dit ook lees wat dink hulle nie??Ek wil regtig nie indruk en strooi veroorsaak nie ma julle wat sou julle dink as julle bv.Blouvalkie se ouderdom is en julle lees die goed?Wil regtig nie moeilikheid veroorsaak nie...
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos

Post by 243Songdaug »

Francois

Onder jou hofie:  Is dit waar"  het ek jou vertel van die ongeskrewe reels wat soms goeie vriende kwaad uitmekaar laat gaan - hier is 'n goeie voorbeeld - al die manne hierbo is deur en deur goeie manne - hul sienig verskil net eenvoudig.

Dis maar hoe dit is - daar is goed waaroor ons baie sterk voel en ons is bereid om ons nekke daarvoor uit te steek.

Lees die hofie en vat dit as 'n leerskool - hierdie post sluit baie mooi aan by jou vraag in "Is dit waar"  Al verskil hier is dat daar geskrewe wette betrokke is.
Dont tell me, show me......
User avatar
axe942
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm

Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos

Post by axe942 »

Naand manne,

Veskoon my onkunde. Ek het nou al 'n paar keer raak gelees van 'n "Draai Jakkals", maar kon dit nou nog nie uitpluis nie. Watse ding is dit ?
Hannes

9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos

Post by Christo »

axe942 wrote: Naand manne,

Veskoon my onkunde. Ek het nou al 'n paar keer raak gelees van 'n "Draai Jakkals", maar kon dit nou nog nie uitpluis nie. Watse ding is dit ?
'n Draai Jakkals is ook 'n BAKOOR JAKKALS
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
axe942
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm

Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos

Post by axe942 »

Dankie Christo  :)
Hannes

9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos

Post by Rooies »

Nee Christo man, n draai jakkels is n kaapse vos of silwervos(vulpes chama)
en n bakoor is n bakoor(otocyon megalotis), draai is bietjie ligter van kleur as n bakoor.

hoe slim hou ek my nou ala Ambesa.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi

"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos

Post by Christo »

Rooies wrote:
Nee Christo man, n draai jakkels is n kaapse vos of silwervos(vulpes chama)
en n bakoor is n bakoor(otocyon megalotis), draai is bietjie ligter van kleur as n bakoor.

hoe slim hou ek my nou ala Ambesa.
Ek't ok so gedink, maar volgens bl 134 van die Soogdier Gids van Suider Afrika is dit soos ek ges? het. Kyk daar.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
axe942
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm

Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos

Post by axe942 »

More,

En waar kom die naam vandaan ?
Hannes

9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos

Post by Chris101 »

942

Draaijakkals soos sy naam se lig van kleur klein lyfie groot stert gebruik stert om sy vyande of teenstanders te uitoorle.
bakoorjakkals donkerder van kleur groot bak ore rond aan die bokant meer hare op lyf kleiner stert.
DUIDELIKSTE VERSKIL die ore in die nag.
Dis hoekom ek n NF gebruik om die onderskeid te sien.

;D ;D ;D ;D

101
Knou die gediertes AF.
Post Reply