Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Hallo manne
Hier is so paar fotos van ons Kameelperdjag hierdie week. Ek en n goeie vriend en kollega hier by Safari, Bryan Betton, het hierdie week elkeen n Kameelperd gaan skiet in die Hoedspruit omgewing.
Dit was die jag van n leeftyd!!
Ek het vir Lourens gevra om n foto of 3 op te sit. Sal sodra die fotos op is bietjie meer vertel.
Groete
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Geluk, het die foto op jou facebook gesien...
Wie is daai mense wat jou so lip gegee het...

Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "

- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Middag manne!! Hier is Stefaans en Bryan se kameelperd fotos!
Baie geluk maters, dis 2 baie mooi perde daai!!!
[img width=560 height=374]http://i1188.photobucket.com/albums/z40 ... perd-1.jpg[/img]
[img width=321 height=480]http://i1188.photobucket.com/albums/z40 ... perd-2.jpg[/img]

[img width=560 height=417]http://i1188.photobucket.com/albums/z40 ... XenDGS.jpg[/img]
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Askies, meskien het ek die verkeerde Stefan beet....henried wrote: Geluk, het die foto op jou facebook gesien...
Wie is daai mense wat jou so lip gegee het...![]()
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
300Winmag
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Baie geluk man! Mooi geskiet daar met daai nuwe roer!
(En ons ander wag nog vir ons lisensies mmm
)

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Aitsa!!
Baie geluk moes seker lekker gewees het. Nou wag ons net dat jy vir ons die hele storei bekruip skiet afslag alles kom vertel.
Wat gaan jy met daai vel maak, ek was so jaar terug by n lodge wat n mat gemaak het in die onthaal area en dit was baie impressif.
Blok
ps ek neem aan beesvleis is daar vir n ruk nie plek in die yskas nie

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Baie mooi.Myne ook geval met n skoot van n .375.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Hallo manne
Die twee perde het geval voor Bryan se 458WinMag. 480gn Hornady DGX (softs) en 480gn Hornady DGS (solids)
Ek wil nie te veel uitwy oor die jag nie, dit verskyn binnekort in n artikel in een van ons jag tydskrifte...
Skote was onderskeidelik 35 en 45 meter ver.
Manne hierdie is n groot dier, en lat ek dit vir julle se, hy kom nie maklik grond toe nie.
Die bulle het saam 1500kg uitgeslag.
Dit was ongetwyfeld een van die beste ervarings wat ek nog in die jagveld gehad het. Ek het ook weer vinnig besef hoe bevoorreg ons as jagters en natuurliefhebbers is om sulke wonderlike voorregte te he om te kan/mag jag. Dis n "hartseer" storie as so mooi dier grond toe kom, ek moet bieg as ek dit se. Nietemin was dit die ervaring van n leeftyd en ek sal weer eendag vorentoe so man gaan opsoek en dan sal dit wel met die 375Ruger wees...
Wat ook lekker was was die feit dat ons in n 35000ha konsessie gejag het met 4 van die Groot Vyf op die grond. Heeltyd maar so oor die skouer geloer
maar het dam veilig gevoel met n 375H&H, 458 WM, 416 Rigby en n 460 WBY saam in die veld...
Groete en dankie vir die mooi woorde,
Stef
Die twee perde het geval voor Bryan se 458WinMag. 480gn Hornady DGX (softs) en 480gn Hornady DGS (solids)
Ek wil nie te veel uitwy oor die jag nie, dit verskyn binnekort in n artikel in een van ons jag tydskrifte...
Skote was onderskeidelik 35 en 45 meter ver.
Manne hierdie is n groot dier, en lat ek dit vir julle se, hy kom nie maklik grond toe nie.
Die bulle het saam 1500kg uitgeslag.
Dit was ongetwyfeld een van die beste ervarings wat ek nog in die jagveld gehad het. Ek het ook weer vinnig besef hoe bevoorreg ons as jagters en natuurliefhebbers is om sulke wonderlike voorregte te he om te kan/mag jag. Dis n "hartseer" storie as so mooi dier grond toe kom, ek moet bieg as ek dit se. Nietemin was dit die ervaring van n leeftyd en ek sal weer eendag vorentoe so man gaan opsoek en dan sal dit wel met die 375Ruger wees...
Wat ook lekker was was die feit dat ons in n 35000ha konsessie gejag het met 4 van die Groot Vyf op die grond. Heeltyd maar so oor die skouer geloer
Groete en dankie vir die mooi woorde,
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Stef is julle n klomp bang gatte met die klomp kanonne in die veld...Stefan764 wrote: Hallo manne
Die twee perde het geval voor Bryan se 458WinMag. 480gn Hornady DGX (softs) en 480gn Hornady DGS (solids)
Ek wil nie te veel uitwy oor die jag nie, dit verskyn binnekort in n artikel in een van ons jag tydskrifte...
Skote was onderskeidelik 35 en 45 meter ver.
Manne hierdie is n groot dier, en lat ek dit vir julle se, hy kom nie maklik grond toe nie.
Die bulle het saam 1500kg uitgeslag.
Dit was ongetwyfeld een van die beste ervarings wat ek nog in die jagveld gehad het. Ek het ook weer vinnig besef hoe bevoorreg ons as jagters en natuurliefhebbers is om sulke wonderlike voorregte te he om te kan/mag jag. Dis n "hartseer" storie as so mooi dier grond toe kom, ek moet bieg as ek dit se. Nietemin was dit die ervaring van n leeftyd en ek sal weer eendag vorentoe so man gaan opsoek en dan sal dit wel met die 375Ruger wees...
Wat ook lekker was was die feit dat ons in n 35000ha konsessie gejag het met 4 van die Groot Vyf op die grond. Heeltyd maar so oor die skouer geloermaar het dam veilig gevoel met n 375H&H, 458 WM, 416 Rigby en n 460 WBY saam in die veld...
Groete en dankie vir die mooi woorde,
Stef
Kameelperd byt nie so seer nie man ... he he he
Baie geluk man ek is baie bly die jag het goed afgeloop.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Ja nee ou Gerard, hy byt nie so seer nie, maar sy maatjies met die maanhare en kolle, hulle karnuffel n man as jy nie kyk nie.... Hehehe
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
he he he heStefan764 wrote: Ja nee ou Gerard, hy byt nie so seer nie, maar sy maatjies met die maanhare en kolle, hulle karnuffel n man as jy nie kyk nie.... Hehehe
Julle is dan n hele peleton in die veld man...
Ou Spots hol sy bene stomp as hy julle hoor aan kom.
Maar is darm lekke om daai groot kaliber mee te stap in die veld n?...
Vertel gou sonder om te veel uit te praat oor skoot plasing?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
baie mooi geluk
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Geluk Stefan, ek sien daai oefening Sondag oggend op die baan het vrugte afgewerk 
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Hallo Sully en Bryan
Baie geluk met twee pragdiere! Ek is bly om te hoor alles het mooi afgeloop. Volgende keer moet julle net by wees met die afslag want jy het nog nie kameelperd gejag totdat jy by was met die afslag nie!
Ek sien daai 500gr DGX het toe presies gepresteer soos ek voorspel het! Daar is nie lood gebond aan die petals nie. Ek dink nogsteeds die 480gr DGX gaan beter werk.
Jy kan maar so bietjie meer vertel hier, onthou Jaracal het jou darem op die map gesit!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Thanks Wouta!
Daai koele is die 480greiners. Het hulle geweeg, 420gn na die skoot, dis 87,5% weight retention....
Die skootplasings was albei perfek gewees (oftewel, vitals was met albei diere met die eerste skoot raakgeskiet). Bryan het n hartskoot geskiet en ek het die longe gevang.
My skoot was laer as wat dit moet wees. Ek wil se dis oordat ons deur bosse en takke geskiet het maar moet seker nie verskoning soek nie, nogtans, dit was so bietjie laag. Longe dam raak en dis wat tel.
Groete
Stef
Daai koele is die 480greiners. Het hulle geweeg, 420gn na die skoot, dis 87,5% weight retention....
Die skootplasings was albei perfek gewees (oftewel, vitals was met albei diere met die eerste skoot raakgeskiet). Bryan het n hartskoot geskiet en ek het die longe gevang.
My skoot was laer as wat dit moet wees. Ek wil se dis oordat ons deur bosse en takke geskiet het maar moet seker nie verskoning soek nie, nogtans, dit was so bietjie laag. Longe dam raak en dis wat tel.
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Sully
Is jy seker want daai dag by die winkel was dit die 500gr wat Brayan vir ons gewys het.
Hulle het baie meer lood op die punte van die koeels as die 480 greiners s'n. Ek het nog vir Brayan gese hy moet liewers in die toekoms die 480gr laai in die 458 Win Mag.
Ek het jou mos gewaarsku oor nie te laag skiet nie, maar soos ons teen die tyd weet jy vat mos alles wat ek se en doen die teenoorgestelde!
Groetnis
Wout
Is jy seker want daai dag by die winkel was dit die 500gr wat Brayan vir ons gewys het.
Ek het jou mos gewaarsku oor nie te laag skiet nie, maar soos ons teen die tyd weet jy vat mos alles wat ek se en doen die teenoorgestelde!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
300Winmag
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Wouter Roets wrote:
Ek het jou mos gewaarsku oor nie te laag skiet nie, maar soos ons teen die tyd weet jy vat mos alles wat ek se en doen die teenoorgestelde!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Hahahaha! Jaa oom Wouter, jaaa. As ek net die hele donerse perd kon sien sou ek seker geweet het waar om te mik

Nee ons het toe nie mat daai 500gn geskiet nie, het 480's gevat...
Stef
Nee ons het toe nie mat daai 500gn geskiet nie, het 480's gevat...
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Ek moet bieg het nou al heel paar van daardie perde gesien grond toe kom en ek hou daarvan wil so graag nog he klient moet een in die nek skiet nog alles hartskote sover.
Baie geluk as jy langs so groot bul staan dan besef jy eers hoe groot die goed is. Ek dink daardie dik vel skok meeste van die jagters as hulle dit sien maak nie saak hoeveel keer jy dit vir hulle verduidelik.
Sien julle einde volgende maand oppad Moz toe behoort so teen die 18de Okt terug te wees.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
baie geluk oom Stevan764
groete
BLOUVALKIE
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
Dankie Blouvalkie!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Safari and Outdoor Kameelperd Jag - Stefan en Bryan
dis 'n plesier oom