Slick Tricks

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Slick Tricks

Post by Gerhard »

henslin wrote: Naand Gerhard

Lyk my jy is so half en half Bowtech  ??????????. Kom nou mooi reg met my tooltjie ! Hoe gaan ek te werk om 'n pryslys op slick tricks ( en 'n paar ander goedjies ) van jou verskaffer af te kry ? Sien dat hy dit met slakpos kan stuur.
Wil dit graag vergelyk met die plaaslikke manne. Die diens hier is puik en ek kry die indruk dat die manne regtig nie te kwaai is nie. As dit net oor 'n paar velle gaan, gaan ek die plaaslike outjies se beste ondersteuner word !!

Hier kom nou die 1 000 000$ bekommernis vanaf die beginner. Op watter stadium is jy reg ( akkuraatheid en op watter afstand )  om te begin jagmaak op goete wat bloei ?
30 yarts met 'n 3" groepering - draw 60# - totale pylgewig 470gr ( slick trick magnum 125 )  Sal dit die varkie kan tem ? Het die naweek saam met 'n gesoute boogjagter gespeel en redelik gedoen op 40 yards. Dis bleddie oorsee vir ons manne wat varke skiet !! Daai lengte skoot sal jy nie in die aand op 'n bosvark in ons omgewing kry nie.

Laaste vragie. Daai sokkerbal wat jy jou beseerde ST op getoets het. Is dit geskik om BH op te oefen of wat beveel jy aan ?

Groete
Kyk,

Hier is hulle kontak besonderhede

http://www.archersedge.co.za/?page_id=260

Praat met enige van die manne.

Noem dat ek vir jou die kontak besonderhede gegee het en dat jy graag goed wil laat pos.

Onthou pos geld gaan bietjie ekstra wees baie van die boog winkels in die land kry hulle voorraad by die winkel in elk geval.

Dit is moeilik om te se wanneer n man reg is om met die boog te jag.

Onthou dit is baie moeilik om met die boog akkuraat te skiet in die donker.

Dan skiet mens meer op anker punte as om peep sight te gebruik.

Ek sou oefen tot ek op 20 yards ten minste n appel grote teiken kan raak skiet op 20 yards in die donker. Dan het n man die self vertroue om daai pyl deur die boiler room te jaag in die donker.

Dit is goed om ver te oefen soos 40 tot 50 yards. Dan sien n mens wat se fout mens maak makliker. As jy ook gewoond is om daai afstande te skiet is n 20 yard skoot baie "makliker"

Die bal op die foto is n "broad head bud" wat mens gebruik om jou broad heads in te skiet om seker te maak die broadhead skiet op die selfde plek as die oefen punt.

Laat weet as ek nog kan help.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Slick Tricks

Post by Beyers »

Ek stem saam met Gerhard, oefen op 40 en 50 m, maar jagdag is 30m 'n lang skoot. Ek kan nou nie praat van die nagskiet nie, myne le nog voor, maar vlakvarke koets vir die pyl as jy verder as 30 m skiet.
Beyers
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Slick Tricks

Post by Gerhard »

Beyers,

Jy is reg.

As jy n vlakkie verder as 25 yards wil skiet soek jy vir moeilikheid.

Hulle reaksie spoed is baie baie vinnig.

Bosvark is nie so erg nie en mens sit darm so 20 yards van die voer plek af.

Maar meeste vd tyd is dit skiet in die donker en dan nog skuins van n tree stand of ander elevated skuiling.

Dan is alles anders...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Slick Tricks

Post by henslin »

Dags? Gerhard

Net so bietjie skerts en nonsens praat. Dankie vir die inligting.

[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... G_0721.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... 0720-1.jpg[/img]


"Ek sou oefen tot ek op 20 yards ten minste n appel grote teiken kan raak skiet op 20 yards in die donker. Dan het n man die self vertroue om daai pyl deur die boiler room te jaag in die donker."  NOU NET WAG DAT DIE SON SAK  ;D ;D ;D ;D Het nie geweet die bleddie appeltjie is so klein nie. Seker maar v?r van die appelw?reld af.

Ek glo as die otters nou wil begin optel gaan ek weer gerookte ribbetjie kry om te eet !
Last edited by henslin on Sun May 22, 2011 1:49 pm, edited 1 time in total.
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Slick Tricks

Post by Gerhard »

Baie netjies !!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Slick Tricks

Post by Beyers »

Die onderste pyl sou met 'n broadhead 'n middelpaadjie in jou seun se kop gesit het Wilhelm Tell

Mooi geskiet
User avatar
Wors
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon May 23, 2011 9:42 am

Re: Slick Tricks

Post by Wors »

More Gerhard

Hoop alles mooi daar, hoor jy het gesukkel met target panic??? alles weer better of nog nie?

Slick tricks doen mooi in Namibie, het self geskiet vir n lang ruk. Maar oor na T3 vir die jaar.

Mooi Dag
Francois
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Slick Tricks

Post by Gerhard »

Hallo Francois,

Daar is te veel van julle in Nam... he he

Ja ek het daai probleem uit gesort. Dis nou as ek nie brein failure kry nie... lol

Lekke jag en maak seker jy sit bietjie fotos op van jou jagte.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Wors
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon May 23, 2011 9:42 am

Re: Slick Tricks

Post by Wors »

Gerhard

Sal so maak, as alles reg loop dan skiet ons iets volgende naweek. Nog net baie nat en die wild wil nie inkom  nie.

Maar hoop vir die beste!!!!

Mooi aand
Francois
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Slick Tricks

Post by SV MAD (Henk) »

my vastelem punt is die 100gr slick trick magnums, sal baie graag wil probeer om die razortricks ook te skiet.

Dan as ek 'n mech moet skiet is dit G5 T3, baie sterk. Ek weet my ST skiet tot op 80m saam met my fieldpoints, maar net vir die wis of die onwis skiet ek met hulle as ek 'n skoot wil skiet oor 50m.
ek soek nog wapens...
Post Reply