Groot Vark

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Hunter xxx

Groot Vark

Post by Hunter xxx »

Ek het net die photo gekry is hierdie vark regrig so groot. ???


Nicolas de Souza net hierdie reuse vlakvark eiehandig met sy 308 op die plaas, Steenbokpan, naby Thabazimbi platgetrek. Die knewel het 132 kg geweeg.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Groot Vark

Post by Gerhard »

Hunter xxx wrote: Ek het net die photo gekry is hierdie vark regrig so groot. ???


Nicolas de Souza net hierdie reuse vlakvark eiehandig met sy 308 op die plaas, Steenbokpan, naby Thabazimbi platgetrek. Die knewel het 132 kg geweeg.
Nie maklik nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Groot Vark

Post by SV MAD (Henk) »

nee wat, ek dink iemand het weer lekker met photoshop gespeel
ek soek nog wapens...
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Groot Vark

Post by G-force »

Daai ou sit seker 5m terug van die varkie af.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Groot Vark

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom g-force

daai varkie lyk mooi maar is hy regtig so groot en die ou so klein ???

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Groot Vark

Post by G-force »

BLOUVALKIE wrote: hallo oom g-force

daai varkie lyk mooi maar is hy regtig so groot en die ou so klein ???

groete
BLOUVALKIE
Hi Bloubulletjie
Nee jong daai ou ken kamera trieks dis al.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Groot Vark

Post by Nuweseun »

Nee jong, vandag is enige ding moontlik met 'n kamera en 'n rekenaar!

As jy so agter hom wil sit vir die foto, plaas maar die geweer voor teen hom, dan is daar 'n goeie verwysing en kan almal sien hoe groot jou trofee rerig is en sal niemand wonder of jou prag foto, gedokter is of nie....
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Groot Vark

Post by G-force »

Kyk nou die varke.Die twee wat my vrou geskiet het is "standard issue" varke.Nie monsters nie maar ook nie varkies nie.
Nou my goeie pel Hennie se vrou het die dag ook n vark geskiet...eintlik n "godzilla issue" vark.
Die foto binne die koelkas is die groot vark langs een effens kleiner as my vrou se varke.
Die groot vark het 83KG uitgeslag met net sy binnegoed uit.Hy is die onderste foto.
[img width=360 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics428.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics469.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... ics470.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... G_9930.jpg[/img]
Last edited by G-force on Fri Oct 07, 2011 12:53 pm, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Groot Vark

Post by Vosman »

G-force.
As ek jy is maak ek nie my vrou kwaad nie!! ;D
Watse kaliber is daai Ruger op die foto? 'n vriend van my het presies so een in die 300WM, ook reflex KD en die pakket is mooi!
Waar is die varke geskiet?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Groot Vark

Post by G-force »

Vosman wrote: G-force.
As ek jy is maak ek nie my vrou kwaad nie!! ;D
Watse kaliber is daai Ruger op die foto? 'n vriend van my het presies so een in die 300WM, ook reflex KD en die pakket is mooi!
Waar is die varke geskiet?
Vosman Ja sy gooi n lood mooi reguit,selfs uit haar handwapen uit.
Die Ruger is n .223.Dis n vriend s'n.Die vrou met die groot vark se man.
Varke is op Dendron geskiet.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply