Mooi kudu's

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Mooi kudu's

Post by Francois Marais »

Manne

Terwyl ons nou al so n paar kudu skat fotos gehad het, wat is nou fout met nog een.......drie kudus wat ek met kliente geskiet het die laaste paar maande.......

[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2203.jpg[/img]
Foto 1


[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2172.jpg[/img]
Foto 2

[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2136.jpg[/img]
Foto 3

Laat loop, kom ons kyk wie kom die naaste......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Boertjie »

F M

Wat gaan in die skadu van die koedoe se kop in foto 2?

Boertjie
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Francois Marais »

Boera

Dis die horing se skaduwee wat daar oppi blad val.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Mooi kudu's

Post by 243Songdaug »

Gaan nie eers raai hoe lank hul horings is nie, maar dit bly verseker elke jagter se droom om eendag een van hierdie ysters te kan skiet.

Baie mooi kudu's Francois, baie geluk.

Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Francois Marais »

Jaco

Ja, dis so, ek self het noggie eers so n bul geskiet nie, miskien kom my beur eendag... ;) ;)

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Mooi kudu's

Post by theedge »

Dit is netjies - dit is soos n BUL moet lyk
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Mooi kudu's

Post by MEERKAT »

Lyk my daar is so effens van 'n versigtigheid vir die drie.

Misleidend is hulle verseker.
Lekker top
MEERKAT
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Gerhard »

Francois Marais wrote: Manne

Terwyl ons nou al so n paar kudu skat fotos gehad het, wat is nou fout met nog een.......drie kudus wat ek met kliente geskiet het die laaste paar maande.......

[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2203.jpg[/img]
Foto 1


[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2172.jpg[/img]
Foto 2

[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF2136.jpg[/img]
Foto 3

Laat loop, kom ons kyk wie kom die naaste......

Mooi loop
Francois
Ek gaan kaans vat

Kudu 1

54 duim

Kudu 2

54 duim

Kudu 3

53 duim
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Geno »

#1  - 55"

#2  - 58"

#3  - 52"
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Mooi kudu's

Post by JACQUES BOTHA »

FM
1. 56 EN N BIETJIE
2. 53
3. 55 EN N BIETJIE
GROETE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Hugo »

1. 55"
2. 58"
3. 53"
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Mooi kudu's

Post by MEERKAT »

52
56
49
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Mooi kudu's

Post by VdWalt »

1. = 56-57
2. = 60-61
3. = 54-55
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Mooi kudu's

Post by BLOK »

Maggies

Dit is darem vir jou n paar mooi kudus. Al het jy nie self geskiet nie is dit nogsteeds altyd lekker om deel te wees van die jag.

My skattings omdat dit nie easen capies is nie.

58 / 62 / 56
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Mooi kudu's

Post by 3006 »

1.54
2.57
3.55
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Mooi kudu's

Post by BLOK »

weer na die fotos gekyk, daai kudu in die tweede foto se een horing is darem masief duk van die basis af op
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Mooi kudu's

Post by Stefan764 »

1 - 55"
2- 59"
3- 56"
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Francois Marais »

Manne

Dankie vir die van julle wat geskat het, so n foto bly maar n bedrieglike ding, maar julle var nie te sleg nie......almal lyk dit my kry die verhoudings reg, foto twee is die grootste, en foto drie die kleinste, gooi maar nog so n bietjie, ek sal vannaand die mates opsit.....

Onthou ook, ek is n goeie fotograaf... ;) ;)

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Christo J
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Christo J »

1. 62
2. 60
3. 53

Skat is nie my sterkpunt nie... ;D
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Francois Marais »

Manne

Daai bul in die eerste foto het my ook onkant gevang, het hom vir die klient so 54-55 geskat, maar hy was maar 52" gewees, possop vir daai wye manne, hulle is altyd korter as wat hulle lyk, maar bly n BAIE mooi trofee, die wye horings.......

Die bul in die tweede foto is n raps oor die 59" en tot nou die grootste kudu wat ek met n klient geskiet het....

Die bul in die derde foto is eintlik nog n jong bul en glo ek sou nog bietjie kon las as hy ouer geword het, is ook mooi wyd en n goeie trofee op 48.5"......

Kudu bly maar n bogger om te skat, al sien jy hom in lewende lywe, om nie eers van n foto af te praat nie.....

Dankie vir die wat deelgeneem het....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Ponkie »

Oom FM

Baie mooi trofees! Ek het hulle ook te lank geskat. Eerstens omdat daai wye manne altyd te lank geskat word en dan tweedens kan ek sien dat die fotograaf ook sy storie geken het. ;)

Kyk gou net die verskil tussen Oom FM se fotos en dan myne? Julle gan nie glo as ek vir julle die bulle se lengtes gee nie.
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... C04197.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... C04177.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... C04154.jpg[/img]

Kom julle skat weer?

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
gaaf

Re: Mooi kudu's

Post by gaaf »

42" - 44"
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Ponkie »

Manne

Ai lykmy julle is skrikkerig om te skat?
Bul nr 1 en 2 is beide 49''. Tot dusver beide my en Tiny se rekord.
Bul nr 3 is 44''.

Let op na bul 1 en 2 se verskillende 'tipe' horings? En dan is beide ewe lank.

Wat ek eintlik wou wys is watse groot verskil die fotograaf aan die foto kan doen. Krediet aan oom FM! ;)

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Francois Marais »

Manne

Wil nie Truvello se post hijack nie, so ek sit dit maar hier by my eie post......

Dis die kudu's wat op SANPARK se site is, voorwaar mooi.......

[img width=319 height=480]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... kudu-1.jpg[/img]
Dink hy is by die 65-68" , as dalk nie n raps langer nie........hy is egter al baie oud en ek glo nie hy sal dit nog te lank maak nie...

[img width=336 height=480]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... cxjeiu.jpg[/img]
Hy is nou nie so groot nie, maar ook mooi....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7547
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Wouter Roets »

Cois

Daai boonste koedoe is werklik iets besonders! Ek dink jy is konserwetief met daai lengte, hy kan dalk 70 maak. Die onderste een het nie wyte nie maar hy bly mooi! Hy lyk vir my in die orde van 56 duim. Voorwaar mooi en kyk daai blou nek! Sou graag daai boonste een in sy prime wou sien.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Post Reply