Dagse manne,
Was gelukkig genoeg om bietjie rugby te gaan kyk. Het sommer n kansie gehad om vir so twee dae te jag en het toe hierdie meneer neergetrek. Het sommer n geweer geleen aan daardie kant. Was n .300 WSM. Uiters lekker roer daai. Het die taxiderme, wie se geweer dit was, sommer gevra om die roer saam in die krat te sit.
Groete,
[img width=560 height=420]http://i774.photobucket.com/albums/yy29 ... 0_2026.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i774.photobucket.com/albums/yy29 ... 0_2043.jpg[/img]
Neu Seeland 2011
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Neu Seeland 2011
Spoggerig!!!!!
Groetnis
Groetnis
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Neu Seeland 2011
Well done Marius, baie mooi!!
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Neu Seeland 2011
Lyk soos 'n mooi Thar daardie goed gedoen.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Neu Seeland 2011
Dankie manne,
Moet se, ek het nog nie eens verder as die Oos Kaap gejag nie, so om n bietjie uit die Karoo te kom vir n jag was nogal n treat.
Groete,
Moet se, ek het nog nie eens verder as die Oos Kaap gejag nie, so om n bietjie uit die Karoo te kom vir n jag was nogal n treat.
Groete,
-
Boerseun123
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Wed Aug 04, 2010 9:07 pm
Re: Neu Seeland 2011
Was deffinitief 'n beter hoogtepunt as die rugby...?! 
"It is better to light one small candle than to curse the darkness."
Confucious
Confucious