Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Was jy al op n geteelde leeu jag? Waarop basseer jy jou baie sterk opinie, Carte Blanche, Discovery kanaal of goed wat jy so af en toe raakloop op die internet dalk?
DilbertZA wrote:
Ek is nie iemand wat voel dat die teel en skiet van leeus heeltemal gestop moet word nie, ek dink n plek daatvoor moet gevind word weg van jag. )
Kan jy dalk so bietjie meer hieroor uitbrei, aangesien ek eerlikwaar sukkel met wat jy hier probeer se?
Na aanleiding van alles wat ek hierbo gelees het, dink ek die oplossing met geteelde leeus is sogenaamde "kamera jag" en groen jag. "Verkoop" die leeu aan 'n voornemende jagter en laat hy die leeu met sy kamera jag en lekker close up fotos neem of met 'n dartgun jag en dan kry hy 'n mooi foto saam met die meeu, voor die leeu weer wakker gemaak word.
Hier "domesticated" leeus behoort mos ideaal te wees vir so tipe iets. Ek meen, hulle is mos mak en in klein kampies geteel, so dit behoort maklik te wees. 'n Ou kan self vir die leeus name gee, soos Cecil John Rhodes, Paul Kruger, Marieta Vyfer en soos aan en dan kan mens 'n "bewarings program" op facebook begin, waar die omgewingsbewustes 'n leeu van hulle keuse vir 'n jaar kan aanneem en daardie leeu se kos vir 'n jaar borg!
Green hunting of darting soos met renosters word al klaar aanvaar om in rekord boeke gesit te word, so dit kan dalk daai manne wat so erg gestel is om hulle name erens op te kry nogal oorreed.
Mens kan die jag goedkoper maak sodat meer mense daaraan kan deelneem en miskien kan jy nogsteeds dieselfde geld daaruit maak.
Wat dit wel self nog beter kan maak is as jy n paar leeus in n kamp van se 500ha kan los, gereeld n paar goedkoper wildspesies daarin los laat sodat die leeus vir hulself kan sorg.
Ek weet nie of baie gelukkig gaan wees met net n foto nie maar dink tog dat inplaas van $30 000 te betaal daar slegs $3000 gevra word daarvoor jy mense kan oorreed. Mens kan dalk redelik baie van die ouens wat hierna toe kom vir n goedkoop plaingame jag ooreed om iets extra te doen en n foto om te af te show hy het n leeu gejag mag dalk genoeg wees. As die prys reg is kan jy dalk self van ons binnelandse jagters kry wat daaraan wil deelneem.
Die leeu telers het nie nodig om 1000'de leeus vir die tipe jag te teel nie so jy kan jou kostes afbring. Dan praat ek nie van wat dit sal doen om ons image daarbuite te bevorder nie.
Ek het net geen idee hoe lank so dart vat om in te skop nie, maar ek wil nie die man wees met n dartgun in sy hand as daai leeu kwaad raak nie.
Regal hulle het presies groen renoster jagte stop gesit omdat daar geen kontrolle was hoor hoeveel keer die arme diere so groen gejag is nie. Dink jy ook so leeutjie sal rustig wees om binne 30 meter te kom van hom sonder om aggresief te raak.
My swaer vertel altyd van 'n Renoster wat hier naby redelik gereeld ge-groenjag is, die ou bul het blykbaar die medisyne so geniet, as hy die "jagters" gesien het dan dry hy solank sy boud na hulle
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Miskien moes ek meer opgetel het op eugene se sarkasme, ek het gedink die naam ding was sarkasties bedoel maar nie die konsep nie.
frederik ek verstaan so maar dis tog n idee, seker nie die beste nie maar een wat wel die anti jag en miskien n paar jagters kan gelukkig hou. Die outfitters kan nogsteeds geld maak en alle leeus hoef nie van kant gemaak te word nie. Die verbod is nie nou net meer n dreigement nie, ek glo nie die geteelde leeu jagte gaan meer vir baie lank geduld word nie en nuwe idees om wat met die leeus te maak is seker dringend nodig. As daar nie n oplossing is wat almal gaan gelukkig maak nie sal daai leeus nie baie lank meer lewe nie en dit sal n jamerte wees.
Die renoster darting is gestop omdat dit gevaarlik is en miskien het n paar dit nie oorleef nie? M99 is nie n mens se speelding nie maar indien ons n paar van die leeus verloor oor dit kan jy altyd die konsep probeer verkoop met die verstaaning dat die alternatief is om al die leeus te verloor. Ek is seker n paar sal in elk geval moet geskiet word uit self verdediging
Jy wil dan nou dangerous game jag, wat kan dan nou meer gevaarlik wees as om n leeu kwaad te maak met n dartgun. Anders as jy bang is kan jy seker maar in n blind gaan sit met bait soos die "regte" leeu jagters dan nou maak.
Ek is nou nie iemand wat 'n begeerte het om 'n leeu te skiet nie en daarom het ek my weerhou om enige komentaar op hierdie draad te lewer, maar ek wil net se dat ek dink dit is 'n K#K idea om leeus te wil groen jag - Iemand gaan seerkry.
Anders as 'n blinde renoster wat jy teen die wind kan bekruip en op sy rug spring gaan 'n leeu vir jou bymekaar maak. Miskien nie op die eerste, twee, of derde jag nie... maar dit sal kom. Teensy jy 'n leeu wil "jag" met dartgun van agter 'n bakkie af en dan $3000 daarvoor wil betaal.
Francois het jy enige ondervinding met gevaarlike wild jag?
Hoekom wil jy die greenies happy hou?
Of jy nou eties jag of nie greenies is gekant terwyl ons tydmors en etiek bespreek oor jag.
Jy is vir jag of nie as jy nie van iets hou van 'n spesifieke jag hou verby as jy iets op TV sien wat jy nie van hou nie skakel jy tog oor na ander kanaal of nie? Maar jy bly tog TV kyk ja ek se nie ons moet die slegte goed net los wat gebeur nie. Maar as die jag wettig was en jy nie daarvan hou nie hou jou eie praatjie weg van 'n openbare forum.
Hein22 wrote:Ek is nou nie iemand wat 'n begeerte het om 'n leeu te skiet nie en daarom het ek my weerhou om enige komentaar op hierdie draad te lewer, maar ek wil net se dat ek dink dit is 'n K#K idea om leeus te wil groen jag - Iemand gaan seerkry...
Dit was die punt wat ek wou maak. Jag is jag, daar is nie 'n plaasvervanger nie en dis nie 'n toeskouersport nie.......
Ek sien nou hierdie man het ook 'n issue dat mense geld verdien uit wild/jag (behalwe dalk as daai geld van foto-toeriste so kom... of hy as vryskut joernalis betaling kan kry om oor dit te skryf).
Wat my pla is dat almal voel hulle is geregtig op betaling in hulle nering, maar 'n minderheidsgroep voel net nie wildboere/beroepsjagters mag geld kry vir hul beroep nie. Dis nie asof die foto-toerisme besighede nie ook moet geld maak uit wild nie, en dus wild n kommoditeit maak nie.
Mak diere soos beeste en honde was ook eers wild en is deur ons oerouers mak gemaak om mee te boer - die oorspronklike Bos primigenius (Aurochs), wat as die wilde voorsaat van ons beesrasse beskou word, het in 1627 uitgesterf, maar ons het al die beesrasse waarmee huidig geboer word steeds. Is die wereld nou 'n slegter plek as gevolg daarvan? Kan dit nie maar vir ander spesies ook so gebeur nie?
Passop net dat jy nie een van daai massa's word nie. Hierdie einste sogenaamde dokumenter vermoed ek baie sterk is die oorwegende rede hoekom baie jagters gekant is teen geteelde leeu jag. Dit is verseker n eensydige uitkyk op die bedryf wat baie sterk gepekel is met miskonsepsies en wanvoorstellings. Soos reeds gese kan enige praktyk in n slegte lig gestel word deur goeie redigering en n sterk produksiespan. Die res van ons jagbedrywighede kan maar met geruste hart aanvaar dat alle jag sektor in die toekoms onderwerpe gaan wees op hierdie tipe aanslagte.
Jy het vroeer gese dat jy voel dat hierdie absoluut net skiet van n dier is net soos n slagbees in n kamp. Kom ek probeer bietjie die ware prentjie skets vir jou en ander wat nog onder n wanindruk heers. n Geteelde leeu word vrygelaat in die jaggebied en van daar begin een van mees gereguleerde jagte in ons bedryf. Daar word spoor gevat op die voet en daai span jag werklik treetjie vir treetjie. Ek kan nie sien dat n persoon wat op so jag was gaan omdraai en se hierdie was nie n jag nie.
Nie soos die meeste wilde leeujagte waar daar vir dae karkaste en binnegoed rondgesleep word na n voerplek met n opgerigte skuiling nie. Ja want dit is die metode wat by verre die meeste gebruik word met wilde leeusjagte. Moet my nou nie verkeerd verstaan dat ek dit veroordeel nie, maar as ek moes kies tussen die twee wat die mees etiese jag is, kan jy seker raai wat my antwoord gaan wees. As ek so lees tussen die manne se definisie van n jag en n skiet kan ek eerlikwaar nie sien hoe laasgenoemde as n jag geklasifiseer word nie. Daai einste jagter wat daai wilde leeu nou so geskiet het dra PHASA en die etiese jagters van die wereld se absolute goedkeuring weg, maar die jagter wat n geteelde leeu geskiet het se jag word veroordeel.
Nou ek verstaan 100% dat daar baie dinge met die jag van geteelde leeus n mens onrustig maak. Natuurlik is dit artificial, met n spesefieke leeu wat van n foto gekies word vir die jag. Wat baie mense nie weet nie is dat die oorgrote meerderheid wilde leeus ook voor die tyd gekies word. In n konsesie is daar bv twee of drie troppe wat ook deur die konsesie houer gemonitor word. Spesifieke leeus word geidentifiseer om gejag te word. Op daai jag word net daai dier geteiken so ek vra in alle eerlikheid wat is die verskil? Ja ek gee toe die een dier verkeer in sy normale habitat met sy sosiale strukture in plek terwyl dit nie die geval is by geteelde leeus nie. En hierdie bly dan seker die kruks van die saak en waarop die streek getrek moet word. Ons moet dan net besef hierdie gaan ook dan n inpak he op ander sektore van die jagbedryf aangesien hierdie einste metodes daar ook te vinde is.
Nou tot die vraag van bewaring. Daar is n definisie en dit lees basies dat bewaring gesien word as die voorbestaan van n spesie in sy natuurlike habitat waar hy dan genoegsame ruimte het om sy natuurlike gewoontes waaronder voeding, voortplanting en sy normale sosoiale gewoontes kan uitleef. Hierdie is maar net my weergawe soos ek dit kan onthou uit my beroepsjag eksamen so voel vry as julle die volle weergawe wil plaas. So dit beteken dan dat dieretuine, teelprogramme in klein kampies en dies meer nie tel per definisie as bewaring iniasiatiewe is nie. Gettelde leeujag val nou hier onder. Al isdaar meer van n spesie en al kan die spesie se voorbestaan beter gewaarborg word deur die voortbestaan van die aktiwiteit kom dit tot nul. Met hierdie werk dit nie soos gewoonlik waar getalle die laaste se het nie. Soos ek van te vore gese het moet ons werklik versigtig wees dat n definisie nie die oorsaak is dat n spesie uitsterf nie. Die bontebok bv is n sprekende voorbeeld hiervan. Hy sou nie vandag hier gewees het nie as dit nie was vir so n inisiatief nie. Ek is ook nie n fan van die kleurvariteit sektor nie, maar n paar telings het wel meriete op die gesprek.
Nou ons almal met n halwe IK sel kan sien hierdie goed is ingewikkeld. Wat anders het ons verwag waar ons ingemeng het in n baie komplekse sisteem soos die natuur? n Maklike antwoord? Wat ek wel weet is dat ons unieke oplossings moet vind want hierdie gaan net moeiliker raak vanwee die mensdom se druk wat hy op alles in die natuur plaas. Ons oplossings moet aan almal se vereistes voldoen en nog verder moet dit ekonomies sin maak. Ons kan nie verby dit kom nie. Ons kan ook nie terug nie, ons moet vorentoe. Ons moet probeer die huidige positiewe vat en dit nog verbeter dat dit kan inpas met die meeste van ons se morele en etiese standaarde. Ons sal moet ook oorsig gee ann hierdie standaarde want ek kan nie anders om te dink dat dit van alle partye n mate van kompromie gaan neem nie. Jag is tot nou toe een van die heel sterkste bewarings instrumente, maar dan moet ons as geheel agter hierdie feit staan, want anders gaan ons ons natuur tesame met hierdie passie verloor.
Wouter Roets wrote:
Nou ons almal met n halwe IK sel kan sien hierdie goed is ingewikkeld. Wat anders het ons verwag waar ons ingemeng het in n baie komplekse sisteem soos die natuur? n Maklike antwoord? Wat ek wel weet is dat ons unieke oplossings moet vind want hierdie gaan net moeiliker raak vanwee die mensdom se druk wat hy op alles in die natuur plaas. Ons oplossings moet aan almal se vereistes voldoen en nog verder moet dit ekonomies sin maak. Ons kan nie verby dit kom nie. Ons kan ook nie terug nie, ons moet vorentoe. Ons moet probeer die huidige positiewe vat en dit nog verbeter dat dit kan inpas met die meeste van ons se morele en etiese standaarde. Ons sal moet ook oorsig gee ann hierdie standaarde want ek kan nie anders om te dink dat dit van alle partye n mate van kompromie gaan neem nie. Jag is tot nou toe een van die heel sterkste bewarings instrumente, maar dan moet ons as geheel agter hierdie feit staan, want anders gaan ons ons natuur tesame met hierdie passie verloor.
Gaan lees bietjie CHASA se press release op die draad van Peter Flack oor jag dit val nogal mooi hier in ek plaas dit somer hieronder.
CHASA Press Release
CHASA Chair Ad Hoc Statement to the 2nd Workshop on Intensive Breeding & Colour Variants
- 2 December 2015 -
Although CHASA was not initially included as a presenter at the 2nd Workshop on Intensive Breeding and Colour Variations on Game Ranches held in Pretoria on 2 Dec 2015, after noting our displeasure in this regard at the start of proceedings, Chairman Stephen Palos was afforded a 5 minute slot to address the delegates just after the lunch break. This is a brief synopsis of what he said.
Hunting for the local South African hunter is not a product of Conservation Areas, as is the case in most other countries in the world, but rather a consequence of Private Farmers who have chosen to farm with wildlife. The massive escalation in game numbers in the last 40 years is as a result of a unique model, an innovation by South African farmers, that has made hunting readily and affordably available to the ordinary South African. The escalation not just in actual numbers, but also variety is a result of FARMING PRINCIPALS being applied to wild species. He noted that he himself may never get to hunt a buffalo, but sees buffalo, sable and other such species as certainly being available to his own sons at viable pricing as a direct consequence of these farmers. Only the wealthy few can aspire to truly wild hunts such as in Tanzania.
Almost every local hunter has at some time aspired to own his own game ranch. The fact is that farming for the local market with game would simply never be viable or else many more people would be doing it. These ranchers need other forms of higher revenue to help balance the income, and apart from true trophy hunting from foreign and even local hunters the only viable option is the intensive breeding of higher value species. To deny farmers these additional “arrows in their quiver” would render their business unprofitable. Mankind have been agriculturalists for some 12 000 years and there have been constant innovation and improvement in that time. There is no possibility of capping development now, simply because this particular chosen model happens to involve game species.
He acknowledged that there had been a spike in some hunting prices earlier this year, particularly after some seemingly astronomical prices were achieved for live breeding stock of fairly common species, but even before the season ended normality was beginning to return to prices and availability of hunting. We cannot interfere in the free market economy, but hunters must be circumspect about prices they are willing to pay. The market will certainly sort itself out in due course.
Should any real conservation risks exist as a result of intensive breeding and colour morph breeding, then these should be the subject of proper unbiased research with the invested industry (WRSA) and the Department of Environmental Affairs taking the leadership roles in this. Other stakeholders such as hunting and conservation NGO’s should exercise oversight roles, which could also be through existing forums such as HAWASA and the Wildlife Forum. He stressed that it is foolhardy to be soliciting a polarising debate on the subject prior to first completing this essential research. The way it is happening now the two “opposing sides” are going to each be rushing off to find or even “buy” science that supports their own stance. This does not bode well for the wildlife ranching or hunting sectors. Fundamentally, South African hunters must trust the farmers who have supplied the best hunting opportunities in the world to us for some decades now, and the farmers must continue to appreciate the local hunter as their prime revenue generator.
NORTH WEST – Eight suspects, including farmers, were arrested on Sunday in South Africa for the alleged illegal possession of game products that ranged from lion bones and meat to tiger’s skin in what has been described as South Africa’s “dirty & shameful predator bone smuggling racket”… which had allegedly been ongoing for years, under the watch of “dodgy conservation officials”.
Photos by SAPS. Screenshot from Save the Beasts, Stop the Slaughter
The suspects were aged between 22 and 60, and reportedly included Vietnamese nationals and two South Africans, of which one is a 22-year-old white male who – according to News24 – is employed by a Vietnamese-owned hunting lodge.
Blood Lions said:
A Vietnamese syndicate and South African farmers are operating in the North West province of South Africa. At least 30 lions have been illegally killed in the past week. Arrests have been made with court appearances due this week.
The actual number of lions killed over the weekend has been updated to 40 – 30 were apparently slaughtered on Saturday at the farm, while a further 10 had been killed the previous day. (In April Blood Lions reported on the countless lions being killed in South Africa for the lion bone trade.)
According to the South African Police Service (SAPS) the suspects are due to make their first court appearance on Tuesday at the Klerksdorp Magistrate’s Court.
SAPS said they will face charges of illegal possession of game products and without a permit, carrying out restricted activities involving a specimen of a listed, threatened or protected species.
The arrests followed an intelligence-driven operation headed by the Hawks’ NW Serious Organised Crime Unit and assisted by Crime intelligence, Klerksdorp TRT, Potchefstroom flying squad and the Department of Nature Conservation.
SAPS said the arrests came on Sunday after the investigative team intercepted two vehicles at the intersection of N12 and Dominionville. The vehicles were driving in a convoy headed to an unused farm in Mareetsane.
During a search of both vehicles the team recovered lion bones, lion meat, a tiger skin, gas cylinders, gas burners, containers, a saw, knives and other equipment which is believed to have been used to process the lion bones, said SAPS.
The Vietnamese syndicate has apparently been operating for years in “South Africa’s dirty & shameful predator bone smuggling racket”, alleges Save the Beasts Stop the Slaughter.
News 24 journalist Simon Bloch pasted a link on Blood Lion’s post to a post on Save the Beasts’ timeline, in which the Page claims:
Protected by dodgy conservation officials, this Vietnamese syndicate operated with impunity for years – until environment minister Edna Molewa passed away on World Rhino Day. Things appear to have changed after that……………..
During Molewa’s tenure at the Environmental Department, conservationists regularly accused her of having “blood on her hands” for not putting an effective halt to the relentless poaching of South Africa’s wildlife. When Molewa passed away in September, after a short illness which she reportedly picked up during a trip to China, there were some insider rumours that she had been poisoned by a member of a poaching syndicate in China, unhappy with her tougher anti-poaching stance that had seen rhino poaching figures decline in the Kruger National Park. Those close to Molewa have steadfastly defended her as having worked tirelessly to put a stop to poaching.