Page 43 of 51

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Jul 28, 2014 12:58 pm
by Jakkie 321
Dankie Geno.

As jy vir die spoor soek loop jy rond in die veld of ry jy met die bakkie rond. Hoekom ek vra is as jy rondloop sal jakkie jou nie ruik nie as hy weer daar verby kom nie?

Groette

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Jul 28, 2014 1:00 pm
by Geno
Ek het die spoor in 'n sandpad gekry terwyl ek gery het in die nag.

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Jul 28, 2014 1:41 pm
by Hugo
Geno wrote:Ek het die spoor in 'n sandpad gekry terwyl ek gery het in die nag.

Eyes of a hawk!!

133 jakke vir die jaar is briljant, ek het so paar extra by my wat jy kan kom haal.

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Jul 28, 2014 1:45 pm
by martinf
Jy skiet joune so wild as Geno nie naby is nie dat hy nou moet kom sukkel met jou slimmes. :)

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Jul 28, 2014 1:50 pm
by Geno
Hugo wrote:
Geno wrote:Ek het die spoor in 'n sandpad gekry terwyl ek gery het in die nag.

Eyes of a hawk!!

133 jakke vir die jaar is briljant, ek het so paar extra by my wat jy kan kom haal.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 00#p410362


Dankie.
Ons sal kom draai sodra jou kampe ge-elektrifiseer is.

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Jul 28, 2014 11:00 pm
by Louw123
Baie mooi Geno.

Met watter kaliber skiet jy?

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue Jul 29, 2014 6:23 am
by Reggie Gerber
Laas week oproep gekry. Boer het 3 kalfies in een week verloor aan jakkelse.

Maak toe plan en ry die 100km na plaas toe. By staanplek een sien ek klomp geruk en pluk in lang gras en kry toe twee jakkelse besig om nog n kalf te vreet.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2014-07-23%2021.39.39.jpg

Kon hulle omdop en later die aand nog twee.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2014-07-24%2000.46.50.jpg

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue Jul 29, 2014 7:14 am
by Flip Fouche
Reggie

Baie goed gedoen!

Flip

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue Jul 29, 2014 7:54 am
by Geno
Louw123 wrote: Met watter kaliber skiet jy?
6mm Dasher.
Ons gebruik ook 'n .243AI, .204 en 'n .223 AR-15

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue Jul 29, 2014 9:21 am
by Tampie
pieter h wrote:Gisteraand weer n reun geskiet ,redelik vinnig in gekom op springhaas.Laaste 7 jakkalse was nou almal reuns.Lyk my die tewe le dragtig by die huis en wag.Koffiefontein groete.

Die laaste tien Jakkalse wat ek in Kroonstad geskiet het die afgelope twee weke was 8 reuns en net twee tewe.

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue Jul 29, 2014 11:27 am
by Henry 7
Pieter
Nou die aand vir kat gewag met kliphasie toe ek ogies sien van ander rigting van so ander gedroggie-skiet toe en bly by kliphaas en 30 min later is kietsie wragtig daar so dalk kan jy langer sit al het jy al iets anders geskiet.
Henry

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue Jul 29, 2014 1:43 pm
by pieter h
Tampie seker nou met kleintjie tyd wat nader kom wat tewe sku is?. Henry 7 ja jy is reg ek het ook nou al n paar keer ondervind katte vat maar hul tyd . Groete

Re: Hoeveel ??

Posted: Sat Aug 02, 2014 9:24 pm
by Wayne
100_5279 a.jpg
My first success with an afternoon call.
9am this morning I heard the pair calling, I fetched the Jackal Pack, but they had no luck. 5 pm they were calling each other again. Helter Skelter and Michael and I were off. We got to where I wanted to place my caller, but the pair had beaten me there and they ran off. I put caller down and got to my vantage point on a Koppie about 100m away. Played klein hasie, on and off for about 20 min, nothing. Locator and sat - 10 min and male was in , shot at 120m, waited a bit and played Baklei 4, Bitch came in. She had a smell at her mate and collected a v-max.She was 3 ft from her mate.
It was a great experience, and to do it with my Boy, made it even better.

Re: Hoeveel ??

Posted: Sun Aug 03, 2014 9:09 am
by pieter h
Goed gedoen Wayne so n laat middag roep is nogal iets anders.Mens moet nogal wakker wees.Groete

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Aug 04, 2014 4:00 pm
by Arno Pienaar
Nice Geno julle roer die honde daar bo. Gooi plat manne.

Groete Doons

Re: Hoeveel ??

Posted: Wed Aug 06, 2014 5:37 pm
by Freddie101
Mooi Wayne man.

Daardie moes n ondervinding gewees het wat jy nie sal vergeet nie.

Was teef dragtig.

Well done
Freddie

Re: Hoeveel ??

Posted: Thu Aug 07, 2014 7:27 am
by Wayne
Freddie, she was pregnant, I think she would have pupped in the next 2 or so wks. A hell of an experience, it was great.
good to see you are still around.

Re: Hoeveel ??

Posted: Sat Aug 09, 2014 8:04 am
by HennieC
Het laas nag die 2 gekry. Die tande wys 1 - 2 jaar en 4 - 5 jaar.
Die wind het sterk begin waai later die aand toe het ons op gepak.
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTQwODA4LTAwNTQ4LmpwZw_zps28f37460.jpg

Re: Hoeveel ??

Posted: Sat Aug 09, 2014 9:47 am
by Cobus(Cobb)
Kon 2 omtiep voor die wing kwaai geword het, reun en teef,

Re: Hoeveel ??

Posted: Wed Aug 13, 2014 3:16 pm
by Arno Pienaar
Maak die fabrieke toe so vir oulaas voor die rotte begin kopwys.

Mooiloop

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Aug 18, 2014 1:19 pm
by Philip Crous
Kon die naweek een teef laat bakkie ry.

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Aug 18, 2014 9:55 pm
by Slicktrick
Het Vrydag aand my eerste reun bakkie laat ry.

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue Aug 19, 2014 6:31 am
by Cobus(Cobb)
Mooi man.....maar hoe skiet jy hulle so in die tuin??

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue Aug 19, 2014 7:51 am
by FCLoretz
Cobus(Cobb) wrote:Mooi man.....maar hoe skiet jy hulle so in die tuin??
Dit is wild in Ellisras

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue Aug 19, 2014 11:00 am
by SNIPER
Netjiese werk Slicktrick.

Hulle begin nou lekker rond loop hier by my ook op Nylstroom.
Het Saterdag net bite