Hoeveel ??
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Hoeveel ??
Naand manne. Ek is baie nuuskierrig ek wil net by julle hoor hoeveel jakkalse en rooikatte het julle die naweek laat bakkie ry gooi manne ek luister. Pienaar
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
- Fransjj
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Thu Apr 28, 2011 10:51 am
Re: Hoeveel ??
Ek wil ook graag weet.
Ek dink daar moet aan die einde van elke week of naweek 'n topic gemaak word vir die statistiek van die week.Hoeveel en wat gedood vir die week. Elke ou met sy foto's en 'n beskrywing van hoe die bepaalde roofdier gedood is.
Sal baie interresant wees.
Groete

- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Re: Hoeveel ??
Fransie Ek het darem 2 Vrydagaand gekry en Oom Dolf Saterdag aand een.
Weet net van die 3 hier by ons.
Oom Gous
Weet net van die 3 hier by ons.
Oom Gous
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Hoeveel ??
Middag Ooms en Maaters.
Is dit belangrik om foto's te neem van die jakkies want ek neem nie foto's nie ek skiet hulle tel op en laai by die werker af.Is daar n rede hoekom foto's geneem moet word?
Groete FB
Is dit belangrik om foto's te neem van die jakkies want ek neem nie foto's nie ek skiet hulle tel op en laai by die werker af.Is daar n rede hoekom foto's geneem moet word?
Groete FB
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Hoeveel ??
5 Jakkalse vir die Songdaug - Saterdagaand geskiet.
Het foto van eerste 3, maar nie van almal saam - het natgereen en ek like nie van nat toerusting nie
Het foto van eerste 3, maar nie van almal saam - het natgereen en ek like nie van nat toerusting nie
Dont tell me, show me......
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Hoeveel ??
Ek het die vooreg gehad om vrydagaand saam met Taffie in Schweizer Reneke n draai te ry!!!!!!!!!!!!!
Moet ek maar se Taffie????
Groete
Flip Fouche
Moet ek maar se Taffie????
Groete
Flip Fouche
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Fransjj
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Thu Apr 28, 2011 10:51 am
Re: Hoeveel ??
@ Oom Andre
Geluk oom. Ek wil bietjie een aand saam met oom uitgaan dat oom by so bietjie kan wys hoe word dit gedoen. Ek maak more klaar met eksamen.
@Francois
Om fotos te neem is nie nodig nie, maar dis altyd lekker om te sien
Groete
Fransie

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hoeveel ??
Het n baie goeie naweek beleef Vrydag middag 2 vlakkies laat val, Saterdag 5 jakkies 4 reune en 1 teef - dit was egter die nag van die kinders al 5 was jonk. Vanmidag die agtermiddag gou weer n vlakkie laat val.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
Baas Flip.flip wrote: Ek het die vooreg gehad om vrydagaand saam met Taffie in Schweizer Reneke n draai te ry!!!!!!!!!!!!!
Moet ek maar se Taffie????
Groete
Flip Fouche
Ja-nee,
Ek hoor julle twee het 'n helse duik in die populasie geskiet! Mooooooooi!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Hoeveel ??
ek het vrydag aan darm 1 gekry. geno, kan ek jou bel asb. wil met jou gesels oor die 25.06
HOU HOM DAAI DIKTE
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
Geen probleem,cassie_calvinia wrote: geno, kan ek jou bel asb. wil met jou gesels oor die 25.06
Lui my so 11uur se kant. 082 vyf drie 54100
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Hoeveel ??
Mooi Gerhard!
Jouself net gaan slim leer, 'n paar koffies gevat en toe gaan skiet!
Mooi man!
Jouself net gaan slim leer, 'n paar koffies gevat en toe gaan skiet!
Mooi man!
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: Hoeveel ??
Middag manne
@oom flip hoeveel het oom hulle geskiet?
Geluk aan al die manne wat dam iets geskiet het die naweek.
Groete Dirkie
@oom flip hoeveel het oom hulle geskiet?
Geluk aan al die manne wat dam iets geskiet het die naweek.
Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Hoeveel ??
Vrydagaand 3, Saterdagaand 1 
Dit was 'n rowwe naweek - Jag vrydagaand op boer se plaas tot 5uur ,slaap tot 6:30 - ry na my plaas - sukkel met water probleme, trek pype tot 3uur - ry 6uur weer na buurman se plaas en skiet 1 jak, terug plaas toe so teen 12H00 die aand, en Sondagoggend terug dorp toe.
Eks behoorlik g@tvol - sal seker eers weer teen die naweek weer lus wees vir jakjag
Raves

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- hendrie
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon May 23, 2011 7:59 pm
Re: Hoeveel ??
Het Vrydagaand 3 laat val.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Hoeveel ??
Flip
Jy kan maar s?! Jy moet darem die misskootjie ook noem, anders gaan dit mos nie reg klink nie.
Was lekker om so paar draaie saam met julle te ry. Ek en albe ry toe sondagoggend terug na hoppie en besluit sommer so teen die pad dat dit nogal lekker sal wees om dagroep by te sit. Na so 3minute daag daar 'n gr?nd teef op en albe plak haar met die 270.
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Hoeveel ??
Taffie nou van waar is julle dat julle so na aan my kom ry....Schweizer is net om die draaiflip wrote: Ek het die vooreg gehad om vrydagaand saam met Taffie in Schweizer Reneke n draai te ry!!!!!!!!!!!!!
Moet ek maar se Taffie????
Groete
Flip Fouche
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Hoeveel ??
More manne
Dit was voorwaar n belewenis om saam met TAFFIE n hele nag deur te bring.
Ek het ook n tip of twee gekry: Staan by windpomp en dam - die grootes loop daar!!!!!!!!!!!
Jaaa.......... die ou misskootjie was daar, seker maaaar die lugdruk wat verskil het!!!!!!!!!!!!!!
Daar het toe 20 van die goeters bakkie gery.
Taffie julle moet mooiloop.
Dawid ek sal jou PM.
Darm ook lekker reen gekry so 25mm.
Groete
Flip Fouche
Dit was voorwaar n belewenis om saam met TAFFIE n hele nag deur te bring.
Ek het ook n tip of twee gekry: Staan by windpomp en dam - die grootes loop daar!!!!!!!!!!!
Jaaa.......... die ou misskootjie was daar, seker maaaar die lugdruk wat verskil het!!!!!!!!!!!!!!
Daar het toe 20 van die goeters bakkie gery.
Taffie julle moet mooiloop.
Dawid ek sal jou PM.
Darm ook lekker reen gekry so 25mm.
Groete
Flip Fouche
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoeveel ??
Taffie,
1 mis uit 20 jakkalse sal ek jou kan vergewe...
Maar as dit nou een mis uit 19 was sou dit heel ander saak gewees het.

Baie netjies gedoen en mooi geskiet dit wil gedoen wees.
1 mis uit 20 jakkalse sal ek jou kan vergewe...
Maar as dit nou een mis uit 19 was sou dit heel ander saak gewees het.
Baie netjies gedoen en mooi geskiet dit wil gedoen wees.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Hoeveel ??
Oom Taffie,
Ja nee, dit is hoekom daar na pro's verwys word, 20! Daar het verseker 'n stilte oor daardie area neergedaal.. Goed gedoen!
C.J.
Ja nee, dit is hoekom daar na pro's verwys word, 20! Daar het verseker 'n stilte oor daardie area neergedaal.. Goed gedoen!
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Hoeveel ??
C J
Hier is nog baie!!!
Flip
Hier is nog baie!!!
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Hoeveel ??
Flipflip wrote: Daar het toe 20 van die goeters bakkie gery.
Word daar geboer, en met wat?
Ek gril my vrek as ek sulke getalle hoor.
Skolla
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hoeveel ??
Skolla
Jy kan mos sien waarmee hulle daar boer. Jakkalse man, n hele trop van hulle. Blykbaar het hulle geen verliese nie en oes elke jaar groot.

Jy kan mos sien waarmee hulle daar boer. Jakkalse man, n hele trop van hulle. Blykbaar het hulle geen verliese nie en oes elke jaar groot.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Hoeveel ??
Skerp Blok!
Flip,
Jy gaan baie vriende maak met soveel jakkalse, hier is baie manne wat sal wil kom lood gooi daar by jou!
C.J.
Flip,
Jy gaan baie vriende maak met soveel jakkalse, hier is baie manne wat sal wil kom lood gooi daar by jou!
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)