Page 44 of 51

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue Aug 19, 2014 11:04 am
by SNIPER
Het Saterdag net buite Thabzimbi by boer geskiet ,kon darem
4 Laat bakkie ry.

Groete

Sniper

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue Aug 19, 2014 7:02 pm
by Slicktrick
Dankie sniper.

Ek het hom 3uur die oggend op die laaste stand geskiet
Die voorman op die plaas was saam my die helle aand en hy het 2 misgeskiet en 1 gekwes.
So ek was bietjie baie be$#$@ en moeg. Toe neem ek maar sommer foto in die tuin.

Re: Hoeveel ??

Posted: Thu Aug 21, 2014 7:51 am
by NicoSmit
Het gisteraand 1 teef gekry wat vol melk was en een maybe het die skoot hoor klap maar kon hom nie in die donker kry nie en ek het my 1000ste post

Re: Hoeveel ??

Posted: Thu Aug 21, 2014 9:07 am
by SNIPER
Mooi Nico

Ek het nou amper gelees jou 1000ste jakkels.

Groete
Sniper

Re: Hoeveel ??

Posted: Thu Aug 21, 2014 11:48 am
by NicoSmit
Ek wens ek was so goed

Re: Hoeveel ??

Posted: Thu Aug 21, 2014 2:35 pm
by FCLoretz
NicoSmit wrote:Ek wens ek was so goed
Amper koop ek jou 'n bottel Chivas

Re: Hoeveel ??

Posted: Thu Aug 21, 2014 7:45 pm
by theedge
Mooi een maat

Re: Hoeveel ??

Posted: Sun Aug 24, 2014 12:13 am
by Slicktrick
Saterdag aand.
So uur terug, teef bakkie laat ry.
Aand kort geknip, my dogtertjie van 10 maande nie lekker nie.
Toe gaan help ek maar eerder vir mamma by die huis.

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Aug 25, 2014 9:33 pm
by Philip Crous
Saterdag aand n mannetjie rooikat laat hilux ry.

Re: Hoeveel ??

Posted: Thu Aug 28, 2014 5:25 pm
by Wayne
Photo0097.jpg
a pair last night, Locator and klein jakkals did the trick, lots of silence. Female was suckling pups and between the two, they were eating a lamb a night.

Re: Hoeveel ??

Posted: Sun Aug 31, 2014 10:14 am
by HennieC
Na die week se koue en wind was ek baie skepties om uit te gaan. Toe Saterdag oggend so mooi begin toe weet ek, ek moet reel vir jakke.
My twee seuns is al twee grieperig en kon nie saam nie. Ek was alleen om roeper uit te sit en optel as iets sou val.

Kon 5 jakke en 2 yster varke laat bakkie ry.
2 tewe en 3 reuns.

So het van die jakke se tande gelyk.
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/Mobile%20Uploads/IMG-20140831-00577_zpsb13a3a77.jpg
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTQwODMwLTAwNTY1LmpwZw_zpsec4cfca8.jpg

Van die jakke het mooi geval.
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTQwODMwLTAwNTcxLmpwZw_zpsc49f4868.jpg

My jak rak het net 3 penne en hy was mooi gelaai laas nag.
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTQwODMwLTAwNTc0LmpwZw_zps4d59eb32.jpg

Re: Hoeveel ??

Posted: Sun Aug 31, 2014 10:52 pm
by Ian
Welldone Hennie

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Sep 01, 2014 7:46 pm
by Wayne
Nice Hennie, but , give us some details: near holes, calls used etc.

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Sep 01, 2014 8:28 pm
by Jakkie 321
Mooi Hennie daai een met die uit tanne lyk baie oud.

Groette

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Sep 01, 2014 8:34 pm
by HennieC
[quote="Jakkie 321daai een met die uit tanne lyk baie oud.

Groette[/quote]

Ja Jakkie321 ek het gehoop van die slim manne sal kan help kyk want die eerste een se slag tande links bo en regs onder is gebreuk.
Die tweede een het tand wat kwaai gewerk het.

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Sep 01, 2014 8:41 pm
by NicoSmit
Hel Hennie maar jy roer hulle nou kwaai

Re: Hoeveel ??

Posted: Sat Sep 06, 2014 9:15 am
by Cobus(Cobb)
He He, lekker maklike aand gehad, 10 getiep, 3 slimes agtergelos....5Reuns, 4 droee tewe, 1 volspeen teef, almal jonger as 4jaar oud

Re: Hoeveel ??

Posted: Sat Sep 06, 2014 1:07 pm
by HennieC
Cobus jy sal moet shocks en vere vervang op die Ranger. Het gesien die bakie loop so skuins linker kant toe met al die jakke op die hak. :laugh: :laugh:

Ek en SP kon ook darem weer 2 laat bakkie ry. 1 ou teef en 1 reun so 2 jaar oud.

Teef se tande.
http://i1305.photobucket.com/albums/s554/henniec/utf-8BSU1HLTIwMTQwOTA1LTAwNTgzLmpwZw_zpsed2d79c2.jpg

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon Sep 08, 2014 7:32 pm
by Slicktrick
Jammer ek is so bietjie laat.

Vrydag aand ou teef geskiet 120m Hasie gespeel vir 10min toe oe op 400m gesien na 40 min op selfde plek rondgeloop.
speel toe rooikat jakkals baklei, toe kom sy met 'n groot spoed en ry toe bakkie.

Saterdag aand reun geskiet 100m steenbok lam gespeel vir so 15min toe 15min stilte toe jakkals vreet en toe 10min stilte toe jakkals rooikat baklei. Toe staan meneer en wag vir 'n lift.

Foto van teef se tande.

Re: Hoeveel ??

Posted: Sun Sep 14, 2014 9:43 am
by Slicktrick
Saterdag aand 2 reuns geskiet.

1ste reun. Kos vir 20min . Jak antwoord 100 meter agter bosse maar kom nie in nie, tel oe op so elke 5 min.
Sit doodstil vir so halfuur.
Baie snaak ding gebeur toe, my hond skrik vir iets en gaan aan die blaf die jak antwoord en kom reg op die bakkie af baie ontsteld en aan die blaf.
Kry hom op 60 meter gestop om bakkie te ry.

2de reun. Kruispad speel steenbok lam. Tel oe op in pad 300m.
Jak ry bakkie op so 120 meter.

Re: Hoeveel ??

Posted: Sun Sep 21, 2014 1:45 pm
by Pvdw
Gisteraand weer die stoel en Foxy afgestof. Was dit nou weer lekker vir 'n slag. Ek en Jaco, my jongste kon darm vir so 7 jakke stop om weer die son te sien opkom. Daai "dup" bly darm maar mooi.

Re: Hoeveel ??

Posted: Sun Sep 21, 2014 1:51 pm
by NicoSmit
Ek het Woensdag uitgegaan saam met 'n ander man en het die lig en soek metode gebruik nou nie baie suksesvol gewees nie en net 2 ystervarke geskiet die roep metode is volgens my baie meer effektief

Re: Hoeveel ??

Posted: Sun Sep 21, 2014 5:06 pm
by HennieC
Het laas nag 1 grote in die gras verloor en 6 kleintjies uit gehaal. Kleintjies is omtrent so 5 - 6 weke oud

Re: Hoeveel ??

Posted: Wed Sep 24, 2014 7:10 pm
by pieter h
Rooikatmannetjie

Re: Hoeveel ??

Posted: Wed Sep 24, 2014 7:14 pm
by pieter h
Mooi so Hennie looi hulle.Het Saterdag n teef met yster gevang wat kleintjies het.