Trofee "Papier-bokke"

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Trofee

Post by joe rocket »

Capt. Oblivious wrote:Joe ek het eintlik gaan ladings kyk ma ek het nog n paar gehad ma sou jy 4 en 5 geskiet het?
Nooit ek sou net daar stop
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Trofee

Post by PWV »

Jakoos wrote:Gister n nuwe lading probeer, het mooi geloop , hoop maar hy is konstant en werk ook op langer afstande,sal maar kyk.
Jakoos
Lyk my die Gloeiman werk goed!!
User avatar
goodstuff
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by goodstuff »

Capt. Oblivious wrote:Het ok weer bq geskiet na werk.Is nogals bly ek het so baie 95gr BTs wat da staan

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Mobile%20Uploads/20151106_170641_zpsge6fj6pw.jpg

3 95gr BT's op 100m
Goeie genade.... Hopenlik eendag as ek groot is sal ek ook so n groepie kan skiet!
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 729
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Trofee

Post by Jaco v Zyl »

Jakoos
Lyk my die Gloeiman werk goed!!


Dit moet dit wees oom!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Trofee

Post by Piet Pille »

Neewat Kaptein..... ek het baie goeie rede om te glo jyt jou lading gekry.....

Ongelooflik
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Trofee

Post by Capt. Yoda »

Dankie manne, Piet daai BTs skiet n bars hou in my 243.Ek kan nie onthou van n 3 skoot groep wat nog groter as 10mm was nie. Soos ek hul nou vir jag met pmp doppe ook laai is die groepe dalk nie so konstant klein soos met Norma en Lapua nie maar hulle is nog altyd onder n duim vir 5 wat 100% is vir wat hulle moet doen.Volgende naweek gaan ek daai 105Bergers bq stoot na n gong toe so hopelik sal ek weer n fodie kan kom post ;)
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Trofee

Post by Piet Pille »

Watse gun/ looptwist skiet jy Siebert?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Trofee

Post by Capt. Yoda »

Sako met n 1/10 twist
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Trofee

Post by Piet Pille »

Laat weet asb hoe daai 105's vaar in die 1:10
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Trofee

Post by Capt. Yoda »

Piet Pille wrote:Laat weet asb hoe daai 105's vaar in die 1:10

Nee wat Piet ek kan jou nou al se hulle loop mooi ;) Ek bedoel net ek gaan die gong bq verder terug sit na n 1000y toe. Die 105gr Amaxe maak net so mooi en voel of hy nog makliker "akuraat laai" maar ek kry net nie.Die 105gr CC skiet ook mooi maar hulle lengtes verskil te veel vir my

Die ander groep wat ek daar bo gesit het was met die 105 Bergers maar dit was op die einde toe trek ek hom deur my dinges van die erge mirage van die KD af toe ek nou op n mooi skoon plek op die tyken n groep wou skiet . Daar was nog n paar wat ek voor dit na dieslefde plek geskiet het met verskillinde lengtes en meeste behalwe een wat 2" was was so tussen 10 en 18mm vir 3
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Arnold »

Hoe hoog is jy bo seevlak Kaptein?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Trofee

Post by Capt. Yoda »

Darem so 4700 voet Arnold, sal maar sien wat hulle maak soos ek verder skiet
Last edited by Capt. Yoda on Thu Nov 12, 2015 1:43 pm, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Trofee

Post by FHM »

Capt. Oblivious wrote:Het ok weer bq geskiet na werk.Is nogals bly ek het so baie 95gr BTs wat da staan

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Mobile%20Uploads/20151106_170641_zpsge6fj6pw.jpg

3 95gr BT's op 100m
Ai man - jammer die ander twee gate is uit die foto uit - so bietjie oeffening en dit sal beter raak... ++>: ++>: ++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Arnold »

Capt. Oblivious wrote:Darem so 4700 voet Arnold, sal maar sien wat hulle maak soos ek verder skiet
Hulle sal nie slegter vaar nie, inteendeel raak stabiliteit beter hoe verder hulle gaan as ek die teorie reg verstaan.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Trofee

Post by Capt. Yoda »

Arnold wrote:
Capt. Oblivious wrote:Darem so 4700 voet Arnold, sal maar sien wat hulle maak soos ek verder skiet
Hulle sal nie slegter vaar nie, inteendeel raak stabiliteit beter hoe verder hulle gaan as ek die teorie reg verstaan.

Dankie dan hou ek maar duim vas, was taamlik op my senuwees die eerste keer toe ek een skiet dat hy dalk so tol dat hy die KD saam vat ;D
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Trofee

Post by swc-tr »

Arnold wrote:Hulle sal nie slegter vaar nie, inteendeel raak stabiliteit beter hoe verder hulle gaan as ek die teorie reg verstaan.

+1
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Trofee

Post by Wouter Roets »

Cappie

Glad nie sleg gegooi nie maat! Baie geluk, daar is min manne wat met so n drie skoot groepering kan spog.

Groetnis
Wout
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Trofee

Post by Fritz »

Capt. Oblivious wrote:
Piet Pille wrote:Laat weet asb hoe daai 105's vaar in die 1:10

Nee wat Piet ek kan jou nou al se hulle loop mooi ;) Ek bedoel net ek gaan die gong bq verder terug sit na n 1000y toe. Die 105gr Amaxe maak net so mooi en voel of hy nog makliker "akuraat laai" maar ek kry net nie.Die 105gr CC skiet ook mooi maar hulle lengtes verskil te veel vir my

Die ander groep wat ek daar bo gesit het was met die 105 Bergers maar dit was op die einde toe trek ek hom deur my dinges van die erge mirage van die KD af toe ek nou op n mooi skoon plek op die tyken n groep wou skiet . Daar was nog n paar wat ek voor dit na dieslefde plek geskiet het met verskillinde lengtes en meeste behalwe een wat 2" was was so tussen 10 en 18mm vir 3
Siebert die enigste probleem wat ek dalk voorsien is 'n BC wat nie optimaal is nie en ook verander na gelang van die atmosferiese toestande. Vir 'n BR skut beteken dit niks. Vir langer afstande is dit nie gewens nie. Gaan skiet bietjie daai 105 Berger deur twee chronies oor so 300m en kyk wat is hulle BC. Ek sal baie graag wil weet wat jou bevinding is.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Trofee

Post by Capt. Yoda »

Fritz ja ek verwag die BC gaan bq drop seker hier by die 4-5% rond maar dit is een van die dinge wat ek wil bevestig as ek hul verder skiet. Sal maar kyk of Dirk sy crony sal saam bring.... Sal ook graag wil sien hoe/of die BC verskil as eendag bitter warem soos nou is en dan op n koue nat dag.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Trofee

Post by Fritz »

Capt. Oblivious wrote:Fritz ja ek verwag die BC gaan bq drop seker hier by die 4-5% rond maar dit is een van die dinge wat ek wil bevestig as ek hul verder skiet. Sal maar kyk of Dirk sy crony sal saam bring.... Sal ook graag wil sien hoe/of die BC verskil as eendag bitter warem soos nou is en dan op n koue nat dag.
Net so
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Trofee

Post by Capt. Yoda »

Het bq gaan brand in die son vanogend. Moet net se my maat Pinkes het vandag soos n baas geksiet, 21 uit 22 hits van 500-1000y en elke eerste skoot met my en sy gewere was 1st round hits vir hom of in die "bul" of net langs hom. Met sy 264 het hy op 1000y nie net die gong laat lui soos n skool klok nie maar somer die bul so groot soos n tennis bal al 2 kere raak geskiet. Daai G7 en Remingtons loop soos n jet my maat.


Daar was 2 ander messe ook saam wat nog nooit ver geskiet het nie en al 2 het 1st round hits op 1000y met sy 264 gemaak, daai meisie het amper amper die geweer in die lug gegooi toe die gong klap op 1000y, sy dog dis mis want sy hoor niks en toe sy al oppad is om op te staan toe doooooop

My een lekker groep is op Pinkes se ging geskiet maar die ou het nog nie vir my n foto gestuur nie so sal hom ook bq later op gooi.

Die wit sirkel was Pinkes op 1000y met my 30.06. Eerste keer wat hy ooit met my 06 skiet en eerste skoot op 1000y is n solide middel hou.

Die Pers kolle is 95gr Balistic tips wat ek en hy met my 243 op 1000y geskiet het so ek weet nie wie wat geskiet het nie, die swartes is 175gr Custom Comps wat ek geskiet het met my 30.06 op 1000y.Ek het nou baie baie koels in my 243 probeer maar ek dink daar is net een koel wat ek in hom moet skiet.

Die groepe is nou nie BR groepe nie maar ek is baie gelukkig met hul elevation, die wind het my amper elke 2de skoot uit gevang vandag maar hul is darem nie te sleg nie en die elevation is seker so net oor die 2.5-3" duim op die 243 (soos ek se is ook 2 mense wat daar geskiet het) en bq minder as n duim met die 06. As ek Pinkes se gong se foto kry sal ek bq sy skote ook op sit, hy wou nie groepe skiet nie het maar net elke keer vir ons die pad gong toe gewys. Ons setups was ook nie heel pro vandag nie, ek het n toilet rol as n backrest gebruik en hy 2 Nike plakkies op mekaar met so klein sakkie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Trofee

Post by Kalahari »

Sjoe, dit is sommer netjies geskiet Kaptein.
Wat se glase het julle op die gewere gebruik?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Trofee

Post by Capt. Yoda »

Ek het Rudolph 6-24's op my gewere en hy het 5.5-22 NXSe op sy roere.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Trofee

Post by JPS »

Netjies Siebert.

Jy en Dirk maak mooi daar op die lang afstande.
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Trofee

Post by Fritz »

Well dine Siebert en Dirk
Post Reply