Page 50 of 51

Re: Hoeveel ??

Posted: Wed Apr 15, 2015 4:12 pm
by Jakkie 321
Eerste jakkals vir die aand. Sit roepper uit so 400m van skape af. Terwyl ek terug loop bakkie toe begin die skape erg te bler, dog toe maar dis omdat ek in die omtrek is, maar besluit om dadelik te lig en wragtag tel ek die ogies so 600m van die skape af. Roepper se remote is nog nie eers aan nie. Blaas baie saggies en kort op die fluitjie (katnip) hy kyk na my rigting en lig is gedim, maar hy werk nog skape toe. Blaas weer na so rukkie saggies en sien hy is nou baie naby aan die skape maar hulle is nie gekraal, nou wonder ek gaan hy wratag n skaap vang terwyl ek daar is. Blaas toe op die song dog net sag en net een blaas en daar kom hy reguit op my af en toe draf hy nie meer nie.

Re: Hoeveel ??

Posted: Wed Apr 15, 2015 4:21 pm
by Jakkie 321
Die een probeer toe agter kontoer wal wegkruip.

Re: Hoeveel ??

Posted: Wed Apr 15, 2015 8:28 pm
by theedge
Wys net man moet maar altyd reg wees - netjies maat

Re: Hoeveel ??

Posted: Sat Apr 18, 2015 8:31 am
by Jakkie 321
theedge wrote:Wys net man moet maar altyd reg wees - netjies maat
Dankie, maat.

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue Apr 21, 2015 10:27 am
by Wayne
A good night for me. 2 Jackals 1 male, 1 female and 1 Lynx female ,Jackal Bitch 6 - 8 years, front teeth gone.
Lamb / Vlekkie E and Vlekkie 1 did the job. 2 Stands
IMG-20150421-01316A.jpg

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue Apr 21, 2015 11:43 am
by theedge
Nicely done

Re: Hoeveel ??

Posted: Thu May 07, 2015 9:45 am
by pieter h
Teef

Re: Hoeveel ??

Posted: Thu May 07, 2015 11:36 am
by Wayne
Mooi Pieter. The male must be around as well

Re: Hoeveel ??

Posted: Thu May 07, 2015 11:42 am
by pieter h
Ja Wayne ek het ysters ook gestel.Moet nog gaan kyk ,vanoggend nog eers met kallers gestoei.Die teef het amper weg gekom .

Re: Hoeveel ??

Posted: Thu May 07, 2015 10:02 pm
by theedge
Sy is vlenters geskiet - sal nie weer paar nie - mooi gemaak maat

Re: Hoeveel ??

Posted: Fri May 08, 2015 3:47 pm
by pieter h
Theedge ek was nogal bly oor haar toe sy die lig sien toe vlieg sy om maar het my darem weer n kans gegee.

Re: Hoeveel ??

Posted: Fri May 08, 2015 9:06 pm
by theedge
pieter h wrote:Theedge ek was nogal bly oor haar toe sy die lig sien toe vlieg sy om maar het my darem weer n kans gegee.
Lekker as hulle jou nog so kansie gee maat

Re: Hoeveel ??

Posted: Sat May 09, 2015 6:15 am
by Henry 7
Ja Pieter daai bleddie gesit en wag-nou die aand van sononder tot sonop gesit en da was niks-lazy boy sal nogals help!

Re: Hoeveel ??

Posted: Sat May 09, 2015 4:46 pm
by pieter h
Verseker Henry

Re: Hoeveel ??

Posted: Sun May 10, 2015 9:16 am
by Jakkie 321
Reen en teef ingekom op kos binne 20 min geskiet.

Re: Hoeveel ??

Posted: Sun May 10, 2015 5:39 pm
by pieter h
Altyd lekker as dit so gaan Jakkie

Re: Hoeveel ??

Posted: Sun May 10, 2015 8:36 pm
by theedge
Mooi gemaak maat

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon May 11, 2015 7:41 am
by NicoSmit
Saterdag aand op die jagplaas so bietjie uitgegaan om te kyk of daar wel 'n jakkals in die Vrystaat is op die eerste staan plek na so amper se uur se sit tel ek die oë op waar "jakkals " se kind sit en kyk vir my maak die dimmer vol oop om te id en jak se kind kyk heeltyd vir my ek begin kriewelrig raak want hulle sit mos nie so stil nie kyk weer mooi toe slaan die hart valve bounce . Daar sit kat se kind toe daai skoot moet loop toe is dit net 'n klik boggerol skoot .haal weer oor weer net klik verstaan nie meer wat gaan nou aan nie sit met 10 rondtes in die magasyn en niks wil voer nie gelukkig voel ek aan die magasyn en voel hy is nie heeltemal in nie probeer hom in druk niks help nie hy bly los en kat se kind sit nog steeds en kyk vir my. Kos my om die geweer los te maak van die skiet arm druk toe die magassyn ordentlik in maak weer vas en mik op kat se kind wat toe begin gatvol raak om te wag dat ek hom moet skiet en hy staan op en het net so 2 tree geloop toe klap die skoot en daai lieflike doep geluid kom terug gesweef . Ek het nog vir so half uur gesit en nog oë opgetel so dag reis te perd ver maar hulle wou nie nader kom nie met die optel slag begin ons soek op en af net toe ek regtig begin dink hy het weg gekom lê hy rustig in die grondpad seker so tien tree van waar ek hom geskiet het . Man ek sukkel nou nog om die smile van my gesig af te kry ek soek nou mos al lankal 'n kat

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon May 11, 2015 3:30 pm
by pieter h
Bly vir jou Nico.Dit kan n ou se battery nogal pap maak as die skoot nie loop nie.

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon May 11, 2015 7:07 pm
by theedge
Maat ek deel jougevoel , bly maar lekker baie geluk

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon May 11, 2015 8:02 pm
by Jakkie 321
Mooi Nico niks beter as daai doef geluid nie.

Groette

Re: Hoeveel ??

Posted: Mon May 11, 2015 11:17 pm
by NicoSmit
so 2 fotos van my rooikat

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue May 12, 2015 10:17 pm
by theedge
Netjies maat

Re: Hoeveel ??

Posted: Tue May 12, 2015 10:25 pm
by Capt. Yoda
NicoSmit wrote:so 2 fotos van my rooikat

Mooi kat daai Nico

Re: Hoeveel ??

Posted: Thu May 14, 2015 2:02 pm
by Jakkie 321
Reen en teef baie lank gesit met baie stil en lang pouses.