Page 6 of 6

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Posted: Wed Nov 07, 2018 1:11 pm
by Victor_
ruaanb wrote:Julle manne wat verstaan vertel bietjie meer oor waar daar geskiet word met die bipod se bene wat skuins vorentoe wys.
https://youtu.be/W7t3jneG2cY?t=634

As ek Oom reg verstaan. Is hierdie 'n baie lekker video.

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Posted: Wed Nov 07, 2018 1:32 pm
by Arnold
Victor_ wrote:
ruaanb wrote:Julle manne wat verstaan vertel bietjie meer oor waar daar geskiet word met die bipod se bene wat skuins vorentoe wys.
https://youtu.be/W7t3jneG2cY?t=634

As ek Oom reg verstaan. Is hierdie 'n baie lekker video.
Gelukkig sê hy dieselfde as ek ^-^

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Posted: Wed Nov 07, 2018 4:39 pm
by JohanvB
Hy praat nêrens van die bipod "span" nie...of verstaan ek verkeerd?

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Posted: Wed Nov 07, 2018 5:36 pm
by Victor_
JohanvB wrote:Hy praat nêrens van die bipod "span" nie...of verstaan ek verkeerd?
https://youtu.be/2hh42VNxFkg?t=215

Hier bespreek hy dit in 'n ander video.

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Posted: Wed Nov 07, 2018 5:54 pm
by JohanvB
Dankie, sleutel hier is seker om dieselfde hoev druk toe te kan pas wanneer mens die bipod span..wonder hoe doen mens dit?

Re: Skiet vanaf 'n Bipod

Posted: Mon Nov 12, 2018 6:29 pm
by jjmare
die sleutel is om elke keer dieselfde proses te volg (daar is seker meer maar twee basiese metodes word gebruik) onthou dis dooiegewig wat die loading moet doen, die oomlik as jy dit met jou skouerspiere - maw druk met skouer self toepas, doen kan dit nooit consistent wees nie. dit moet net die "slack" uit die stelsel opneem, as die voetjies skuif is dit te veel.