Hoeveel ??
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Hoeveel ??
Tomma het gespeel toe hy klien was, nou speel hy definatief nie meer nie.
Wurg hulle Sakkie
Wurg hulle Sakkie
As ek jou sien gaan jy val
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Hoeveel ??
Middag manne!
Kon darem Dinsdag-aand 'n reun. 3 jonges en 'n kat omdop. Gisteraand klompie springbokke geskiet en 3 jonges raakgery en hulle ook omgedop.
Groetnis
Ponkie
Kon darem Dinsdag-aand 'n reun. 3 jonges en 'n kat omdop. Gisteraand klompie springbokke geskiet en 3 jonges raakgery en hulle ook omgedop.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Hoeveel ??
Ponkie
Daai ou paar springbokkies gaan seker werk daar by die "varisty" om die nodige verversings mee te bekom.
Daai ou paar springbokkies gaan seker werk daar by die "varisty" om die nodige verversings mee te bekom.
As ek jou sien gaan jy val
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Hoeveel ??
Dawie
Jit Jit, hoe vang jy my nou uit! Haha!
Reen het my nounet uit die veld gejaag, kon darem dinsdag-aand se origes omdop. nog 3 jonges en die helper-reun. Weet glad nie hoekom die teef nie eers my antwoord nie. Kon haar nerens kry nie. Helper-reun het sommer so skrou skrou ingehol na die roeper toe kleinjak distress aan was.
Groetnis
Ponkie
Jit Jit, hoe vang jy my nou uit! Haha!
Reen het my nounet uit die veld gejaag, kon darem dinsdag-aand se origes omdop. nog 3 jonges en die helper-reun. Weet glad nie hoekom die teef nie eers my antwoord nie. Kon haar nerens kry nie. Helper-reun het sommer so skrou skrou ingehol na die roeper toe kleinjak distress aan was.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Hoeveel ??
Ponkie
Lyk my daai 22-250 is kookwater! Spoed maak skiet in die nag net makliker.....
Willem
Lyk my daai 22-250 is kookwater! Spoed maak skiet in die nag net makliker.....
Willem
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Hoeveel ??
Ponkie
Ek het nogal so gedink.
Steur n bietjie groete daar aan Ou Ponkie
Dawie
Ek het nogal so gedink.
Steur n bietjie groete daar aan Ou Ponkie
Dawie
As ek jou sien gaan jy val
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Hoeveel ??
Willem
Ja ek geniet die 22-250 vreeslik baie in die nag. Self met die springbok skiet is dit baie lekker, mens hoef soveel imnder te kompenseer vir wind en afstand. Ek het dinsdagaand 'n jongetjie op 370m geklop wat vir my sit en tjank het en 'n ander een op 300m. Ek het nie rangefinder gehad nie, maar met die 22-250 hoef ek net soveel minder toe te gee. Met die 308 sal ek NOOIT so skoot waag in die nag nie.
Dawie, ek sal vir die ouman so se!
Groetnis
Ponkie
Ja ek geniet die 22-250 vreeslik baie in die nag. Self met die springbok skiet is dit baie lekker, mens hoef soveel imnder te kompenseer vir wind en afstand. Ek het dinsdagaand 'n jongetjie op 370m geklop wat vir my sit en tjank het en 'n ander een op 300m. Ek het nie rangefinder gehad nie, maar met die 22-250 hoef ek net soveel minder toe te gee. Met die 308 sal ek NOOIT so skoot waag in die nag nie.
Dawie, ek sal vir die ouman so se!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
Naand manne,
Ek's op my 3de staanplek vir die nag.
Staanplek 1 het ek 5 geskiet, en op staanplek 2 kon ek met 'n gesukkel hulle ma ook 'n lift aanbied.
Ek hoop die weer hou tot die son opkom...
Ek's op my 3de staanplek vir die nag.
Staanplek 1 het ek 5 geskiet, en op staanplek 2 kon ek met 'n gesukkel hulle ma ook 'n lift aanbied.
Ek hoop die weer hou tot die son opkom...
Goed, beter, 6millimeter!
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Hoeveel ??
[img width=560 height=420]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... 14foto.jpg[/img]
Slegs 3 van die jakkalse is reuns
Ouderdom : Wissel tot 5 jr
Een is nog in veld
Klanke: Vlekkie d , Glen owen (Taffie , baie onderskatte klank) , sopkop (Louis 102 Uitstekende klank) , dg2 , Dolfyntjie
Knou goggas af
MEERKAT

Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Hoeveel ??
Meerkat
Nee wat, jy is die jakkalse se baas, baie geluk. Wanneer gee jy 'n kurses?
Groete
Nee wat, jy is die jakkalse se baas, baie geluk. Wanneer gee jy 'n kurses?
Groete
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Hoeveel ??
Oom Wallie
Mooi gegooi! Net bly dit was nie op my plaas nie! Haha!
Groetnis
Ponkie
Mooi gegooi! Net bly dit was nie op my plaas nie! Haha!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
Netjies Oom Wallie! Bitter goed gedoen.
Vertel meer oor "Dolfyntjie" asb?
Vertel meer oor "Dolfyntjie" asb?
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel ??
More manne.
Hier's die spannetjie wat ek kon kry.
[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Jackal ... -00609.jpg[/img]
Teef, 5-6jr
[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Jackal ... -00610.jpg[/img]
Een jakkals (ek vermoed die reun) kon ek nie opspoor in die lang gras nie.
Groete,
Eugene

Last edited by Geno on Mon Jan 16, 2012 8:00 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Hoeveel ??
Aitsa,
EK sien die manne looi die jakke noiu lekker weer.
Ek slegs enetjie omdop, maar daar is nog 'n paar op die plaas wat rondloop weer. As ek net genoeg tyd kry dan gesels ek weer hier saam.
Raves.
EK sien die manne looi die jakke noiu lekker weer.
Ek slegs enetjie omdop, maar daar is nog 'n paar op die plaas wat rondloop weer. As ek net genoeg tyd kry dan gesels ek weer hier saam.
Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Hoeveel ??
Middag manne
Gisteraand was die wind vreeslik sterk, maar ekt so ver gery tot by die boer,ek moes toe maar jag. Kon darem weer 4 jonges laat bakkie ry. So my totaal vir die laaste 4 aande se uitgaan is 15 jakkalse en 1 kat. Daarvan was 13 jonges, 1 ou reun en 1 helper-reun. Die jonges is opgedeel in 3 werpsels. 6 uit die een. 4 uit die ander en 3 uit die laaste werpsel. Die laaste werpsel se jonges loop al redelik wyd verspreid en ver van hulle nes af. Hulle is ook fisies die grootste, so ek sukkel om hulle te locate. Kon glad nie op hulle kleur se dat dit jonges is nie.
Klanke wat vir my gewerk het was Elsneus,BBJ,Rooi-D,Vlekkie D/9. Jakbaklei 1&4, Kat/jak baklei. Ore4,Hasie Glen owen, Vlakhasie DG2, Scrubhare, Rabbit duet en crying jack. Die klank waarmee die meeste jonges sneuwel was Elsneus en op hulle reaksie speel ek Kleinjak distress.
Ek het egter elke keer met die bedoeling gegaan om die ouers eerste te skiet, maar kry nie reaksie uit hulle nie. Elke staanplek langer as 'n uur gemaak om te kyk of hulle nie dalk nie langer vat om te kom soek na die jonges nie, maar steeds niks. Wat doen julle manne soos Oom Taf/Louis/Meerkat om die groottes te dop?

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Hoeveel ??
Ponkie, die beste benadering gaan baie afhang van hoe en wat jy onlangs geroep het in daardie omgewing.Ponkie wrote: .... Ek het egter elke keer met die bedoeling gegaan om die ouers eerste te skiet, maar kry nie reaksie uit hulle nie. Elke staanplek langer as 'n uur gemaak om te kyk of hulle nie dalk nie langer vat om te kom soek na die jonges nie, maar steeds niks. Wat doen julle manne soos Oom Taf/Louis/Meerkat om die groottes te dop? ....
Die afgelope maand of so was ek baie gelukkig deur sommer met kos weg te spring en dan (soms toevallig) op die regte plek op die regte tyd te wees. Ek het 'n paar tewe met kleintjies so omgedop, voor ek die kleintjies kon kry. Dink maar dis maar 'n kwessie dat die druk op jakkals stelle om kos aandra baie hoog was tot nou, dit gaan egter spoedig tot 'n einde kom.
Ek het in die verlede goeie sukses hierdie tyd van die jaar gehad waar van die kleintjies reeds afgehaal was, deur 15-20 min met kos te begin, kort stukkie baklei / vreet, lekker tussenpose, Elsneus. Gee dan sommer 'n goeie 10 minute stilte na Elsneus en probeer iets soos Bakjak geveg of selfs enige van die ander baklei / vreet klanke. Dink die truuk nou is om hulle van nou af met nuuskierigheid te uitoorl?, veral as die kleintjies reeds gesneuwel het. Die druk van kos aandra is weg, beskermingsdrang is laag, territoriale agressie baie minder. Wat andersins oorbly is lekker sosiale roepe en bly weg van kos (veral as jy kos reeds baie gebruik het in daardie omgewing).
Maar my nederige opinie.
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Hoeveel ??
Dankie Taf daar is weer n lekker tipe vir ons.Ou Boertjie het gisteraand hier in Tarkastad by n ou 8 jakke laat Landie ry,baie bly vir hom en die boer.
Groete
Sakkie van Heerden
Groete
Sakkie van Heerden
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Hoeveel ??
Sakkie, hou tog net dop dat hy nie nou loop dikstingel raak daar in Tarka nie, asb!
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Hoeveel ??
Louis
Dit is nie n probleem.Sakkie wil my nie saamvat Renoster toe nie.Hy is seker bang ek roep sy girls in.
Lyk my hy wil ook maar nie als deel nie.Ek het gesien hoe hy 4 gehaad het een aand,net vir homself.
Boertjie
PS Geno ons kan daar ook n draai loop maak.
Dit is nie n probleem.Sakkie wil my nie saamvat Renoster toe nie.Hy is seker bang ek roep sy girls in.
Lyk my hy wil ook maar nie als deel nie.Ek het gesien hoe hy 4 gehaad het een aand,net vir homself.
Boertjie
PS Geno ons kan daar ook n draai loop maak.
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Hoeveel ??
Boertjie en Sakkie
As julle 2 minder in die Rino rond le sal daar ook meer jakke in Tarka om val.
As julle 2 minder in die Rino rond le sal daar ook meer jakke in Tarka om val.
As ek jou sien gaan jy val
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Hoeveel ??
Dawie
Jy verstaan nie,Sakkie wil my nie saam vat nie.Hy wil weer almal vir homself hou.
Ek het 2 aande gejag hier en trek op 12 vir die 2 aande
Boera