Lisensies
-
Zack Benade
Re: Lisensies
Raai wat???
Ek het my .270 lisensie in my hand. Ek kan dit nie glo nie. Twee weke terug het hulle my ge SMS en laat weet dat lisensie goedgekeur is.
Alles net onder die 7 weke.
Groete
Zack

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Fanie, is jou goed waarvoor jy wag nuwe lisensies of hernuwings?
Laat ek voorstel dat jy dalk van voor af aansoek doen en in die nuwe sisteem val as dot vir nuwe lisensies is.
As dit hernuwings is moet jy maar bel en ongelukkig moeite doen om met die regte persone te praat.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensies
Jammer om te hoor!Zack Benade wrote: Ek het my .270 lisensie in my hand.
Goed, beter, 6millimeter!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Lisensies
As dit by die app?l raad l? kan dit jare wees myne is al van Des 2009 daar en nog steeds s? hulle "Its pending"
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Fanie
Re: Lisensies
Frederick, die poelieste se ek is onvevoeg verklaar, maar hulle weier om vir my te se wie waar en hoekom !
Die poelies stasie se ek kan nie 'n aansoek indien as ek nie bevoegdheid gekry het nie.
Ek weet nie met hoeveel mense ek nou NOG kan praat nie, ALMAL se nee dis nie reg nie hulle gaan aandag gee daaraan, en twee weke of twee maande later is die' een wat ek mee gepraat het of weg, of in 'n ander afdeling of een of ander hartseer storie, maar geen resulktate nie. Hulle kan ook nie verklaar waarom my apel telkens weer terug in die sisteem gesit word nie.
Ek het al die nodige bewyse - dit sal iemand met 'n halwe brein tien sekondes neem om dit uit te sorteer, maar dit lyk my so ver nie daar is enige iemand wat self oor enige bevoegdheid beskik nie.

- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lisensies
Ai hoe smag ek na die dag wat ek daai kan post.. My kluis is darem al kom sien...Zack Benade wrote: Raai wat???
Ek het my .270 lisensie in my hand.
Groete
Zack
En my bevoegdheid is darem al in Pta na ek dit 17 April plaaslik ingedien het. Soos ek verstaan kan mens wel aansoek indien terwyl jy wag vir bevoegdheid en hul het verlede week my aansoek ontvang. Hoop net nie die bevoegdheid maak skade nie..
Sterkte Fanie, geen mens behoort dit deur te maak nie! Staan sterk
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Fanie
Gee hulle vir jou n rede hoekom jy onbevoeg verklaar is.

Nee Beretta, dis juis die probleem. Ek was in 1989 in die hof vir 'n domestiese dispuut, ek vermoed die poelieste het besluit die hof se uitspraak was nie genoeg nie, hulle stel sommer hulle eie vonnis daarvoor in. Ongeag daarvan dat jy nie twee keer vir dieselfde aanklag veroordeel kan word nie, die wet se 5 jaar en die insident het 22 jaar gelede plaasgevind. Ek was nog nooit tronkstraf opgele of ooit onbevoeg verklaar om 'n wapen te besit ne. Ek het 'n wapen lisensie gehad vir 4 jaar na die insident. Die poelieste se kriminele rekord uitdruk vanaf hulle stelsel wys ook daar is geen rekord nie. Daar is dus geen rede waarom hulle nie my liksense moet uitreik nie, maar dit gebeur net nie en soos ek se hulle het elke keer een of ander lam verskoning.
Last edited by Fanie on Fri Jun 22, 2012 12:16 pm, edited 1 time in total.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Onthou as die mense of verwysings gebel word kon dit een van daardie persone dit genoem het oor domestic violence dan sal hulle dit ook nie goedkeur nie sover ek weet. Nie n regs kenner nie maar weet dit het al so gebeur
Beretta
Beretta
-
Fanie
Re: Lisensies
Ek het 5 verwysings ingedien en hulle is beter as wat ek is !
Daar is niks van geweld ter sprake nie. My ex het 'n saak van aanranding gaan maak waarskyblik op aandrang van haar prokerower om haar egskeiding saak te versterk, sy het gedink sy moet alles kry. Ondthou dit was 22 jaar gelede.
Daar is niks van geweld ter sprake nie. My ex het 'n saak van aanranding gaan maak waarskyblik op aandrang van haar prokerower om haar egskeiding saak te versterk, sy het gedink sy moet alles kry. Ondthou dit was 22 jaar gelede.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Het jy melding gemaak van dit op jou vorm of is dit net as jy skuldig bevind is
Beretta
Beretta
-
Fanie
Re: Lisensies
Ek het nie eers geweet ek het 'n sogenaamde kriminele rekord nie.
Die DFO het my gebel en gese ek is 'n krimineel, ek kan nie vir 'n lisensie aansoek doen nie.
Hy het toe vir my gese van die saak en 'n nommer gegee wat ek in PTA-wes se doket stoor gaan soek het om te sien wat die uitspraak was want ek weet nie wat dit was nie. Daar bestaan nie so saak nie en daar is geen rekord daarvan nie.
Ek het ook 'n pel wat 'n pel het se pel gevra om by die dept van justisie te kyk wat teen my naam is. Al wat ek kon terug kry was dat die saak teen my naam verwyder was maar iemand anders het dit blykbaar weer op een of ander stadium teruggesit.
Onthou weereens, die saak was 22 jaar gelede en die wetlike vereiste is 5 jaar. As die poelieste hulle werk doen dan moes dit glad geensinds eers in aanmerking geneem word nie. In stede soek hulle klaarblyklik na enige rede om kwaadwillig 'n aansoek te weier en om hulle eie veroordelings op mense se rekords te sit.
Ek het ook aansoek gedoen vir 'n sogenaamde 'expungement' van die rekord. Die probleem is dat die poelieste se web-werf se aanrandings word nie 'ge-expunge' nie - so as die rekord nie 'ge-expunge' word nie gaan die poelieste dit kwaadaardig as 'n hofbevel gebruik om verder my aansoeke te weier.
Dis 'n kwessie van Heads I lose, tails you win...

Last edited by Fanie on Fri Jun 22, 2012 1:43 pm, edited 1 time in total.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Al wat ek kan se is sterkte wees net bly hulle vat nie jou ander wapens ook nie oor die selfde reel nie.
Beretta
Beretta
-
Fanie
Re: Lisensies
Ek was by Maartin Hood en teen R4000 per uur kan ek hom nie bekostig nie. Ek was seker 20 min by hom en dit het my bykans R2000 gekos. Verder is dit wat hy wou he alles behalwe wat ek verwag het. Ek werk vir myself vir ewig en nou moet ek CV's en sulke twak sit en skryf en kleur fotos van my/ons ens in 'n album opmaak... terwyl dit wat belangrik is nie aangespreek word nie. Ek sal baie dinge doen, maar myself nie so verneder nie.
Dis juis die probleem Beretta, ek het geen wapens op die oomblik nie. Ons het van tyd tot tyd probleme hier en die weiering om onsself te kan verdedig is soos 'n ontneming van ons reg op lewe. Dit help nie jy het die reg tot lewe maar die middel om jouself mee te kan verdedig word weerhou nie - dit is dan 'n weerhouding van jou reg tot lewe.
Gelukkig werk dit twee kante toe. Tot tyd en wyl my reg erken word hoef ek seker ook nie ander s'n te eerbiedig nie, en siende dat ek 'onbevoeg' is hoef ek seker ook nie meer belasting ens te doen nie. Mens is of bevoeg of nie, en nie net bevoeg genoeg om te betaal nie - veral nie as jy geen regte het nie.

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Lisensies
Email vir Kaptein Nortier met AL die besonderhede.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Fanie
Re: Lisensies
Ek sal dit oor die naweek doen, dankie ek het van hom vergeet.
NOG een sal seker nie saak maak nie, maar wie weet
NOG een sal seker nie saak maak nie, maar wie weet
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Lisensies
Ek het volle vertroue in daai man,jammer jy is nie in sy distrik nie maar as jy mooi vra glo ek dat hy sal kyk wat hy kan regkry.Fanie wrote: Ek sal dit oor die naweek doen, dankie ek het van hom vergeet.
NOG een sal seker nie saak maak nie, maar wie weet![]()
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Fanie ek hoor wat jy se ek het nie geweet jy het nie enige gewere nie.Wat ek ook wil weet is hoe motiveer jy n wapen beter as om te se bv ek wil jag of ek wil baan skiet.As jy bv beter met woorde is of skryf as ek gaan jy mos meer skryf.Nog nooit dit verstaan nie. Op die einde gaan jy jag as jy mos se vir jag of sport skiet baanskiet ens
Beretta
Beretta
-
Fanie
Re: Lisensies
Beretta, ek het reeds drie wapens wat myne is met 'n vierde wat afhang van my kompetensie, en ek jag maar moet nou ander ouens in die oe kyk, iets wat ek haat om te doen. Daar is seker niks wat 'n swakker indruk skep as iemand wat gaan jag en hy daag op sonder 'n geweer nie. Enige van my pelle sal te eniger tyd hulle goed vir my leen, maar dis mos onwettig.
Ek kan nie by 'n sport skiet klub aansluit nie want hulle laat nie kriminele toe nie, en waarmee gaan ek skiet...

Last edited by Fanie on Fri Jun 22, 2012 4:19 pm, edited 1 time in total.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Fanie
Sorry ek verstaan nie jy se jy het nie enige wapens op jou naam nie maar jy se jy het drie miskien lees ek nie reg nie

Hulle is in 'n wapen winkel se kluis, jy het reg gelees.
As ek hulle hier aanbring sonder 'n lisensie dan is ek mos in besit van 'n ongelisensieerde wapen. Dit is nietemin myne want ek het hulle gekoop.

Last edited by Fanie on Fri Jun 22, 2012 4:50 pm, edited 1 time in total.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Fanie
Dankie nou verstaan ek ook die ding. Die grondwet se ook mos as iets joune is en dit is wettig verkry dan is dit mos joune sover ek dit verstaan. Maar ja sterkte met jou aansoek.

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
Dags?
My .243 Lisensie is goedgekeur na menigde oproepe

Kol van der Walt by die Klagte seksie het my bitter vinning en profesioneel gehelp
Hy het stil gel? by ontvangs in PTA vanaf 9 Feb 2012 to vanoggend toe hy goedgekeur was
Nou gaan die lood vlieg tot laat in die nag
Mooiloop
marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Fanie
Re: Lisensies
Ek het Kapt Nortier gekontak en die storie aan hom verduidelik.
Hy het toe eers die ondersoek na 'n sersant toe verwys wat my per e-pos laat weet het ek is "onbevoeg verklaar".
Ek het die bewyse, dis die rekord van die kriminele rekord sentrum asook die kriminele rekord wat die poelieste se stelsel uitgedruk het aangeheg - Indien ek ooit onbevoeg verklaar was dan sou dit daarop gewys het. Daar is geen onbevoeg verklaring daarop nie.
Die' onbevoegverklaring is deur die poelieste gedoen, nie deur 'n hof nie. Tot hede toe kon of wil niemand vir my se WIE die sogenaamde onbevoeg verklaring gedoen het nie.
Kapt Nortier dring aan daarop dat ek deur die apelraad kwytskelding kry vir die hofbevel - en verstaan blykbaar nie dat daar NIE so 'n hofbevel bestaan nie - al het ek vir hom die bewyse daarvan voorsien op swart en wit en vir hom pertinent daarop gewys.
Die apelraad het elke keer 'n ander storie AS ek iemand in die hande kry. Die fiasko wat nou daar aan die gang gesit is deur NEGE provinsies se apelle op hulle af te gooi is blykbaar een te veel vir die' klomp. Die vorige aansoeke was blykbaar 17 000, dis nou al 38 000+.
As die apelraad nie in die vorige 9 jaar by my aansoek kon uitkom met net 17 000 apelle nie, wat is die kans dat hulle met 38 000 aansoeke daarby gaan uitkom.
Dit lyk so ver nie of daar enige iemand in die poelieste is wat enige intelligensie het nie, as daar is het ek dit nog nie kon opspoor nie.
Wat my die meeste verstom is dat die sogenaamde "bevoegdheid sertifikaat" alleenlik aandui dat jy die siek wet se toets afgele het en 'n behendigheids toets gedoen het. As hulle myne uitreik beter daarop staan dat daar nie 'n lewenslange verbod teen my is nie anders moet hulle dit maar regmaak en weer oordoen. Ek wag nie 9, 10,... jaar vir iets en dis nie relevant aan die weiering van my wapens nie.

Last edited by Fanie on Wed Jun 27, 2012 10:47 pm, edited 1 time in total.