Lisensies

Post Reply
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Lisensies

Post by Reggie Gerber »

More manne
Ek het gister my aansoek vir n .22 bruno ingegee by die Ladysmith polisie stasie met die motiveering gebaseer op my dedicated sports shooting status.

Sal julle op hoogte hou van sy beweegings. Ek besoek eenmal n week die DFO om op die stelsel te kyk as ek n aansoek in het.

Groete
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Het vandag my 270 se aansoek ingedien en ook my .22 se kaartjie opgetel 31 dae presies na ek aansoek ingedien het. ;D
Kom mons kyk hoe vinnig die 270 sal gaan.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Frederik,

Ek het vanoggend oor aansoek gedoen vir my 243 se liksens! Ek hoop saam met jou!!


Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Fanie

Re: Lisensies

Post by Fanie »

Ek moet se dat dit baie bemoedigend is dat aansoekers hulle lisensies gouer kry !

Die adjudant by ons poelies stasie se hulle aansoeke word deesdae goedgekeur in 'n paar weke, en dit is baie goeie nuus.

Ek het ook intussen so bietjie goeie nuus gekry. die apelraad gaan blykbaar nou na my goed kyk, ek sal in die volgende week weet of ek my kriminele status hou en of ek weer 'n gewone mens kan wees, so die' van julle wat spaar duime het, hou vas !
User avatar
Cornelius
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm

Re: Lisensies

Post by Cornelius »

Manne,

Ek was die 12 Junie baie opgewonde die dag toe ek hoor my lisensie is goedgekeur maar is deesdae weer baie teleurgesteld met die proses nadat dit goedgekeur is. Ek wag vir my lisensie kaartjie en het nou al 3 verskillende terugvoering gekry oor die status van die kaartjie in n kwessie van 2 dae. My polisie kantoor het my nou verwys na die Provinsiale Polisie kantoor om te hoor of hulle nou al die kaartjie het maar geen geluk nie. EK het geskakel x4 geen antw. 5de probeer slag toe tel iemand die foon op maar praat nie met my nie en hoop ek sit die foon neer aan my kant wat toe nie gebeur nie - foon word toe in my oor neergesit. 6de probeer slag bestaan die nommer nie wat eintlik maar net beteken hulle het die telefoon lyn uitgetrek - heel gerieflik ne.

Dis jammer dat baie van ons polisie manne en vroue hard werk om ons te help en dan kry jy weer die een of twee vrot appels wat nie dieselfde moeite wil doen nie.

Maar n aanhouer wen so ek gaan aanhou probeer.

Groete
Bowtech Destroyer 340
9mm P07 Gen 2
.22 Mauser | .243 Win | 6.5 Grendel | 6.5 PRC | 7mm Rem Mag | 300 PRC | .303 MK2 No.4 | 338 Win Mag
.375 H&H | 450 Rigby
Fanie

Re: Lisensies

Post by Fanie »

Goeie nuus !

Die apelraad het die onbevoegverklaring omgekeer en soos ek verstaan is dit reeds van die stelsel af verwyder danksy twee persone wat hulle uitgesit het om die probleem op te los.

Wat ek sukkel om te verstaan is hoe kan daar in dieselfde organisasie lede wees wat klaarblyklik hulle toewy om kwaadaardig op te tree om mense te benadeel terwyl ander absoluut die teenoorgestelde is.
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Lisensies

Post by Sako75 »

Ek het my 22 Hornet lisensie binne 4 weke gekry.  Die tydsverloop vanaf ek hom ingedien het todat hy by my plaaslike polisiekantoor was 4 weke.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Oom Fanie, ek is so bly ons het nie meer 'n krimineel in ons midde nie :D Wat 'n verligting! ;D

Manne, s? net bietjie waar julle die goed indien dat ons kan verstaan hoekom dit so vinnig gaan.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Fanie

Re: Lisensies

Post by Fanie »

DWB, ek dink hulle is bang ek kry 'n te hoe pos in die staatsdiens met so 'n rekord, wat die volgende ding sou wees waarop ek aanspraak sou maak :D  Lekker droogmaak en dan kan ek ook as voorheen benadeelde met so 6 - 10 miljoen vergoedings paket aftree... dink net hoeveel vriende ek dan sou he !
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by Marc »

Fanie wrote: Goeie nuus !

Die apelraad het die onbevoegverklaring omgekeer en soos ek verstaan is dit reeds van die stelsel af verwyder danksy twee persone wat hulle uitgesit het om die probleem op te los.

Wat ek sukkel om te verstaan is hoe kan daar in dieselfde organisasie lede wees wat klaarblyklik hulle toewy om kwaadaardig op te tree om mense te benadeel terwyl ander absoluut die teenoorgestelde is.
Goeie nuus Fanie  8) 8) 8) 8) 8) Nou kan die wiele weer rol  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Lisensies

Post by matewis »

Baie bly vir jou part Fanie, hou hom nou innie rooi!!
Fanie

Re: Lisensies

Post by Fanie »

Daar is nou 9 jaar se koele wat uitgeskiet moet word :o
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

Dit is baie goeie nuus Fanie. Ek was sommer saam met jou bekommerd oor die storie. Het al gewonder hoekom het jy haar nie regtig geslaan nie, dan was dit alles immers die moeite werd gewees :angel:

Ek wens so ek kan saam met julle manne van drie en vier weke praat. My 243 se aansoek is 5 Junie in, en daar word nou voorberei om dit finale oorweging. Kaptein Nortier is nou nie n man wat opstelle skryf nie, maar in sy eie manier het hy maar gese ek moet rustig wees, die aansoek loop mooi. Dit sou darrem lekker gewees het as ek einde van julie iets kon gaan plat trek met die nuwe roertjie.

Sonder om die onderwerp te skaak. Indien my lisensie goedgekeur is, maar ek het nog nie my kaartjie nie. Sal dit onwettig wees indien ek met die wapen rondry en dit gebruik?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Pierre,

My 308 se liksens is goedgekeur. Ek het ook nie n kartjie nie. Die dfo het my n gewaarmerkte print out gegee en gese ek kan maar met die roer rond ry. Wie is ek nou om nog vrae te vra! ;D

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

Hallo manne,
Ek kry nou die sms, kan iemand my dalk s? wat dit beteken?

SAPS message: Your Licence REF. 4402741 has been finalized. Contact your relevant DFO before collecting. Please do not reply to this SMS

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

HOU OP BRAG DAMMIT  ;D ;D

Dit beteken gaan tel jou kaartjie op!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Lisensies

Post by matewis »

Weet nie wat dit beteken nie maar kon erger gewees het!

Nie dalk my SMS na jou foon gestuur nie?  >:(

Geniet dit, kannie wag vir die dag wat ek daai post nie!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Herra,

Dit beteken jou lisensie is goedgekeur maar jou kaartjie moet nog geprint word en dan nog na jou lokale DFO toe gaan.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Lisensies

Post by Cz_apie »

DWB wrote:

Manne, s? net bietjie waar julle die goed indien dat ons kan verstaan hoekom dit so vinnig gaan.
Laat ons ook kan weet waar die "wonderwerke" plaasvind  ;D ;D
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

Alles laasweek ingedien:
Het section 21 permitte gekry vandag vir
My 338 lapua,my 870 remmie haelgeweer,my .375 en my vrou se Glock 17 en my swaar se Glock 17 en Walther P22 pistool. ;D
Dankie Kapt Nortier en kie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by Marc »

G-force wrote: Alles laasweek ingedien:
Het section 21 permitte gekry vandag vir
My 338 lapua,my 870 remmie haelgeweer,my .375 en my vrou se Glock 17 en my swaar se Glock 17 en Walther P22 pistool. ;D
Dankie Kapt Nortier en kie.
Mooi man, bly om te sien die goeie diens gaan voort  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

G?,

Deel bietjie met ons hoe jy dit regkry!

My 9.3x62 se aansoek is gister in.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

DWB wrote: G?,

Deel bietjie met ons hoe jy dit regkry!

My 9.3x62 se aansoek is gister in.
Bou n goeie verhouding op met jou DFO en vra mooi laat hy/sy die aansoeke gou gou invat.Gauteng North het darem ook vir Kapt Nortier wat die dinge hanteer en hy speel nie by die werk nie,hy werk lekker vinnig.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Nee wat, van Piet Retief gaan dit na Neslpruit en van daar na Pretoria...

Doen jy jou Tydelike aansoeke self?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

DWB wrote: Nee wat, van Piet Retief gaan dit na Neslpruit en van daar na Pretoria...

Doen jy jou Tydelike aansoeke self?
Nee,ek gebruik vir n ou met die naam van Emcee.Hy doen moeite en as hy onseker is dan ry hy na die CFR toe en praat met die manne wat die besluite neem.Elke liewe sent werd.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply