Lisensies
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Lisensies
Appeleer, dan gaan dit nogals vinnig, veral as hul belaglike rede vir die afkeuring gegee het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Lisensies
Korrek. Dit is vinnig deesdae
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Pieterburger
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Sep 14, 2014 3:58 pm
Re: Lisensies
6.5/284 Norma
Aansoek ingedien 04/06/2019
Aansoek ingelees by DFO 27/06/2019
Aansoek vir oorweging 14/08/2019
Aansoek goedgekeur 09/10/2019 ( lang wag as dit jou eerste custom geweer is).
Hopenlik kry ek my kaart vinnig.
Groete
Pieter
Aansoek ingedien 04/06/2019
Aansoek ingelees by DFO 27/06/2019
Aansoek vir oorweging 14/08/2019
Aansoek goedgekeur 09/10/2019 ( lang wag as dit jou eerste custom geweer is).
Hopenlik kry ek my kaart vinnig.
Groete
Pieter
Remington SPS Varmint .22 250
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Lisensies
4 maande vir n custom is blerrie goed!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Pieterburger
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Sep 14, 2014 3:58 pm
Re: Lisensies
Dis sonder die 13 maande se gewag vir kaliber verandering Jan.
Remington SPS Varmint .22 250
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Lisensies
Jis dit is 11.1.11...my kaliber verandering het 3 maande gevat.Pieterburger wrote:Dis sonder die 13 maande se gewag vir kaliber verandering Jan.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: Lisensies
My AR se lisensie aansoek is gister “gerefuse” na amper ñ jaar se gewag. Hoe nou gemaak? Ek weet nog nie eers hoekom nie. Ek gaan more DFO toe om te hoor. Sal maar aanhou tot hulle hom vir my gee!
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Lisensies
Sien JJV se kommentaarPumarais wrote:My AR se lisensie aansoek is gister “gerefuse” na amper ñ jaar se gewag. Hoe nou gemaak? Ek weet nog nie eers hoekom nie. Ek gaan more DFO toe om te hoor. Sal maar aanhou tot hulle hom vir my gee!
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Lisensies
Ek het by gosa aangesluit, en lisensie binne 2maande goedgekeur na appel wat hulle my mee gehelp het, vriend v my het weer aansoek gedoen en nog niks gehoor nie, moenie weer aansoek doen nie, appeleer!!heywillie wrote:Sien JJV se kommentaarPumarais wrote:My AR se lisensie aansoek is gister “gerefuse” na amper ñ jaar se gewag. Hoe nou gemaak? Ek weet nog nie eers hoekom nie. Ek gaan more DFO toe om te hoor. Sal maar aanhou tot hulle hom vir my gee!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Lisensies
Na baie rondbel en geen antwoord by CFR kon ek vasstel dat my aansoek na meer as 2 maande steeds by my DFO is en nog nie weggestuur is Provinsie toe nie. Hoe is daai vir puik diens.musgrave270 wrote:Aansoek ingedien by DFO : 06/08/2019
DFO sms: 12/09/2019
Aansoek mooi n maand op DFO se tafel gele. As ek nie die week begin navrae doen het nie sou daai aansoek seker heeltyd onder in die stapel gebly het
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: Lisensies
Ja ek was gister by ons DFO en my tikka se aansoek lê ook nou al ñ maand daar onaangeraak. Ek dink ek gaan naaldwerk of draf begin as my nuwe stokpertjie.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensies
Na n besoek aan die stasie kon ek vasstel dat die DFO wat my aansoek hanteer na n ander afdeling geskuif is. My volledige aansoek het tussen die dag wat hy op die sisteem gelaai is en voordat hy deur die kaptein geteken kon word verdwyn. Ek is self deur die bokse met aansoeke wat daar staan en kon niks vind nie. Kry toe later die bruin omslag met my ID, vinger afdrukke en bewys van betaling, maar my aansoek en motivering is weg. Daar word tans n moord in die DFO se kantoor ondersoek want die een wat my aansoek laat weg raak het is dood, niemand weet wie dit is of waar die persoon is nie. Niemand wil verandwoordelikheid vat nie.musgrave270 wrote:Na baie rondbel en geen antwoord by CFR kon ek vasstel dat my aansoek na meer as 2 maande steeds by my DFO is en nog nie weggestuur is Provinsie toe nie. Hoe is daai vir puik diens.musgrave270 wrote:Aansoek ingedien by DFO : 06/08/2019
DFO sms: 12/09/2019
Aansoek mooi n maand op DFO se tafel gele. As ek nie die week begin navrae doen het nie sou daai aansoek seker heeltyd onder in die stapel gebly het
Vir die manne wat nie met sekerheid kan se jul aansoeke is by die CFR nie, maak seker jul aansoeke le nie nog by jou DFO nie.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Lisensies
Dan is ons seker gelukkig om hulpvaardige DFO te hê wat baie lief is vir biltong, hy kom laai jou kaartjie sommer by jou huis af!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensies
Selfde het my oorgekom. 2maande daar gele. Gelukkig het ek CFR gebel anders was hy seker nou nog by die DFOmusgrave270 wrote:Na n besoek aan die stasie kon ek vasstel dat die DFO wat my aansoek hanteer na n ander afdeling geskuif is. My volledige aansoek het tussen die dag wat hy op die sisteem gelaai is en voordat hy deur die kaptein geteken kon word verdwyn. Ek is self deur die bokse met aansoeke wat daar staan en kon niks vind nie. Kry toe later die bruin omslag met my ID, vinger afdrukke en bewys van betaling, maar my aansoek en motivering is weg. Daar word tans n moord in die DFO se kantoor ondersoek want die een wat my aansoek laat weg raak het is dood, niemand weet wie dit is of waar die persoon is nie. Niemand wil verandwoordelikheid vat nie.musgrave270 wrote:Na baie rondbel en geen antwoord by CFR kon ek vasstel dat my aansoek na meer as 2 maande steeds by my DFO is en nog nie weggestuur is Provinsie toe nie. Hoe is daai vir puik diens.musgrave270 wrote:Aansoek ingedien by DFO : 06/08/2019
DFO sms: 12/09/2019
Aansoek mooi n maand op DFO se tafel gele. As ek nie die week begin navrae doen het nie sou daai aansoek seker heeltyd onder in die stapel gebly het
Vir die manne wat nie met sekerheid kan se jul aansoeke is by die CFR nie, maak seker jul aansoeke le nie nog by jou DFO nie.
-
Landcruiserman
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Re: Lisensies
My DFO reken weer die wet se hy het 90 werksdae by sy stasie om aandag te gee, dan het Streekkantoor weer 90 werksdae voor CFR te beurt kom met weer 90 werksdae!
Aansoek 1 ingedien 27/05 - 31/07 gelaai op sisteem (47 werksdae)
Aansoek 2 ingedien 07/08 - 15/10 gelaai op sisteem (47 werksdae)
Ten minste is sy gemiddelde tyd 100% dieselfde!!!
Aansoek 1 ingedien 27/05 - 31/07 gelaai op sisteem (47 werksdae)
Aansoek 2 ingedien 07/08 - 15/10 gelaai op sisteem (47 werksdae)
Ten minste is sy gemiddelde tyd 100% dieselfde!!!
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Lisensies
Blerrie idioot...Landcruiserman wrote:My DFO reken weer die wet se hy het 90 werksdae by sy stasie om aandag te gee, dan het Streekkantoor weer 90 werksdae voor CFR te beurt kom met weer 90 werksdae!
Aansoek 1 ingedien 27/05 - 31/07 gelaai op sisteem (47 werksdae)
Aansoek 2 ingedien 07/08 - 15/10 gelaai op sisteem (47 werksdae)
Ten minste is sy gemiddelde tyd 100% dieselfde!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Alhoewel dit nou presies 1 jaar terug is wat ek die geweer gekoop het is my lisensie aansoek vandag in vir my 458 kom ons kyk maar hoe vinnig hy deurkom.
Voor julle vrae SAP350 probleme en nog ander voor ek die aansoek kon indien.
Voor julle vrae SAP350 probleme en nog ander voor ek die aansoek kon indien.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensies
Dis nou 2 weke later en my aansoek het nogsteeds nie die DFO se kantoor verlaat nie. Lyk nie of hulle wil werk nie. Probeer nou die stasiebevelvoerder betrek by die kwessie. Hoop maar iets gebeurmusgrave270 wrote:Na n besoek aan die stasie kon ek vasstel dat die DFO wat my aansoek hanteer na n ander afdeling geskuif is. My volledige aansoek het tussen die dag wat hy op die sisteem gelaai is en voordat hy deur die kaptein geteken kon word verdwyn. Ek is self deur die bokse met aansoeke wat daar staan en kon niks vind nie. Kry toe later die bruin omslag met my ID, vinger afdrukke en bewys van betaling, maar my aansoek en motivering is weg. Daar word tans n moord in die DFO se kantoor ondersoek want die een wat my aansoek laat weg raak het is dood, niemand weet wie dit is of waar die persoon is nie. Niemand wil verandwoordelikheid vat nie.musgrave270 wrote:Na baie rondbel en geen antwoord by CFR kon ek vasstel dat my aansoek na meer as 2 maande steeds by my DFO is en nog nie weggestuur is Provinsie toe nie. Hoe is daai vir puik diens.musgrave270 wrote:Aansoek ingedien by DFO : 06/08/2019
DFO sms: 12/09/2019
Aansoek mooi n maand op DFO se tafel gele. As ek nie die week begin navrae doen het nie sou daai aansoek seker heeltyd onder in die stapel gebly het
Vir die manne wat nie met sekerheid kan se jul aansoeke is by die CFR nie, maak seker jul aansoeke le nie nog by jou DFO nie.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Lisensies
2 lisensies
1. Nuwe aansoek. Ingedien 16/07/2019; goedgekeur gister 31/10/2019
2. Hernuwing: Ingedien 15/08/2019. Na 1 maand steeds by DFO. Ek gaan toe maar self in en hoor wat gaan aan. Toe het hul opsy gesit want hul soek 'n gunsmith report - my nooit gekontak nie. Ek wys toe vir Polisieman waar die report is in die pak van 7 bladsye..... Ek sien gister die hernuwing le nogsteeds by DFO. Ek sal maar weer gaan hoor wat aangaan.
1. Nuwe aansoek. Ingedien 16/07/2019; goedgekeur gister 31/10/2019
2. Hernuwing: Ingedien 15/08/2019. Na 1 maand steeds by DFO. Ek gaan toe maar self in en hoor wat gaan aan. Toe het hul opsy gesit want hul soek 'n gunsmith report - my nooit gekontak nie. Ek wys toe vir Polisieman waar die report is in die pak van 7 bladsye..... Ek sien gister die hernuwing le nogsteeds by DFO. Ek sal maar weer gaan hoor wat aangaan.
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: Lisensies
Hoe sien julle manne waar julle aansoek in die proses is? Ek het altyd nommer gehad in PTA wat ek bel maar dit wil ook nie meer werk nie...saswart wrote:... Ek sien gister die hernuwing le nogsteeds by DFO. Ek sal maar weer gaan hoor wat aangaan.
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Mens kan nou die proses aanlyn volg. Baie maklik en ek het my laaste aansoek alles aanlyn ingegee. Hopelik kom die lisensie ook so vinnig.
.
.
.
.
.
.
.
.
Skuus, ek het nou lekker gedroom
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
.
.
.
.
.
.
.
.
Skuus, ek het nou lekker gedroom

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Lisensies
Arnold wrote:Mens kan nou die proses aanlyn volg. Baie maklik en ek het my laaste aansoek alles aanlyn ingegee. Hopelik kom die lisensie ook so vinnig.
.
.
.
.
.
.
.
.
Skuus, ek het nou lekker gedroom
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Toitjie
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon May 26, 2014 7:08 am
Re: Lisensies

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
.300 Howa Win Mag/Silencer
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Lisensies
Kaartjie is reg om gehaal te word.heywillie wrote:.222 se aansoek 4 Julie ingegee.
Gister middag laat die goedkeurings SMS gekry.
66 werksdae van inhandig tot goedkeur.
Nou die wag vir die kaart
Van inhandiging tot kaart in hand - 88 werks dae
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
