Page 100 of 106

Re: Lisensies

Posted: Wed Oct 09, 2019 7:02 pm
by JJV
Appeleer, dan gaan dit nogals vinnig, veral as hul belaglike rede vir die afkeuring gegee het.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lisensies

Posted: Wed Oct 09, 2019 7:03 pm
by jankraay
Korrek. Dit is vinnig deesdae

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lisensies

Posted: Wed Oct 09, 2019 7:46 pm
by Pieterburger
6.5/284 Norma

Aansoek ingedien 04/06/2019
Aansoek ingelees by DFO 27/06/2019
Aansoek vir oorweging 14/08/2019
Aansoek goedgekeur 09/10/2019 ( lang wag as dit jou eerste custom geweer is).

Hopenlik kry ek my kaart vinnig.

Groete
Pieter

Re: Lisensies

Posted: Wed Oct 09, 2019 7:48 pm
by jankraay
4 maande vir n custom is blerrie goed!!!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lisensies

Posted: Wed Oct 09, 2019 7:50 pm
by Pieterburger
Dis sonder die 13 maande se gewag vir kaliber verandering Jan.

Re: Lisensies

Posted: Wed Oct 09, 2019 7:51 pm
by jankraay
Pieterburger wrote:Dis sonder die 13 maande se gewag vir kaliber verandering Jan.
Jis dit is 11.1.11...my kaliber verandering het 3 maande gevat.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lisensies

Posted: Wed Oct 09, 2019 8:08 pm
by Pumarais
My AR se lisensie aansoek is gister “gerefuse” na amper ñ jaar se gewag. Hoe nou gemaak? Ek weet nog nie eers hoekom nie. Ek gaan more DFO toe om te hoor. Sal maar aanhou tot hulle hom vir my gee!

Re: Lisensies

Posted: Fri Oct 11, 2019 1:14 pm
by heywillie
Pumarais wrote:My AR se lisensie aansoek is gister “gerefuse” na amper ñ jaar se gewag. Hoe nou gemaak? Ek weet nog nie eers hoekom nie. Ek gaan more DFO toe om te hoor. Sal maar aanhou tot hulle hom vir my gee!
Sien JJV se kommentaar

Re: Lisensies

Posted: Fri Oct 11, 2019 3:00 pm
by JJV
heywillie wrote:
Pumarais wrote:My AR se lisensie aansoek is gister “gerefuse” na amper ñ jaar se gewag. Hoe nou gemaak? Ek weet nog nie eers hoekom nie. Ek gaan more DFO toe om te hoor. Sal maar aanhou tot hulle hom vir my gee!
Sien JJV se kommentaar
Ek het by gosa aangesluit, en lisensie binne 2maande goedgekeur na appel wat hulle my mee gehelp het, vriend v my het weer aansoek gedoen en nog niks gehoor nie, moenie weer aansoek doen nie, appeleer!!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Lisensies

Posted: Thu Oct 17, 2019 4:35 pm
by musgrave270
musgrave270 wrote:Aansoek ingedien by DFO : 06/08/2019
DFO sms: 12/09/2019

Aansoek mooi n maand op DFO se tafel gele. As ek nie die week begin navrae doen het nie sou daai aansoek seker heeltyd onder in die stapel gebly het
Na baie rondbel en geen antwoord by CFR kon ek vasstel dat my aansoek na meer as 2 maande steeds by my DFO is en nog nie weggestuur is Provinsie toe nie. Hoe is daai vir puik diens.

Re: Lisensies

Posted: Thu Oct 17, 2019 4:47 pm
by Pumarais
Ja ek was gister by ons DFO en my tikka se aansoek lê ook nou al ñ maand daar onaangeraak. Ek dink ek gaan naaldwerk of draf begin as my nuwe stokpertjie.

Re: Lisensies

Posted: Fri Oct 18, 2019 11:42 am
by musgrave270
musgrave270 wrote:
musgrave270 wrote:Aansoek ingedien by DFO : 06/08/2019
DFO sms: 12/09/2019

Aansoek mooi n maand op DFO se tafel gele. As ek nie die week begin navrae doen het nie sou daai aansoek seker heeltyd onder in die stapel gebly het
Na baie rondbel en geen antwoord by CFR kon ek vasstel dat my aansoek na meer as 2 maande steeds by my DFO is en nog nie weggestuur is Provinsie toe nie. Hoe is daai vir puik diens.
Na n besoek aan die stasie kon ek vasstel dat die DFO wat my aansoek hanteer na n ander afdeling geskuif is. My volledige aansoek het tussen die dag wat hy op die sisteem gelaai is en voordat hy deur die kaptein geteken kon word verdwyn. Ek is self deur die bokse met aansoeke wat daar staan en kon niks vind nie. Kry toe later die bruin omslag met my ID, vinger afdrukke en bewys van betaling, maar my aansoek en motivering is weg. Daar word tans n moord in die DFO se kantoor ondersoek want die een wat my aansoek laat weg raak het is dood, niemand weet wie dit is of waar die persoon is nie. Niemand wil verandwoordelikheid vat nie.

Vir die manne wat nie met sekerheid kan se jul aansoeke is by die CFR nie, maak seker jul aansoeke le nie nog by jou DFO nie.

Re: Lisensies

Posted: Fri Oct 18, 2019 5:18 pm
by JJV
Dan is ons seker gelukkig om hulpvaardige DFO te hê wat baie lief is vir biltong, hy kom laai jou kaartjie sommer by jou huis af!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lisensies

Posted: Fri Oct 18, 2019 9:04 pm
by Malan123
musgrave270 wrote:
musgrave270 wrote:
musgrave270 wrote:Aansoek ingedien by DFO : 06/08/2019
DFO sms: 12/09/2019

Aansoek mooi n maand op DFO se tafel gele. As ek nie die week begin navrae doen het nie sou daai aansoek seker heeltyd onder in die stapel gebly het
Na baie rondbel en geen antwoord by CFR kon ek vasstel dat my aansoek na meer as 2 maande steeds by my DFO is en nog nie weggestuur is Provinsie toe nie. Hoe is daai vir puik diens.
Na n besoek aan die stasie kon ek vasstel dat die DFO wat my aansoek hanteer na n ander afdeling geskuif is. My volledige aansoek het tussen die dag wat hy op die sisteem gelaai is en voordat hy deur die kaptein geteken kon word verdwyn. Ek is self deur die bokse met aansoeke wat daar staan en kon niks vind nie. Kry toe later die bruin omslag met my ID, vinger afdrukke en bewys van betaling, maar my aansoek en motivering is weg. Daar word tans n moord in die DFO se kantoor ondersoek want die een wat my aansoek laat weg raak het is dood, niemand weet wie dit is of waar die persoon is nie. Niemand wil verandwoordelikheid vat nie.

Vir die manne wat nie met sekerheid kan se jul aansoeke is by die CFR nie, maak seker jul aansoeke le nie nog by jou DFO nie.
Selfde het my oorgekom. 2maande daar gele. Gelukkig het ek CFR gebel anders was hy seker nou nog by die DFO

Re: Lisensies

Posted: Mon Oct 21, 2019 9:52 am
by Landcruiserman
My DFO reken weer die wet se hy het 90 werksdae by sy stasie om aandag te gee, dan het Streekkantoor weer 90 werksdae voor CFR te beurt kom met weer 90 werksdae!

Aansoek 1 ingedien 27/05 - 31/07 gelaai op sisteem (47 werksdae)
Aansoek 2 ingedien 07/08 - 15/10 gelaai op sisteem (47 werksdae)

Ten minste is sy gemiddelde tyd 100% dieselfde!!!

Re: Lisensies

Posted: Mon Oct 21, 2019 12:34 pm
by jankraay
Landcruiserman wrote:My DFO reken weer die wet se hy het 90 werksdae by sy stasie om aandag te gee, dan het Streekkantoor weer 90 werksdae voor CFR te beurt kom met weer 90 werksdae!

Aansoek 1 ingedien 27/05 - 31/07 gelaai op sisteem (47 werksdae)
Aansoek 2 ingedien 07/08 - 15/10 gelaai op sisteem (47 werksdae)

Ten minste is sy gemiddelde tyd 100% dieselfde!!!
Blerrie idioot...

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lisensies

Posted: Tue Oct 29, 2019 11:12 am
by Frederik
Alhoewel dit nou presies 1 jaar terug is wat ek die geweer gekoop het is my lisensie aansoek vandag in vir my 458 kom ons kyk maar hoe vinnig hy deurkom.

Voor julle vrae SAP350 probleme en nog ander voor ek die aansoek kon indien.

Re: Lisensies

Posted: Fri Nov 01, 2019 10:12 am
by musgrave270
musgrave270 wrote:
musgrave270 wrote:
musgrave270 wrote:Aansoek ingedien by DFO : 06/08/2019
DFO sms: 12/09/2019

Aansoek mooi n maand op DFO se tafel gele. As ek nie die week begin navrae doen het nie sou daai aansoek seker heeltyd onder in die stapel gebly het
Na baie rondbel en geen antwoord by CFR kon ek vasstel dat my aansoek na meer as 2 maande steeds by my DFO is en nog nie weggestuur is Provinsie toe nie. Hoe is daai vir puik diens.
Na n besoek aan die stasie kon ek vasstel dat die DFO wat my aansoek hanteer na n ander afdeling geskuif is. My volledige aansoek het tussen die dag wat hy op die sisteem gelaai is en voordat hy deur die kaptein geteken kon word verdwyn. Ek is self deur die bokse met aansoeke wat daar staan en kon niks vind nie. Kry toe later die bruin omslag met my ID, vinger afdrukke en bewys van betaling, maar my aansoek en motivering is weg. Daar word tans n moord in die DFO se kantoor ondersoek want die een wat my aansoek laat weg raak het is dood, niemand weet wie dit is of waar die persoon is nie. Niemand wil verandwoordelikheid vat nie.

Vir die manne wat nie met sekerheid kan se jul aansoeke is by die CFR nie, maak seker jul aansoeke le nie nog by jou DFO nie.
Dis nou 2 weke later en my aansoek het nogsteeds nie die DFO se kantoor verlaat nie. Lyk nie of hulle wil werk nie. Probeer nou die stasiebevelvoerder betrek by die kwessie. Hoop maar iets gebeur

Lisensies

Posted: Fri Nov 01, 2019 10:12 am
by musgrave270
Dubbel plasing

Re: Lisensies

Posted: Fri Nov 01, 2019 11:04 am
by saswart
2 lisensies

1. Nuwe aansoek. Ingedien 16/07/2019; goedgekeur gister 31/10/2019

2. Hernuwing: Ingedien 15/08/2019. Na 1 maand steeds by DFO. Ek gaan toe maar self in en hoor wat gaan aan. Toe het hul opsy gesit want hul soek 'n gunsmith report - my nooit gekontak nie. Ek wys toe vir Polisieman waar die report is in die pak van 7 bladsye..... Ek sien gister die hernuwing le nogsteeds by DFO. Ek sal maar weer gaan hoor wat aangaan.

Re: Lisensies

Posted: Sat Nov 02, 2019 8:40 am
by Jaco V
saswart wrote:... Ek sien gister die hernuwing le nogsteeds by DFO. Ek sal maar weer gaan hoor wat aangaan.
Hoe sien julle manne waar julle aansoek in die proses is? Ek het altyd nommer gehad in PTA wat ek bel maar dit wil ook nie meer werk nie...

Re: Lisensies

Posted: Sat Nov 02, 2019 9:16 am
by Arnold
Mens kan nou die proses aanlyn volg. Baie maklik en ek het my laaste aansoek alles aanlyn ingegee. Hopelik kom die lisensie ook so vinnig.
.
.
.
.
.
.
.
.
Skuus, ek het nou lekker gedroom

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: Lisensies

Posted: Sat Nov 02, 2019 7:50 pm
by Jurgen Visser
Arnold wrote:Mens kan nou die proses aanlyn volg. Baie maklik en ek het my laaste aansoek alles aanlyn ingegee. Hopelik kom die lisensie ook so vinnig.
.
.
.
.
.
.
.
.
Skuus, ek het nou lekker gedroom Image

:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: Lisensies

Posted: Tue Nov 05, 2019 8:54 pm
by Toitjie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Lisensies

Posted: Wed Nov 06, 2019 7:31 am
by heywillie
heywillie wrote:.222 se aansoek 4 Julie ingegee.
Gister middag laat die goedkeurings SMS gekry.
66 werksdae van inhandig tot goedkeur.
Nou die wag vir die kaart
Kaartjie is reg om gehaal te word.
Van inhandiging tot kaart in hand - 88 werks dae