Page 2 of 2

Re: My meisie is ook nou 'n jagter!

Posted: Tue Nov 20, 2012 9:20 pm
by theedge
Baie netjeies en geluk

Re: My meisie is ook nou 'n jagter!

Posted: Wed Nov 21, 2012 5:27 pm
by ROBBIE1
Geno,
Geluk en sterkte, soos Spanner en Chris se, jou budget ga nou moet sterk wees  :o.

Ek het ook die jaar die fout gemaak om my dogter en vrou in te laat in die jag, en o weeeeee!!!  :'(

Maar ek stem saam, dit is baie lekker om as gesin te gaan jag, altyd mos net ons manne, no woman allowed! Maar dit was regtag n voorreg om by te wees met elk van hulle se eerste bok.  Dolla (15 jaar oud ) het haar lewertjie geeet, maar mamma het soos n vark wat gesny word vasgeskop!  :police:

Ek dink ook n man moet dalk so 1 trip n seisoen maar die vrouens saamneem, maar hulle sal maar in die begroting moet bly, anders gaan ons aan die kortste end trek!!

Groetnis

Re: My meisie is ook nou 'n jagter!

Posted: Wed Nov 21, 2012 5:38 pm
by BLOK
Geens.

Weer baie geluk, aan die Dawies dankie vir die lekker kuier.


Jaco

Jy kan maar n vleisie tan, dit het al te lekker gesmaak.

Re: My meisie is ook nou 'n jagter!

Posted: Thu Nov 22, 2012 6:54 am
by DWB
Gedoons, daar short 'n ring om daai vinger (linkerhand ringvinger - voor ek 'n foto kry ;D)

Hehehehe, nee mooi man, baie geluk aan jou en Lila