Swart mamba

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Swart mamba

Post by DWB »

Moenie worry nie Jaco, as jy nie broekies dra nie dan sal jy en FHM goed oor die weg kom :D :D :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Swart mamba

Post by FHM »

DWB wrote:Moenie worry nie Jaco, as jy nie broekies dra nie dan sal jy en FHM goed oor die weg kom :D :D :D

DWB jou &#%%$)Donrrrrr!

Jaco,
net om jou in die prentjie te bring as jy dalk ons DWB lid se pos nie verstaan hierso nie - dit gaan hieroor... :-[
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=19411
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=19351
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Swart mamba

Post by mariusr »

Liewe hel! Dis meneer mamba daai ! Jy het guts om hom te skiet ek bly weg van die duiwel!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Swart mamba

Post by PWV »

Ja, en die van julle wat nie geweet het nie, dit is die tipe man wat ons Vorsters se groot-groot oupa sy broek mee vasgemaak het. Pieter (Namibie) sal dit bevestig. :angel:
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Swart mamba

Post by Marc »

Nou kyk daai is 'n slang om op trots te wees Scholla, jy mag hom maar uithaal en wys ;)
Pieter Willem Vorster wrote:Ja, en die van julle wat nie geweet het nie, dit is die tipe man wat ons Vorsters se groot-groot oupa sy broek mee vasgemaak het. Pieter (Namibie) sal dit bevestig. :angel:
Hene Oom Pieter, julle bloedlyn het 'n klomp boomstompe tussen die wortels >:D >:D >:D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Swart mamba

Post by PWV »

Marc wrote:Nou kyk daai is 'n slang om op trots te wees Scholla, jy mag hom maar uithaal en wys ;)
Pieter Willem Vorster wrote:Ja, en die van julle wat nie geweet het nie, dit is die tipe man wat ons Vorsters se groot-groot oupa sy broek mee vasgemaak het. Pieter (Namibie) sal dit bevestig. :angel:
Hene Oom Pieter, julle bloedlyn het 'n klomp boomstompe tussen die wortels >:D >:D >:D

Hardekoolstompe, my maat, hardekoolstompe!
Post Reply