Buffel jag die naweek op Hoedspruit

User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Buffel jag die naweek op Hoedspruit

Post by Dries101 »

So laaste enetjie- ek en Tinus Lindeque
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Buffel jag die naweek op Hoedspruit

Post by 375fanatic »

[quote="Dries101"]Ek het haar toe net af van middel op die linker bladbeen ingeskiet met n Stewart sagtepunt teen 2200vps.


swaar en stadig werk so mooi dis verbassend om altyd te sien dis nie nootwendig die spoed wat die penetrasie gee nie
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Buffel jag die naweek op Hoedspruit

Post by 375fanatic »

Dries101 wrote:Ek hoor toe later die bul wat ons so getoets het is n 46 duim meneer wat net so oor die 200 000 rand kos, en het reeds n paar ander buffels toe al doodgemaak.

Ek moet se my PH Tinus Lindeque, was ongelooflik profesioneel en sal enige tyd weer saam met hom gaan jag. Dit was my eerste gevaarlike wild jag en was vir my baie spesiaal. Buffels is BAIE meer beneuk as wat ek ooit verwag het en laat mens baie klein en onwelkom voel.
was dit skoon buffels wat uit n teel projek kom?
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Buffel jag die naweek op Hoedspruit

Post by Dries101 »

375fanatic wrote:
Dries101 wrote:Ek hoor toe later die bul wat ons so getoets het is n 46 duim meneer wat net so oor die 200 000 rand kos, en het reeds n paar ander buffels toe al doodgemaak.

Ek moet se my PH Tinus Lindeque, was ongelooflik profesioneel en sal enige tyd weer saam met hom gaan jag. Dit was my eerste gevaarlike wild jag en was vir my baie spesiaal. Buffels is BAIE meer beneuk as wat ek ooit verwag het en laat mens baie klein en onwelkom voel.
was dit skoon buffels wat uit n teel projek kom?
Ek dink die storie loop so- die ouens het met skoon buffels geteel- en toe word die area rooilyn verklaar wat beteken natuurlik hulle kan die buffels nie versprei nie. So nou is dit n mengsel van wilde park buffels en die ou teel troppe wat gemeng het. En ek dink die groot bul was een van die ou teel bulle gewees. Dis versker nie skoon buffels nie want ek het gevrae en toe verduidelik hulle vir my die kans is so 70% dat die buffel koei wat ek geskiet is nie skoon is nie. Ek weet ook nie hoe lank terug die area ge-rooilyn is nie. Ek het ook gevrae oor die bul en hoekom hy so duur is en ek is toe verduidelik dat 46duim bulle baie skaars is- die bul is glo deur n amerikaner al "bespreek" en hulle het op $28 000 ooreengekom maar duidelik teen n laer wisselkoers
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Peet
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Jan 22, 2013 10:06 am

Re: Buffel jag die naweek op Hoedspruit

Post by Peet »

Hi Dries wat het dai koei jou uit die sak gejaag.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Buffel jag die naweek op Hoedspruit

Post by theedge »

Laaik daai lorrie
Post Reply